{"id":6230,"date":"2009-10-20T13:00:45","date_gmt":"2009-10-20T13:00:45","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=6230"},"modified":"2009-10-20T13:00:45","modified_gmt":"2009-10-20T13:00:45","slug":"polisie-se-dubbele-standaarde","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=6230","title":{"rendered":"Polisie se dubbele standaarde"},"content":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\"><img decoding=\"async\" src=\"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/wordpress\/wp-content\/uploads\/2009\/10\/sapstape.jpg\" border=\"0\" \/>Die skorsing van ses polisielede van die Hlobane polisiestasie in die Vryheid-distrik in KwaZulu-Natal, is \u2018n bewys van dubbele standaarde in die Polisie. Die ses lede was betrokke om \u2018n misdaadsindikaat oop te vlek en het verskeie beskuldigdes gearresteer.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Rooftogte is in Gauteng gepleeg en die geroofde goedere dan in die gebied van Hlobane versteek. Van die goedere is by die beskuldigdes gekry. Die stasiebevelvoerder van Hlobane het al ses die polisielede ingevolge regulasie 13 geskors. Dit nadat van die beskuldigdes gekla het die lede het hulle aangerand.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Hierdeur word hulle salarisse en voordele opgeskort totdat die ondersoek teen hulle afgehandel is. Nie een is strafregtelik aangekla nie. Hierdie ondersoeke kan maande neem en het \u2018n vernietigende effek op die lede se gesinne, aangesien daar nie \u2018n inkomste is nie, s\u00ea Pieter Groenewald (LP), hoofwoordvoerder van Polisie vir die Vryheidsfront Plus.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">In die Wes-Kaap word \u2018n polisielid in die hof skuldig bevind aan diefstal nadat hy wieldoppe op \u2018n ongelukstoneel gesteel het, maar word aangestel as \u2018n stasiebevelvoerder. Dit is sulke optredes wat polisielede verwar ten opsigte van wat hulle optredes moet wees.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Polisielede behoort eers skuldig bevind te word alvorens hulle salarisse summier gestaak word. Hierdie besluit laat vrae ontstaan oor die bevoegdheid van die stasiebevelvoerder, tensy hy \u2018n verskuilde agenda het. Die Minister sal skriftelik gevra word om in te gryp, s\u00ea Groenewald.<\/p>\n<\/p>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/pro100casino.com\/online-slots\/\">best free<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/101otzyv.ru\/object\/topcargo\">\u0442\u043e\u043f\u043a\u0430\u0440\u0433\u043e \u043e\u0442\u0437\u044b\u0432\u044b<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die skorsing van ses polisielede van die Hlobane polisiestasie in die Vryheid-distrik in KwaZulu-Natal, is \u2018n bewys van dubbele standaarde in die Polisie. Die ses lede was betrokke om \u2018n misdaadsindikaat oop te vlek en het verskeie beskuldigdes gearresteer. Rooftogte is in Gauteng gepleeg en die geroofde goedere dan in die gebied van Hlobane versteek. [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":6229,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[51],"tags":[7131],"class_list":["post-6230","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-suider-afrika","tag-polisie-dubbele-standaarde"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/6230","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=6230"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/6230\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/6229"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=6230"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=6230"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=6230"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}