{"id":6254,"date":"2009-10-22T10:12:58","date_gmt":"2009-10-22T10:12:58","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=6254"},"modified":"2009-10-22T10:12:58","modified_gmt":"2009-10-22T10:12:58","slug":"burgemeester-van-pretoria-uit-haar-amp-geskors","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=6254","title":{"rendered":"Burgemeester van Pretoria uit haar amp geskors"},"content":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\"><img decoding=\"async\" src=\"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/wordpress\/wp-content\/uploads\/2009\/10\/gwen.jpg\" border=\"0\" \/>Die Vryheidsfront Plus het betroubaar verneem dat die Burgemeester van die Tshwane-metroraad, dr. Gwen Ramokgopa, tydelik uit haar amp geskors is. Verder is die stadsbestuurder, Kiba Kekana asook lede van die Burgemeesterskomitee, nl. Absolom Ditshoke en Zodwa Masondo uit hulle ampte geskors.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die Vryheidsfront Plus het gister in \u2018n verklaring ge\u00ebis dat die Burgemeester en haar komitee verwyder moet word vanwe\u00eb swak dienslewering en die ernstige finansi\u00eble krisis waarin hulle die stad gedompel het.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Volgens dr. Conrad Beyers, VF Plus-raadslid, was die VF Plus hierdie stap te wagte omdat daar lank reeds in ANC-geledere groot ontevredenheid is met Ramokgopa (\u2018n Mbeki-aanstelling\u2019) en die burgemeesterskomitee.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">\u201cDie VF Plus verwelkom die gerugte, maar is bekommerd oor die feit dat die Burgemeester maar net deur \u2018n ander ANC-lid vervang sal word. Hoewel enige verandering tans \u2018n verbetering sal wees, sal die VF Plus slegs tevrede wees wanneer \u2018n koalisie van partye na die komende munisipale verkiesings hul eie Burgemeester kan aanwys,\u201d het Beyers ges\u00ea.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Vroe\u00ebr is \u2018n verslag deur die onafhanklike graderingsmaatskappy, Empowerdex bekendgemaak, wat bevind het dat die Tshwane-metroraad geen basiese dienste aan byna \u2018n kwart (23.8%) van sy inwoners verskaf nie. Dit sluit in basiese dienste soos toegang tot behuising, kraanwater, sanitasie, vullisverwydering en elektrisiteit.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Pretoria word ook in die verslag aangedui as die slegste stad om in te woon in die hele land vanwe\u00eb swak dienslewering. \u201c\u2018n Voortsetting van die huidige swak bestuur sal tot \u2018n ineenstorting van die munisipaliteit lei.  Dit sal tot verdere onrus en geweld lei wat selfs die 2010 FIFA W\u00eareldbeker kan ontspoor.\u201d<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die VF Plus is skepties oor die ANC se vermo\u00eb om die stad reg te ruk, want onder ANC-beheer het talle problem ontstaan, insluitende<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">\u00b7        Ineenstoring van die stad se finansies vanwe\u00eb swak bestuur en spandabelrigheid;<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">\u00b7        Talle klagtes van swak diens waar daar eenvoudig geen reaksie uit die metroraad verkry kan word nie, selfs in gevalle van dringende navrae en aanmeld van probleme.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">\u00b7        Swak wetstoepassing op paaie, met onder andere taxi\u2019s wat toegelaat word om die wet na willekeur te verbreek;<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">\u00b7        Uitbrei van plakkerskampe in gevestigde gebiede;<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">\u00b7        Polarisasie van die stad se bevolking deur onverantwoordelike naamsveranderings, terwyl die meerderheid van die stad se inwoners in strate sonder name woon;<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">\u00b7        Politieke inmenging in stadsadministrasie deur die aanstel van ANC-lojaliste in sleutelposisies, met die daaropvolgende uitvloei van kundigheid.<\/p>\n<\/p>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/99spravok.ru\/spravki-dlya-basseyna-kupit-s-dostavkoy\">\u0441\u043f\u0440\u0430\u0432\u043a\u0430 \u0432 \u0431\u0430\u0441\u0441\u0435\u0439\u043d<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/kh.vgorode.ua\/news\/luidy_horoda\/234421-v-kharkovskoi-oblasty-novyi-prokuror\">\u0434\u0430\u043d\u0438\u043b\u044c\u0447\u0435\u043d\u043a\u043e \u044e\u0440\u0456\u0439 \u0431\u0440\u043e\u043d\u0456\u0441\u043b\u0430\u0432\u043e\u0432\u0438\u0447 \u043a\u043e\u043c\u043f\u0440\u043e\u043c\u0430\u0442<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die Vryheidsfront Plus het betroubaar verneem dat die Burgemeester van die Tshwane-metroraad, dr. Gwen Ramokgopa, tydelik uit haar amp geskors is. Verder is die stadsbestuurder, Kiba Kekana asook lede van die Burgemeesterskomitee, nl. Absolom Ditshoke en Zodwa Masondo uit hulle ampte geskors. Die Vryheidsfront Plus het gister in \u2018n verklaring ge\u00ebis dat die Burgemeester en &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=6254\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Burgemeester van Pretoria uit haar amp geskors&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":6253,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[51],"tags":[7148,5380,5477,5250],"class_list":["post-6254","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-suider-afrika","tag-burgemeester-pretoria-geskors","tag-dienslewering","tag-gwen-ramokgopa","tag-wanbestuur"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/6254","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=6254"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/6254\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/6253"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=6254"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=6254"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=6254"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}