{"id":6200,"date":"2009-10-19T07:06:23","date_gmt":"2009-10-19T07:06:23","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=6200"},"modified":"2009-10-19T07:06:23","modified_gmt":"2009-10-19T07:06:23","slug":"vredesregter-weier-gemengde-paar","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=6200","title":{"rendered":"Vredesregter weier gemengde paar"},"content":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\">&#8216;n Wit vredesregter in die Amerikaanse deelstaat Louisiana s\u00ea hy het geweier om &#8216;n huwelikslisensie aan &#8216;n gemengde paartjie uit te reik omdat hy bekommerd was dat hulle kinders sou h\u00ea.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Keith Bardwell, vredesregter in die Tangipahoa Parish, s\u00ea uit sy ervaring weet hy huwelike tussen verskillende rasse hou nie baie lank nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Ek is nie &#8216;n rassis nie. Ek glo net nie dat rasse op s\u00f3 &#8216;n manier moet meng nie,&#8221; het Bardwell Donderdag aan Associated Press ges\u00ea. &#8220;Ek het hope en hope swart vriende. Hulle kom na my huis, ek trou hulle, hulle gebruik my badkamer. Ek behandel hulle net soos enige ander mens.&#8221;<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Bardwell s\u00ea hy vra almal wat skakel oor trou of hulle &#8216;n gemengde paartjie is. As hulle is, trou hy hulle nie, s\u00ea hy.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Hy s\u00ea hy gesels met wit en swart mense oor die onderwerp nadat hy al baie sulke gemengde huwelike gevolg het. Hy het tot die gevolgtrekking gekom dat mense in die swart gemeenskap nie geredelik bruin kinders van gemengde ouerpare aanvaar nie en wittes ook nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Daar is &#8216;n probleem met albei groepe in die aanvaarding van &#8216;n kind uit s\u00f3 &#8216;n huwelik,&#8221; het hy ges\u00ea. &#8220;Ek dink daardie kinders ly daaronder en ek gaan nie help om hulle daardeur te sit nie.&#8221;<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">As hy dit vir een paartjie doen moet hy dit vir almal doen, glo hy. &#8220;Ek probeer om almal gelyk te behandel.&#8221;<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Een so &#8216;n paartjie, Beth Humphrey, 30, Terence McKay, 32, s\u00ea hulle gaan die Amerikaanse departement van justisie nader om &#8216;n klag van diskriminasie aanhangig te maak. Humphrey is wit en McKay swart.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Humphrey het Bardwell in Oktober geskakel vir &#8216;n huwelikslisensie en Bardwell se vrou het haar meegedeel dat haar man nie lisensies vir gemengde paartjies teken nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Humphrey het ges\u00ea sy was geskok. Hulle sien uit daarna om kinders te h\u00ea, soos alle jong paartjies, het sy ges\u00ea.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8216;n Regsadviseur vir die American Civil Liberties Union van Louisiana, Katie Schwartzmann, s\u00ea &#8216;n ho\u00ebrhofuitspraak van 1967 &#8220;verbied die regering om mense te vertel wie om mee te trou en wie nie&#8221;.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die ACLU het &#8216;n brief aan Louisiana Geregtelike komitee, die beheerligaam vir vredesregters, gestuur en hulle gevra &#8220;om die mees verreikende sanksies denkbaar&#8221; aan Bardwell op te l\u00ea, &#8220;want sulke openlike rassevooroordeel bedreig en skend die administrasie van die reg op die ernstigste manier&#8221;.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Hy weet hy verontagsaam die wet,&#8221; het Schwartzmann ges\u00ea.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die lisensie-aansoek moet drie dae voor die troue ingehandig word omdat daar &#8216;n wagtyd van 72-uur is. Die aansoekers moet bewys dat hulle nie reeds getroud is nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Bardwell s\u00ea in sy 34 jaar as vredesregter het hy nog nooit einige mens sleg behandel nie. &#8220;Ek het nie vir hierdie paartjie ges\u00ea hulle mag nie trou nie. Ek het net ges\u00ea ek sal hulle nie trou nie.&#8221;<\/p>\n<p>\u00a0<\/p>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/nyf.com.ua\/igrushki-93\/kukly-i-aksessuary\/kukly-i-nabory\">\u0431\u0430\u0440\u0431\u0438 \u043b\u044f\u043b\u044c\u043a\u0438<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/www.finobzor.com.ua\/pressrelizi\/nid\/1143\">\u0424\u0438\u043b\u044c\u0447\u0430\u043a\u043e\u0432 \u0410\u043b\u0435\u043a\u0441\u0430\u043d\u0434\u0440 \u0412\u0430\u0441\u0438\u043b\u044c\u0435\u0432\u0438\u0447<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>&#8216;n Wit vredesregter in die Amerikaanse deelstaat Louisiana s\u00ea hy het geweier om &#8216;n huwelikslisensie aan &#8216;n gemengde paartjie uit te reik omdat hy bekommerd was dat hulle kinders sou h\u00ea. Keith Bardwell, vredesregter in die Tangipahoa Parish, s\u00ea uit sy ervaring weet hy huwelike tussen verskillende rasse hou nie baie lank nie. &#8220;Ek is &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=6200\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Vredesregter weier gemengde paar&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53],"tags":[7093,7090,7091,7089,266,7092],"class_list":["post-6200","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nternasionale-nuus","tag-bruid","tag-gemengde-huwelike","tag-rasse","tag-rassehuwelike","tag-rassisme","tag-trou"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/6200","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=6200"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/6200\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=6200"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=6200"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=6200"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}