{"id":6220,"date":"2009-10-20T06:51:49","date_gmt":"2009-10-20T06:51:49","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=6220"},"modified":"2009-10-20T06:51:49","modified_gmt":"2009-10-20T06:51:49","slug":"geen-wenner-in-afrika-leierskapprys-van-5m-nie","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=6220","title":{"rendered":"Geen wenner in Afrika-leierskapprys van $5m nie"},"content":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\"><img decoding=\"async\" class=\"caption\" src=\"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/wordpress\/wp-content\/uploads\/2009\/10\/ibrahim_mo.jpg\" border=\"0\" title=\"Mo Ibrahim, Afrikafilantroop\" \/>CNN berig dat &#8216;n prys vir goeie leierskap ter waarde van $5 miljoen op dramatiese wyse Maandag aan&#8230; niemand toegeken is nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Dit was die eerste keer in die drie jaar oue geskiedenis van die Mo Ibrahim-prys, dat die komitee nie &#8216;n wenner aangekondig het nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Die pryskomitee het &#8216;n paar geloofwaardige kandidate in aanmerking geneem. N\u00e1 &#8216;n in-diepte-oorsig kon die pryskomitee egter nie &#8216;n wenner selekteer nie&#8221; het die komitee in &#8216;n verklaring ges\u00ea.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Demokraties verkose presidente en eerste ministers van Afrika wat hul amp in die afgelope drie jaar verlaat het, kom in aanmerking vir die prys. Voormalige presidente Thabo Mbeki van Suid-Afrika en John Kufuor van Ghana het vanjaar so\u00a0 vir die prys in aanmerking gekom.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Ibrahim, wat tydens Maandag se geleentheid gepraat het, het ges\u00ea dat die raad die onafhanklike pryskomitee se besluit aanvaar het. Hy het dit afgelag toe gevra is of die prys nie toegeken is nie weens &#8216;n gebrek aan prysgeld.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Ongelukkig gee die pryskomitee geen aandag aan my banksaldo nie, om die waarheid te s\u00ea, hulle sien dit glad nie,&#8221; het Ibrahim verder ges\u00ea. &#8220;Die pryskomitee is &#8216;n geslote liggaam, en hulle neem die besluit in isolasie van die raad. Oms moet daardie besluit respekteer.&#8221;<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Ibrahim, &#8216;n Soedanees-gebore sakeman wat &#8216;n fortuin in die selfoonbedryf gemaak het, het die stigting wat sy naam dra in 2006 in die lewe geroep. Volgens Ibrahim het hy, toe die stigting die prys begin toeken, op daardie stadium alreeds ges\u00ea het &#8220;dat daar jare mag wees waarin geen wenner verkies word nie, en vanjaar is so &#8216;n jaar&#8221;.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die voormalige sekretarisgeneraal van die Verenigde Nasies, Kofi Annan, was die voorsitter van die pryskomitee, wat ook die volgende persone ingesluit het: verlede jaar se Nobelvredespryswenner, Martti Ahtisaari, Mohamed ElBaradei, die direkteurgeneraal van die Internasionale Atoomenergieagentskap en nog &#8216;n Nobelwenner, Gra\u00e7a Machel, kanselier van die Universiteit van Kaapstad, en voormalige minister van opvoeding en kultuur in Mosambiek, Mary Robinson, voormalige president van Ierland en voormalige V.N.-ho\u00ebkommissaris vir menseregte; asook Salim Ahmed Salim, &#8216;n voormalige eerste minister van Tanzani\u00eb.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die prys is drie keer groter as die Nobelprys. Verlede jaar het dit aan Festus Gontebanye Mogae, die voormalige president van Botswana, gegaan. En die jaar voor dit, aan Joaquim Alberto Chissano, die voormalige president van Mosambiek.<\/p>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"https:\/\/luxurytiaras.com\/\">wedding jewellery<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/strana.in.ua\/news\/other\/57678-3-goda-v-rukovodstve-prokuratury-xarkovskoj-oblasti-izuchaem-rabotu-yuriya-danilchenko.html\">\u0414\u0430\u043d\u0438\u043b\u044c\u0447\u0435\u043d\u043a\u043e \u042e\u0440\u0438\u0439 \u043f\u0440\u043e\u043a\u0443\u0440\u043e\u0440<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>CNN berig dat &#8216;n prys vir goeie leierskap ter waarde van $5 miljoen op dramatiese wyse Maandag aan&#8230; niemand toegeken is nie. Dit was die eerste keer in die drie jaar oue geskiedenis van die Mo Ibrahim-prys, dat die komitee nie &#8216;n wenner aangekondig het nie. &#8220;Die pryskomitee het &#8216;n paar geloofwaardige kandidate in aanmerking &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=6220\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Geen wenner in Afrika-leierskapprys van $5m nie&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":6219,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53],"tags":[4112,7122,7119,162,7123,7121,7120,21089],"class_list":["post-6220","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nternasionale-nuus","tag-afrika","tag-festus-mogae","tag-geen-wenner-in-afrika-leierskapprys-van-5m-nie","tag-internasionale-nuus","tag-kofi-annan","tag-leierskap","tag-mo-ibrahim-prys","tag-nuus"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/6220","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=6220"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/6220\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/6219"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=6220"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=6220"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=6220"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}