{"id":6159,"date":"2009-10-15T08:22:04","date_gmt":"2009-10-15T08:22:04","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=6159"},"modified":"2009-10-15T08:22:04","modified_gmt":"2009-10-15T08:22:04","slug":"verligtes-het-ons-in-die-gemors-gedompel-nie-awb","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=6159","title":{"rendered":"Verligtes het ons in die gemors gedompel, nie AWB"},"content":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\">Met verwysing na <a href=\"http:\/\/www.beeld.com\/Content\/Rubrieke\/GertVanDerWesthuizen\/3071\/13c60980ae784c95856f24e5dd64c91e\/15-10-2009-02-18\/Onth%C3%B3%C3%BA_jy_hoe_dit_was\">Gert van der Westhuizen<\/a> van Beeld se geheue oor die verlede ontstaan die vraag of hy hoegenaamd bewus is van die hede? Het u nog kontak met die werklikheid? Want alles wat u daar skryf is slegter vandag as ooit in die geskiedenis van die land. In die tweede paragraaf onder u artikel in Beeld staan geskryf dat ons lewens deur geweld en misdaad oorheers word.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die universele gemors van vandag is nie die maaksel van verkramptes en regses en allermins die AWB nie. Dis die daggadroom en konsepsie van sogenaamde \u201cVerligtes\u201d wat nou te stiksienig is om hul skuld te erken en iets daaromtrent te doen.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Ja die milit\u00eare opsie van die AWB wek weersin omrede dit herinner aan die soortgelyke jammerlke milit\u00eare mislukking van die Nasionale Party n\u00e1 Verwoerd se moord \u2013\u00a0 sodat mens kan naar word daarvan. Dit is al probeer en dit het nie gewerk nie. Soos wat Eugene van sy perd afgeval het, het die NP soos Black Adder oorgekom &#8211; omring met die Balldricks van die Afrikaanse media.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Dis nie die regses wat die sogenaamde Inligtingskandaal gefabriseer het nie maar die verligtes. Met die gevolg dat Afrikaners se hele bestaansreg onwettig geword het en as \u2018n misdaad teen die mensdom beskou word. Dis die vrug van die verligtes se arbeid tot vandag toe. Die dolksteek in die hart van Afrikaner as volk tensy die die &#8220;Volk&#8221; weer soos \u2018n feniks kan herrys.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Want\u00a0 absurde opsies raak moontlik in obsene situasies.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">My versoek is dat Gert vir sy baas moet vra of sy baas dink dat die Afrikaners swaksinnig is om sulke snert in ons moedertaal te lees en sy baas nie dink dat Afrikaans se voortbestaan daardeur bedreig word nie. Soos wanneer \u2018n melkboer vrot verdunde melk probeer verkoop. En dat Naspers nie NAT Press gaan word nie?<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Maar miskien, wie weet, is die artikel bedoel om lankmoedige Neelsies soos ekke na die sleutelbord te laat gryp in die middel van die nag.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Omdat\u00a0 die pen magtiger is as die Sanna &#8211; waaroor ons dankbaar kan wees &#8211; vir \u2018n uitweg uit ons ellende.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Ek is oortuig dat niks ons moet dwing om geweld te gebruik nie, iets waaraan Lech Walesa sy sukses te danke gehad het.<\/p>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/uslugi-poligraf.com\/blog\/uslugi-poligrafa\">\u043f\u0440\u043e\u0432\u0435\u0440\u0438\u0442\u044c \u043d\u0430 \u043f\u043e\u043b\u0438\u0433\u0440\u0430\u0444\u0435<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/seotamplier.ru\/object\/transportirovka-gruza-topcargo\">\u0442\u043e\u043f\u043a\u0430\u0440\u0433\u043e \u0440\u0430\u0437\u0432\u043e\u0434<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Met verwysing na Gert van der Westhuizen van Beeld se geheue oor die verlede ontstaan die vraag of hy hoegenaamd bewus is van die hede? Het u nog kontak met die werklikheid? Want alles wat u daar skryf is slegter vandag as ooit in die geskiedenis van die land. In die tweede paragraaf onder u &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=6159\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Verligtes het ons in die gemors gedompel, nie AWB&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[86],"tags":[3377,21096,7056,4801,21093,7055,7054],"class_list":["post-6159","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-c77-briewe","tag-beeld","tag-s10-briewe","tag-gert-van-der-westhuizen","tag-jk-bosch","tag-s7-menings","tag-nie-awb","tag-verligtes-het-ons-in-die-gemors-gedompel"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/6159","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=6159"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/6159\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=6159"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=6159"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=6159"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}