{"id":614,"date":"2007-07-05T00:00:00","date_gmt":"2007-07-05T00:00:00","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=614"},"modified":"2007-07-05T00:00:00","modified_gmt":"2007-07-05T00:00:00","slug":"joernalis-aangerand-omdat-hy-kabila-verfilm","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=614","title":{"rendered":"Joernalis aangerand omdat hy Kabila verfilm"},"content":{"rendered":"<div align=\"justify\">In &#8216;n persverklaring wat AFP ontvang het, het di&eacute; nie-regeringsorganisasie &quot;sterk beswaar aangeteken teen die aanranding van Ernest Mukuli&quot; werksaam by die <em>Amani <\/em>radio- en tv-sender (RTA). Die sender is die eiendom van die Katolieke Kerk in Kisangani. Kabila was Saterdag in die geweste om &#8216;n milit&ecirc;re optog ter viering van die land se 47ste onafhanklikheidswording by te woon. <\/p>\n<p> Die nuusman is deur vyf mans in siviele drag aangerand. Hulle het &quot;omtrent 13:00 die stasie se ateljees binnegestorm op soek na &#8216;n joernalis wat hulle op die balkon van die gebou waarin die stasie gehuisves word, opgemerk het en wat besig was (&#8230;) net n&aacute; die optog, om die president van die Republiek te voet, omring deur massas mense, op film vas te l&ecirc;.<\/p>\n<p> Volgens die ongelukkige slagoffer het sy aanvallers by die hoofkantoor van RTA aangekom &quot;met &#8216;n jeep van die Republikeinse Wag (GR)&quot;. Hulle het hom met die vuiste bygedam v&oacute;&oacute;r sy kollegas voordat hulle sy televisiekamera gekonfiskeer het, het hy aan JED vertel.<\/p>\n<p> Ernest Mukuli het ook ges&ecirc; dat hy een van sy aanvallers herken het omdat hy hom tydens die optog opgemerk het terwyl hy besig was met die verfilming. Die Republikeinse Wag het alle betrokkenheid by die voorval ontken en gesuggereer dat die betrokke agente vir &#8216;n ander diens optree.<\/p>\n<p> JED het die regering gevra om die skuldiges aan die pen te laat ry en &#8216;n beroep op instellings gedoen om &quot;deur hul optrede hul verbintenis aan demokrasie en vryheid van spraak te bewys.&quot; Die organisasie het voorts ges&ecirc; dit raak al hoe moeiliker vir nuusmense om in sekere lande alledaagse tonele te verfilm sonder dat &#8216;n klomp veiligheidsdienste op die persoon toesak en &#8216;n perskaart vereis.&quot; <\/div>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/pro100casino.com\">100 online<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"https:\/\/atn.ua\/obshchestvo\/prokuratura-trebuet-zabrat-zemlyu-v-centre-harkova-u-nedobrosovestnogo-arendatora\">\u0424\u0438\u043b\u044c\u0447\u0430\u043a\u043e\u0432 \u043f\u0440\u043e\u043a\u0443\u0440\u043e\u0440 \u043e\u0442\u0437\u044b\u0432\u044b<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<div align=\"justify\">&#8216;n Kongolese joernalis is Saterdag in Kisangani, in die noorde van die DRK &quot;met geweld&quot; aangerand omdat hy die motorkade van President Joseph Kabila verfilm het. Dit is deur die organisasie wat homself vir die beskerming van joernaliste beywer, JED (Joernaliste in Gevaar), bekend gemaak.<\/div>\n<div align=\"justify\">&nbsp;<\/div>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53],"tags":[162,699,21089],"class_list":["post-614","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nternasionale-nuus","tag-internasionale-nuus","tag-joernalis-aangerand-omdat-hy-kabila-verfilm","tag-nuus"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/614","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=614"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/614\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=614"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=614"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=614"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}