{"id":612,"date":"2007-07-04T11:19:27","date_gmt":"2007-07-04T11:19:27","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=612"},"modified":"2007-07-04T11:19:27","modified_gmt":"2007-07-04T11:19:27","slug":"geen-datum-vir-afrika-integrasie-nie","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=612","title":{"rendered":"Geen datum vir Afrika-integrasie nie"},"content":{"rendered":"<div align=\"justify\">Daar was geen eenstemmigheid oor die oprigting van &#8216;n Verenigde State van Afrika nie en afgevaardigdes was verdeel oor die idee van 15 portefeuljes wat die Libiese leier, Ghadaffi, voorgestel het wat verdediging, buitelandse sake en buitelandse handel omvat.<\/p>\n<p> &quot;Ons gaan nie die of daardie [Unie] kopie&euml;r soos die VSA of die EU nie, maar iets wat [&#8230;] vir ons kontinent reg is,&quot; het die president van Ghana, Kuofor, verklaar. Een van die kommissies wat aangestel is, &quot;sal die bande tussen nasionale regerings en &#8216;n unie-regering&quot; bekyk en die &quot;impak op die daarstelling van soewereiniteit&quot; op state ondersoek.<\/p>\n<p> Twee ander sal konsentreer op die &quot;padkaart en datumspertye vir gemeenskaplike regering&quot; en ook hoe dit gefinansier sal word. Die oorspronklike idee van &#8216;n gemeenskaplike Afrika het gekom van Kwame Nkrumah en daarom is die AU-Beraad in Akkra gehou. Ghana vier vanjaar hul vyftigste herdenking van onafhanklikheid. Daar word pertinent na Nkruma se visie in die finale Verklaring verwys.<\/p>\n<p> Thabo Mbeki, wat verantwoordelik was vir die skepping van die AU tydens &#8216;n byeenkoms in Durban, 2002, was egter minder as optimisties oor die nuwe planne en het die wens uitgespreek dat die AU tyd gegee moet word om &quot;ryper&quot; te word. Mbeki is &#8216;n voorstander van streeksintegrasie en nie algehele integrasie nie. Die huidige AU-voorsitter, Alpha Oumar Konare, was daarenteen van mening dat konflik in die Horing van Afrika en elders net deur &#8216;n pan-Afrikanistiese visie opgelos sal word.<\/p>\n<p> Afrika se ministers het ook aangekondig dat &#8216;n ontwikkelingsfonds, die <em>Pan-African Infrastructure Development Fund<\/em>, opgerig gaan word. &quot;Dit is &#8216;n fonds deur Afrikane wat tot die voordeel van Afrikane sal strek,&quot; het Nkosazana Dlamini-Zuma ges&ecirc;. Daar word gehoop om langtandbeleggers oor te haal om meer in Afrika te bel&ecirc;.<\/p>\n<\/div>\n<p> <!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/nyf.com.ua\/igrushki-93\/dlja-aktivnogo-otdyha\/drugoe\">\u0434\u0435\u0442\u0441\u043a\u0438\u0435 \u043f\u0430\u043b\u0430\u0442\u043a\u0438 \u0434\u043e\u043c\u0438\u043a\u0438<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"https:\/\/www.segodnya.ua\/regions\/kharkov\/v-harkove-prokuratura-provodit-proverku-iz-za-ischeznoveniya-konfiskata-na-15-millionov-751497.html\">\u0424\u0438\u043b\u044c\u0447\u0430\u043a\u043e\u0432 \u043f\u0440\u043e\u043a\u0443\u0440\u043e\u0440 \u0445\u0430\u0440\u044c\u043a\u043e\u0432\u0430<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<div align=\"justify\">\n<div class=\"mosimage\"  style=\" float: right; margin: 5px; padding: 1px;\" align=\"center\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" src=\"http:\/\/nuus.praag.co.za\/dev\/images\/stories\/sonbrilgadhaffi.JPG\" width=\"267\" height=\"181\" hspace=\"6\" alt=\"Image\" title=\"Image\" border=\"0\" \/><\/p>\n<div class=\"mosimage_caption\" style=\"text-align: center;\" align=\"center\">Wade, Ghadaffi gesels<\/div>\n<\/div>\n<p>Die afgelope AU-beraad, gewy aan die integrasie van Afrika, het Dinsdag ten einde geloop sonder dat daar op &#8216;n datum besluit is vir die totstandkoming van &#8216;n Afrikaregering. Dit is in &#8216;n finale verklaring in Akkra bekend gemaak.<\/p>\n<p> Die projek om die Verenigde State van Afrika op die been te bring, gedryf deur Libi&euml;, is nou verwys na vier Kommissies wat aan die &quot;volgende algemene vergadering verslag sal doen en die nodige aanbevelings sal maak&quot; het John Kuofor aan die einde van die drie dae wat die beraad geduur het, ges&ecirc;.<\/p><\/div>\n<div align=\"justify\">&nbsp;<\/div>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53],"tags":[162,21089],"class_list":["post-612","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nternasionale-nuus","tag-internasionale-nuus","tag-nuus"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/612","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=612"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/612\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=612"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=612"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=612"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}