{"id":6172,"date":"2009-10-16T05:35:23","date_gmt":"2009-10-16T05:35:23","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=6172"},"modified":"2009-10-16T05:35:23","modified_gmt":"2009-10-16T05:35:23","slug":"mulder-moeg-vir-dubbele-standaarde","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=6172","title":{"rendered":"Mulder moeg vir dubbele standaarde"},"content":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\">Dr. Pieter Mulder, VF Plus-leier, het in \u2018n verklaring ges\u00ea dat hy moeg is vir dubbele standaarde en onlogiese argumente as dit oor die Grondwet en Suid-Afrika se amptelike tale gaan.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Komiteelede van die Parlement se portefeuljekomitee oor Ho\u00ebr Onderwys het tydens \u2018n besoek aan die Universiteit van Stellenbosch, die rektor en die universiteit gekritiseer omdat, volgens hulle, Afrikaans steeds gebruik word om studente by die universiteit uit te sluit. Dit terwyl voorgraadse studente reeds onderrig in Afrikaans of Engels kan ontvang. &#8220;Waarom word hierdie eis aan Stellenbosch gestel, maar nie aan ander universiteite nie?&#8221; was dr. Mulder se reaksie daarop.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Dr. Mulder het gevra of Marius Fransman, sy komitee en minister Blade Nzimande beswaar sal h\u00ea as Stellenbosch op hulle webblad onder taalvereistes skryf:  \u201cAlle nuwe studente aansoekers, vir voorgraadse- of nagraadse studie aan hierdie universiteit, moet \u2018n sekere vlak van vaardigheid in Afrikaans bereik het en moet bewyse hiervan kan indien voor toelating\u201d.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">\u201cEk glo hulle word flou en die debat draai in die Parlement. Tog is dit presies die woorde wat op die webblad van die Universiteit van Kaapstad staan, met die verskil dat dit na Engels en nie na Afrikaans nie verwys. Dit in \u2018n provinsie waar bykans twee derdes van die bevolking Afrikaans as eerste taal het met reeds twee uitsluitlik Engelse universiteite.\u201d<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">\u201cHoekom is dit aanvaarbaar met geen openbare histerie of verwysings na \u2018n Grondwet wat sogenaamd alle tale probeer gelykstel nie?  Wanneer besoek die Parlement\u00eare portefeuljekomitee die Universiteit van Kaapstad en stel dieselfde eise aan hulle tot die voordeel van die meerderheid van die Wes-Kaapse inwoners wat Afrikaans-moedertaalsprekers is?\u201d het dr. Mulder ook gevra.<\/p>\n<p>\u00a0<\/p>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/avto-mechanic.ru\/catalog\/svarochnoe_i_pusko_zaryadnoe_oborudovanie\/\">\u043b\u0438\u043f\u0435\u0446\u043a \u0441\u0432\u0430\u0440\u043e\u0447\u043d\u043e\u0435<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/www.sq.com.ua\/rus\/news\/novosti_partnerov\/13.10.2017\/harkov_v_liderah_po_komfortnosti_zhizni_v_ukraine\">\u043b\u043e\u0431\u0430\u043d\u043e\u0432\u0441\u043a\u0438\u0439 \u0430\u043b\u0435\u043a\u0441\u0430\u043d\u0434\u0440 \u0436\u0435\u043d\u0430<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Dr. Pieter Mulder, VF Plus-leier, het in \u2018n verklaring ges\u00ea dat hy moeg is vir dubbele standaarde en onlogiese argumente as dit oor die Grondwet en Suid-Afrika se amptelike tale gaan. Komiteelede van die Parlement se portefeuljekomitee oor Ho\u00ebr Onderwys het tydens \u2018n besoek aan die Universiteit van Stellenbosch, die rektor en die universiteit gekritiseer &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=6172\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Mulder moeg vir dubbele standaarde&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[52],"tags":[],"class_list":["post-6172","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-c36-afrikaanse-nuus"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/6172","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=6172"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/6172\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=6172"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=6172"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=6172"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}