{"id":61,"date":"2007-01-30T00:00:00","date_gmt":"2007-01-30T00:00:00","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=61"},"modified":"2007-01-30T00:00:00","modified_gmt":"2007-01-30T00:00:00","slug":"buiteland-toe","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=61","title":{"rendered":"Buiteland toe!"},"content":{"rendered":"<div class=\"moz-text-html\">\n<p>&nbsp;<\/p>\n<p align=\"justify\"><font face=\"Arial\" size=\"2\">Die ANC-hi&euml;rargie se ideologiese denke is destyds deur hul Marxistiese&nbsp;leermeesters in veral Rusland&nbsp;en Oos-Duitsland gevorm. Hulle het nog nooit afgesien&nbsp;van&nbsp;die uitgediende denke en metodes wat hulle in Moskou en Leipzig aangeleer het nie.<br \/><\/font><\/p>\n<div align=\"justify\"><font face=\"Arial\" size=\"2\">Die&nbsp;revolusie wat&nbsp;die diktatuur van die proletariaat vooraf moes gaan, is gefrustreer met die oorgawe&nbsp;van&nbsp; De Klerk, Wessels, Meyer en die ander patete. <\/font><\/div>\n<p align=\"justify\"><font face=\"Arial\" size=\"2\">Daardie rewolusie is egter tans besig om&nbsp;te ontwikkel met die moorde op boere en al die ander besittersklasse<\/font>&nbsp;<font face=\"Arial\" size=\"2\">(&quot;have&#39;s&quot;). Die verwoesting wat tans aan die gang is, sal voortgesit word en sal vererger &#8211; met die stilswyende&nbsp;goedkeuring van die regering. Die uitsprake en optredes van siele soos Mbeki, Selebi, sy minister en die ander klomp bevestig die feit dat daar niks van hul kant sal kom om die verwoesting te stop nie, inteendeel.<\/font><\/p>\n<div align=\"justify\">\n<p>&nbsp;<\/p>\n<\/div>\n<p align=\"justify\"><font face=\"Arial\" size=\"2\"><font face=\"Arial\" size=\"2\">Wat kan ons doen? Ek dink ons kan baie doen om die proses te vertraag en hopelik om dit uiteindelik tot stilstand te dwing. Ons kan egter dit nie doen deur ons na die regering te wend nie.<\/font> Ons redding is slegs by diegene te vinde wat die politieke, maar veral die ekonomiese spiere het wat hierdie&nbsp;regime dermate kan bedreig dat hulle geen ander keuse het as om gehoor te gee nie. <\/font><\/p>\n<p align=\"justify\"><font face=\"Arial\" size=\"2\">As voorbeeld. Indien die Duitse regering en\/of BMW, VW en&nbsp;Siemens sou s&ecirc; dat hulle verdere beleggings en betrokkenheid hier gaan be&euml;indig, tensy die volksmoord en verwante misdrywe gestaak word, is ek oortuig dat die klokke hier sal begin lui.<\/font><\/p>\n<p align=\"justify\"><font face=\"Arial\" size=\"2\">Dieselfde&nbsp;tipe druk kan positiewe gevolge inhou op die internasionale politieke terrein. Dit is &#39;n baie sensitiewe&nbsp;gebied vir enige swart leier, soos ons duidelik kan sien met Mbeki se beheptheid&nbsp;oor sy buitelandse beeld en om&nbsp;altoos sy neus oral in te druk. Indien die lede van die internasionale politieke gemeenskap begin om vir die vent die deur te wys, omdat hy o.a. die misdadigheid, vigs, ens., in sy eie land nie kan beheer nie, sal daar myns insiens&nbsp;deeglik van kennis geneem word.<\/font><\/p>\n<p align=\"justify\"><font face=\"Arial\" size=\"2\">Hoe bereik mens die punt waar sulke druk op die regime geplaas word? Die enigste manier is deur toegang te bewerkstellig tot die teikenstate en die groot&nbsp;maatskappye, die internasionale media, politieke groeperinge en partye in die state wat politieke en ekonomiese invloed in die NSA het.<\/font><\/p>\n<p align=\"justify\"><font face=\"Arial\" size=\"2\">Dit sal ook noodsaaklik wees om die steun, finansieel en ,te verkry van rolspelers in die NSA, soos Johan Rupert en soortgelyke invloedrykes.&nbsp;Sulke mense se insette,&nbsp;veral wat toegang en finansi&euml;le&nbsp;spiere betref, is bykans onontbeerlik.<\/font><font face=\"Arial\" size=\"2\">Die strategie&euml;,&nbsp;taktieke en metodes is omvangryk en moet haarfyn beplan&nbsp;en&nbsp;geesdriftig ten uitvoer gebring word.&nbsp;Terugslae moet omskep word in welslae en toegewydheid is &#39;n ononbeerlike vereiste.<\/font><\/p>\n<p><font face=\"Arial\" size=\"2\">Makliker ges&ecirc; as gedaan?<\/font><\/p>\n<p align=\"justify\"><font face=\"Arial\" size=\"2\">Nee, vir seker nie!&nbsp;Die huidige regering het met groot vrug van hierdie metodes gebruik gemaak. Ek weier om te aanvaar dat ons nie opgewasse is vir so &#39;n taak is nie. Ons land en die buiteland is vol wonderlike Afrikaners wat hierdie taak op verskillende wyses en met kundigheid kan verrig. Ons het reeds duisende vrywillige werkers&nbsp;in al die state wat saak maak! Wat ook kundiges is&nbsp;en van groot hulp kan wees om benaderingswyses te bepaal en selfs om toegang tot teikens te bewerkstellig.<\/font><\/p>\n<p align=\"justify\"><font face=\"Arial\" size=\"2\">Kan Praag nie asb die voortou neem en so &#39;n inisiatief aan die gang kry nie? Dit is myns insiens&nbsp;ons enigste hoop.<\/font>&nbsp;<\/p>\n<p><font face=\"Arial\" size=\"2\">Bismarck<\/font><\/p>\n<\/div>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/teplovoy-service.ru\/blog\/avtonomnoe-otoplenie-v-kvartire\">\u0443\u0441\u0442\u0430\u043d\u043e\u0432\u043a\u0430 \u0440\u0430\u0434\u0438\u0430\u0442\u043e\u0440\u043e\u0432 \u043e\u0442\u043e\u043f\u043b\u0435\u043d\u0438\u044f<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"https:\/\/www.rbc.ua\/rus\/news\/harkovskoy-oblasti-prokuratura-razoblachila-1498048589.html\">\u0410\u043b\u0435\u043a\u0441\u0430\u043d\u0434\u0440 \u0424\u0438\u043b\u044c\u0447\u0430\u043a\u043e\u0432<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p><font face=\"Arial\" size=\"2\"><font face=\"Arial\" size=\"2\">Die Afrikaner het geen bedingingsmag in hierdie land nie!<\/font><\/font><\/p>\n<p align=\"justify\"><font face=\"Arial\" size=\"2\">Ek is van mening dat ons Afrikaners geen inspraak by die huidige regering het nie. Ons gaan ook vorentoe geen inspraak h&ecirc; nie. Om as Afrikaners of wat ook al met hulle te gesels, is &#39;n mors van tyd.<\/font> <\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[86],"tags":[21096,195],"class_list":["post-61","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-c77-briewe","tag-s10-briewe","tag-buiteland-toe"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/61","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=61"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/61\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=61"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=61"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=61"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}