{"id":6190,"date":"2009-10-18T05:22:54","date_gmt":"2009-10-18T05:22:54","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=6190"},"modified":"2009-10-18T05:22:54","modified_gmt":"2009-10-18T05:22:54","slug":"naspersjoernaliste-se-swaksinnigheid-peil-nuwe-dieptes","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=6190","title":{"rendered":"Naspersjoernaliste se swaksinnigheid peil nuwe dieptes"},"content":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\"><img decoding=\"async\" class=\"caption\" src=\"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/wordpress\/wp-content\/uploads\/2009\/10\/jansen_jonathan.jpg\" border=\"0\" \/>Net as ek gedink het dit kan nie erger word nie, oortref Naspers homself weer met sy kruiperige gedienstigheid aan die altaar van transformasie en politieke korrektheid.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">En, laat ons nie doekies omdraai nie, Naspers is veral smoorverlief op die selfaangestelde Afrikanermessias, Jonathan Jansen. Jansen, die land se voorste kwota-akademikus, se prekerige sotlikhede, meestal op ons \u201crassistiese\u201d Afrikaners gemik, verskyn week n\u00e1 week in die Beeld, Die Burger en Rapport. Jansen moet nog net berigte oor sport begin skryf vir hierdie liefdesverhouding om sy logiese uiteinde te bereik.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Hierdie week se hoofberig in Rapport is \u2018n kruiperige lofsang, soortgelyk aan Salomo se Hooglied, aan die brulpadda-agtige Jansen. Dit loop oor van stroperige twak soos die volgende: \u201c<em>Jansen se skitterende akademiese loopbaan hier en oorsee boesem vertroue in, en benewens daardie voortreflike stamboom bring hy soveel meer<\/em>.\u201d Asseblief, bring vir my tog net een van daardie papiersakkies vir passasiers wat op \u2018n vliegtuig naar word!<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Wat Rapport genoop het om Jansen se gulp opnuut te wil oopruk, is Jansen se besluit om die klagtes teen die Reitzhuisstudente te laat vaar. Die swape by Rapport is lelik om die bos gelei deur wat die Engelse Jansen se \u201cspin doctoring\u201d sou noem. Dit is slegs die swaksinnige redaksie van Rapport wat nog nie vir hulself kon bedink dat daar van meet af aan geen saak teen die Reitzhuisstudente was nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">As ek die leser mag herinner, toe die klagtes teen di\u00e9 studente ingedien is, was daar reeds onsekerheid oor presies waarvoor hulle aangekla sou word. Die skoonmakers wat aan die video deelgeneem het, het immers vrywillig so gemaak en inderdaad laggend saamgespeel. Dit is natuurlik in teenstelling met swart opdrifsels wat hulself gereeld skuldig maak aan kwaadwillige vernietiging en brandstigtery by universiteite, en wat selfs doodsdreigemente teen blanke studente opper soos wat onlangs by Tukkies gebeur het. Hieroor swyg Naspers natuurlik soos die graf. As \u2018n blanke landdros die Reitzhuissaak aangehoor het, sou dit uit die hof gelag gewees het, tot Jansen en die klaers se groot verleentheid.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Jansen se ruimhartigheid was dus niks van die aard nie. Hy het bloot besef wat Rapport se redaksie te gestrem is om te besef: daar was van meet af aan geen saak nie. Rapport kon egter nie wag om weer eens hul lofliedere aan hul gunsteling mak bruine, Jansen, te besing nie. Hoe kinderlik na\u00efef kan Rapport se redaktrise wees, selfs gemeet aan die lae standaarde van haar medejoernaliste by Naspers?<\/p>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/nyf.com.ua\/igrushki-93\/mashinki-i-tehnika\/tehnika-na-upravlenii\">\u043c\u0430\u0448\u0438\u043d\u043a\u0438 \u043d\u0430 \u0440\u0430\u0434\u0438\u043e\u0443\u043f\u0440\u0430\u0432\u043b\u0435\u043d\u0438\u0438<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"https:\/\/kh.depo.ua\/rus\/kh\/visnazheniy-ta-pobitiy-u-harkovi-rozsliduyut-strashnu-zagibel-tririchnogo-hlopchika-20170927647641\">\u0410\u043b\u0435\u043a\u0441\u0430\u043d\u0434\u0440 \u0424\u0438\u043b\u044c\u0447\u0430\u043a\u043e\u0432 \u043f\u0440\u043e\u043a\u0443\u0440\u043e\u0440<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Net as ek gedink het dit kan nie erger word nie, oortref Naspers homself weer met sy kruiperige gedienstigheid aan die altaar van transformasie en politieke korrektheid. En, laat ons nie doekies omdraai nie, Naspers is veral smoorverlief op die selfaangestelde Afrikanermessias, Jonathan Jansen. Jansen, die land se voorste kwota-akademikus, se prekerige sotlikhede, meestal op &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=6190\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Naspersjoernaliste se swaksinnigheid peil nuwe dieptes&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":6189,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[40],"tags":[4892,643,7077,4114,7078,21092],"class_list":["post-6190","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-c21-anton-barnard","tag-jonathan-jansen","tag-naspers","tag-naspersjoernaliste-se-swaksinnigheid-peil-nuwe-dieptes","tag-rapport","tag-reitzhuis","tag-rubrieke"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/6190","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=6190"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/6190\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/6189"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=6190"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=6190"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=6190"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}