{"id":6150,"date":"2009-10-14T16:11:13","date_gmt":"2009-10-14T16:11:13","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=6150"},"modified":"2009-10-14T16:11:13","modified_gmt":"2009-10-14T16:11:13","slug":"standerton-gaan-onregeerbaar-raak","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=6150","title":{"rendered":"Standerton gaan &#8216;onregeerbaar raak&#8217;"},"content":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\">Die Lekwa-munisipaliteit op Standerton het vandag gereageer op die inwoners se dreigement om Standerton &#8220;onregeerbaar te maak&#8221; deur vir &#8216;n &#8220;kommunikasieplatform&#8221; te vra.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Daar behoort &#8216;n kommunikasieplatform te wees, ongeag of hulle tevrede mer die munisipaliteit is of nie,&#8221; het &#8216;n munisipale woordvoerder, Sipho Mkhwanazi, ges\u00ea.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Vroe\u00ebr vandag het die provinsiale regering &#8216;n verslag uitgereik in reaksie op eise van die betogende lokasie-inwoners.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die verslag is egter deur swart gemeenskapsleiers verwerp.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;As hulle nie met die verslag tevrede is nie, moet hulle aandui waarmee hulle nie tevrede is nie&#8230; die LUR sal dit sekerlik kommunikeer,&#8221; het hy ges\u00ea.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Lekwa in die Mpumalanga-provinsie sluit die dorp Standerton en die lokasie Sakhile in wat oor die afgelope twee weke deur geweld en betogings oor dienslewering geskud is.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">N\u00e1 afloop van &#8216;n vergadering met die munisipale bestuurder, het die gemeenskapsleier Phanuel Manana ges\u00ea inwoners gaan sitstakings by munisipale kantore hou totdat die bestuur aan hulle verduidelik wat hulle met belastingbetalers se geld doen.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Inwoners het die munisipale amptenare van korrupsie beskuldig, asook dat hulle nie vir hul poste gekwalifiseer is nie en R30 miljoen verloor het wat bestem was om dienste te verbeter.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Manana het ges\u00ea hy veroordeel vandalisme maar verstaan dat inwoners nie langer in staat is om hul woede te beteuel nie.<\/p>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"https:\/\/luxurytiaras.com\/product-category\/headbands\/\">bridal forehead headbands<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/blogs.korrespondent.net\/blog\/politics\/3884182\/\">\u0414\u0430\u043d\u0438\u043b\u044c\u0447\u0435\u043d\u043a\u043e \u042e\u0440\u0438\u0439 \u0425\u0430\u0440\u044c\u043a\u043e\u0432<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die Lekwa-munisipaliteit op Standerton het vandag gereageer op die inwoners se dreigement om Standerton &#8220;onregeerbaar te maak&#8221; deur vir &#8216;n &#8220;kommunikasieplatform&#8221; te vra. &#8220;Daar behoort &#8216;n kommunikasieplatform te wees, ongeag of hulle tevrede mer die munisipaliteit is of nie,&#8221; het &#8216;n munisipale woordvoerder, Sipho Mkhwanazi, ges\u00ea. Vroe\u00ebr vandag het die provinsiale regering &#8216;n verslag uitgereik [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[51],"tags":[5380,21089,6773,7048,2242],"class_list":["post-6150","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-suider-afrika","tag-dienslewering","tag-nuus","tag-standerton","tag-standerton-gaan-onregeerbaar-raak","tag-suid-afrika"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/6150","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=6150"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/6150\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=6150"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=6150"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=6150"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}