{"id":6115,"date":"2009-10-11T06:13:28","date_gmt":"2009-10-11T06:13:28","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=6115"},"modified":"2009-10-11T06:13:28","modified_gmt":"2009-10-11T06:13:28","slug":"malema-sien-rassisme-in-selebi-saak","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=6115","title":{"rendered":"Malema sien &#8216;rassisme&#8217; in Selebi-saak"},"content":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\">Julius Malema, die ANC-jeugligaleier, het Vrydag uitgevaar teen die rassitiese staatsaanklaer in die Selebi-saak omdat daar aan Glenn Agliotti en Billy Rautenbach vrywaring gegee is. Hy het ges\u00ea Jackie Selebi word geteiken omdat hy swart is.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Malema het lede van die Black Management Forum by hulle jaarlikse byeenkoms in Midrand teogespreek.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Malema het ges\u00ea al drie mans behoort in die beskuldigde bank te staan vir hulle kriminele aktiwiteite.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Hy het ges\u00ea die fokus op Selebi, soos in die geval van Zuma, was omdat &#8220;iemand&#8221; wou bewys dat swartes nie vertrou kan word nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Ons moet onsself vra wie het &#8216;n ooreenkoms met die twee mans (Agliotti en Rautenbach) bereik? Wat was die agenda? Die agenda is baie eenvoudig. Moenie vir Selebi lag nie, kyk na hom en s\u00ea hy gaan onder.&#8221;<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Moenie dit vier nie, veral nie as jy swart is nie, veral nie as jy &#8216;n Afrikaan is nie, want in Jackie Selebi wil hulle bewys wat hulle nie met Zuma kon regkry nie: Dat ons (swartes) korrup is, ons hou van maklike geld, ons hou van alkohol, ons hou van vroue en ons het geen vaardighede nie.&#8221;<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Jackie was &#8216;n internasionale leier. Hy het Interpol gelei en hulle wil die w\u00eareld wys dat jy hierdie mense (swartes) nooit met verantwoordelikheid kan vertrou nie,&#8221; het Malema ges\u00ea.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Malema het ges\u00ea hy kan nie glo dat die aanklagte teen Rautenbach en Agliotti laat vaar is om getuienis in te win om Selebi, wat net drie kriminele klagtes teen hom het, te &#8220;vernietig&#8221; nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Hy het ges\u00ea die Nasionale Vervolgingsgesag is &#8220;desperaat&#8221; om Selebi vas te kry omdat hulle gevaarlike kriminele teen hom gebruik terwyl Selebi nie eens vir moord aangekla word nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Jy laat vaar 33 klagtes om net drie te bewys.&#8221;<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Ek s\u00ea nie Jackie Selebi moet nie aangekla word nie&#8230; maar ek s\u00ea al drie van hulle verdien om aangekla te word.&#8221; Malema se stelling het &#8216;n uitbundige geskater en applous van die gehoor ontlok.<\/p>\n<p>\u00a0<\/p>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/avto-mechanic.ru\/catalog\/gaykoverty_pnevmotreshchetki\/\">\u043f\u043d\u0435\u0432\u043c\u043e\u0433\u0430\u0439\u043a\u043e\u0432\u0435\u0440\u0442<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/otzovikoff.ru\/object\/kompaniya-topcargo\">topcargo \u043e\u0442\u0437\u044b\u0432\u044b \u0441\u043e\u0442\u0440\u0443\u0434\u043d\u0438\u043a\u043e\u0432<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Julius Malema, die ANC-jeugligaleier, het Vrydag uitgevaar teen die rassitiese staatsaanklaer in die Selebi-saak omdat daar aan Glenn Agliotti en Billy Rautenbach vrywaring gegee is. Hy het ges\u00ea Jackie Selebi word geteiken omdat hy swart is. Malema het lede van die Black Management Forum by hulle jaarlikse byeenkoms in Midrand teogespreek. Malema het ges\u00ea al &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=6115\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Malema sien &#8216;rassisme&#8217; in Selebi-saak&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[51],"tags":[7017,6539,266,7018,7016],"class_list":["post-6115","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-suider-afrika","tag-agliotti","tag-malema","tag-rassisme","tag-rautenbach","tag-selebi"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/6115","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=6115"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/6115\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=6115"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=6115"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=6115"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}