{"id":6300,"date":"2009-10-26T07:53:59","date_gmt":"2009-10-26T07:53:59","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=6300"},"modified":"2009-10-26T07:53:59","modified_gmt":"2009-10-26T07:53:59","slug":"laat-derby-lewis-vry","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=6300","title":{"rendered":"Laat Derby-Lewis vry!"},"content":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\">Die Bevry Clive Derby-Lewis veldtog het `n skrywe aan die minister van korrektiewe dienste, Nosiviwe Mapisa-Nqakula gestuur waarin vra gestel word oor Derby-Lewis se paroolaansoek. `n Woordvoerder van die veldtog, James Kemp s\u00ea hulle sal graag duidelikheid wil h\u00ea oor hoekom Derby-Lewis steeds in die gevangenes is.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die weduwee van wyle mnr. Chris Hani is meer as `n jaar gelede genader om insette te lewer, nadat die paroolraad Derby-Lewis vir parool aanbeveel het. Tot op datum het sy nog nie insette gelewer nie en speel dit `n groot rol in die vertraging van die proses.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">\u201cIngevolge die wet op Korrektiewe Dienste kwalifiseer hy in meer as een opsig vir parool. Die minister moet verduidelik waarom hy vir parool geweier word terwyl Almond Nofemela, wat in die apartheidsjare deel was van `n moordbende wat ANC-lede geteiken het, wel vrygelaat is,\u201d s\u00ea Kemp.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">In die skrywe word daar ook gevra of die minister opdrag gegee het dat mnr. Derby-Lewis se aansoek onbepaal uitgestel moet word. Mnr. Derby-Lewis het gedurende Junie vanjaar weer voor die paroolraad verskyn. Daar is hy meegedeel dat die minister opdrag gegee het om sy aansoek onbepaald uit te stel.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">\u201cDie hoofdoel van die departement korrektiewe dienste is om gevangenes te rehabiliteer. Nie om hulle onbepaald en sonder rede in die gevangenes te hou vir langer as wat nodig is nie. Mnr. Derby-Lewis is in sy sewentigs, langer as vyftien jaar in die gevangenes en `n model gevangene. Ware geregtigheid sal wees om hom vry te laat,\u201d het Kemp bygevoeg.<\/p>\n<p>\u00a0<\/p>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/nyf.com.ua\/igrushki-93\">\u0434\u0435\u0442\u0441\u043a\u0438\u0439 \u0438\u0433\u0440\u044b \u0434\u043b\u044f \u0434\u0435\u0432\u043e\u0447\u0435\u043a<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/lenta.kharkiv.ua\/other\/2017\/07\/21\/182571.html\">\u0434\u0430\u043d\u0438\u043b\u044c\u0447\u0435\u043d\u043a\u043e \u044e\u0440\u0438\u0439 \u0431\u0440\u043e\u043d\u0438\u0441\u043b\u0430\u0432\u043e\u0432\u0438\u0447 \u043f\u0440\u043e\u043a\u0443\u0440\u043e\u0440<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die Bevry Clive Derby-Lewis veldtog het `n skrywe aan die minister van korrektiewe dienste, Nosiviwe Mapisa-Nqakula gestuur waarin vra gestel word oor Derby-Lewis se paroolaansoek. `n Woordvoerder van die veldtog, James Kemp s\u00ea hulle sal graag duidelikheid wil h\u00ea oor hoekom Derby-Lewis steeds in die gevangenes is. Die weduwee van wyle mnr. Chris Hani is &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=6300\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Laat Derby-Lewis vry!&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[51],"tags":[],"class_list":["post-6300","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-suider-afrika"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/6300","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=6300"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/6300\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=6300"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=6300"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=6300"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}