{"id":6212,"date":"2009-10-20T05:47:57","date_gmt":"2009-10-20T05:47:57","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=6212"},"modified":"2009-10-20T05:47:57","modified_gmt":"2009-10-20T05:47:57","slug":"reitzklag-nie-laat-vaar-se-jansen","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=6212","title":{"rendered":"Reitzklag nie laat vaar, s\u00ea Jansen"},"content":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\"><img decoding=\"async\" class=\"caption\" src=\"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/wordpress\/wp-content\/uploads\/2009\/10\/oros.jpg\" border=\"0\" title=\"Getransformeerde urine\" \/>Die klagtes teen vier studente van die Universiteit van die Vrystaat oor \u2018n rassistiese video-opname is nie teruggetrek nie, het Jonathan Jansen, die universiteit se rektor, Maandag ges\u00ea.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">\u201cDit moet duidelik gemaak word,\u201d het hy in \u2018n nagverklaring ges\u00ea.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">\u201cDrie prosesse is onderweg en hulle moenie verwar word nie.\u201d<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Volgens hom staan die klagtes deur die Direktoraat van Spesiale Vervolgings in die provinsie, sowel as die menseregteklagtes deur die Menseregtekommissie nog.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">\u201cDie universiteit het slegs hulle eie klagtes teen die studente teruggetrek, sover as wat universiteits-prosesse gaan. Hulle het besluit om die studente terug te nooi om hul studies te voltooi en om Reitz weer oop te maak as \u2018n model van sosiale regverdigheid en rasseversoening as \u2018n uitsonderlike universiteitswoning.\u201d<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Besluit op twee faktore gebaseer<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Volgens Jansen is die besluit, wat onder die universiteit se gesag resorteer, op twee faktore gebaseer.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Hierdie was die \u201cinstituut se eie aanspreeklikheid vir wat gebeur het en omdat die kondisies geskep is waaronder rassisme en rasse-aanvale op die kampus moontlik was&#8230;die instituut se behoefte om die omstandighede te skep vir rasse-versoening op \u2018n diep verdeelde kampus en om deur dit die kanse vir transformasie by die UVS te versnel.\u201d<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">\u201cDaar was breedvoerige konsultasies\u201d oor die nood om die kwessie op te los, het hy ges\u00ea.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Tom Coetzee, \u2018n regskenner van Noordwes Universiteit, het ges\u00ea dat die UVS se besluit om sy klag teen die vier terug te trek, irrelevant tot die kriminele saak is.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">\u201cDie staat is die enigste een wat kan besluit of die kriminele vervolging aangaan of nie,\u201d het Coetzee Maandag ges\u00ea.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">\u201cDie rektor se aankondiging is op hierdie stadium irrelevant.\u201d<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die Reitzkoshuis was in Februarie 2008 in die middel van \u2018n rassistiese storm na \u2018n video, waarop vyf swart werkers van die koshuis vir die grap ingelyf word, opgeneem en aan die publiek bekendgemaak is.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die beskuldigdes is RC Malherbe, Johnny Roberts, Schalk van der Merwe en Danie Grobler.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die saak sal na verwagting op 26 Oktober begin.<\/p>\n<p>\u00a0<\/p>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/avto-mechanic.ru\/catalog\/oborudovanie_dlya_gruzovogo_servisa\/\">\u043e\u0431\u043e\u0440\u0443\u0434\u043e\u0432\u0430\u043d\u0438\u0435 \u0434\u043b\u044f<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"https:\/\/www.segodnya.ua\/regions\/kharkov\/v-harkove-prokuratura-provodit-proverku-iz-za-ischeznoveniya-konfiskata-na-15-millionov-751497.html\">\u041e\u043b\u0435\u043a\u0441\u0430\u043d\u0434\u0440 \u0412\u0430\u0441\u0438\u043b\u044c\u043e\u0432\u0438\u0447 \u0424\u0456\u043b\u044c\u0447\u0430\u043a\u043e\u0432<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die klagtes teen vier studente van die Universiteit van die Vrystaat oor \u2018n rassistiese video-opname is nie teruggetrek nie, het Jonathan Jansen, die universiteit se rektor, Maandag ges\u00ea. \u201cDit moet duidelik gemaak word,\u201d het hy in \u2018n nagverklaring ges\u00ea. \u201cDrie prosesse is onderweg en hulle moenie verwar word nie.\u201d Volgens hom staan die klagtes deur &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=6212\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Reitzklag nie laat vaar, s\u00ea Jansen&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":6211,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[52],"tags":[4752,4975,4972],"class_list":["post-6212","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-c36-afrikaanse-nuus","tag-jansen","tag-kovsies","tag-reitz"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/6212","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=6212"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/6212\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/6211"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=6212"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=6212"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=6212"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}