{"id":6077,"date":"2009-10-08T08:42:21","date_gmt":"2009-10-08T08:42:21","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=6077"},"modified":"2009-10-08T08:42:21","modified_gmt":"2009-10-08T08:42:21","slug":"kuberoorlog","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=6077","title":{"rendered":"Kuberoorlog"},"content":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\">\u201cDie volgende w\u00eareldoorlog gaan in die kuberruim plaasvind, en dit sal \u2018n katastrofe wees. Die verlies van sy kubernetwerke sal enige nasie op sy knie\u00eb dwing. In \u2018n kuberoorlog is daar geen supermoondhede nie en alle nasies is kwesbaar daarvoor&#8230;\u201d<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Aan die word is Hui Min Neo, telekomunikasiehoof van die VN. Hy het Dinsdag gepraat by die Internasionale Telekommunikasie Unie (ITU) se 2009 w\u00eareldskou in Geneve.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Dit is egter nie slegs moondhede wat teen mekaar oorlog maak nie, maar ook etniese en godsdienstige groepe wat vir hul regte veg.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Terroriste en vryheidsvegters hoef hulle nie meer te wend na plofstof of vuurwapens nie \u2013 die wenners van \u2018n kuberoorlog is nie meer die party met die grootste aantal divisies of eskaders vliegtuie nie, maar die party met die skerpste breinkrag. \u2018n Klein aantal talentvolle kuberkrakers wat regoor die w\u00eareld verspreid is kan \u2018n land of regering teiken en op sy knie\u00eb dwing. Hulle kan selfs regerings tot \u2018n val bring en \u2018n regimeverandering bewerkstellig.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Vryheidsvegters hoef nie meer in ondergrondse tonnels weg te kruip en kraglyne in die nag opblaas nie. Vandag is dit moontlik om \u2018n rekenaar viruskode van buite die land in \u2018n land se kragnetwerk te plant wat maande of selfs jare later homself sal aktiveer en die hele kragnetwerk buite werking stel. Dit is vandag moontlik om van buite die land se grense \u2018n aandelebeurs te sluit, om \u2018n munisipaliteit se totale boekhoudingstelsel te vernietig, om lughawens te sluit en selfs om stadsverkeer tot stilstand te dwing.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Om hulle teen sulke aanvalle te beskerm het lande regoor die aardbol nou die International Multilateral Partnership against Cyber Threats (IMPACT), gestig om pro-aktief teen kuberaanslae en dreigemente op te tree. Tegnologie het die mensdom tot nou toe gedien, maar die era het aangebreek waar die mens die tegnologie sal moet dien.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Maar die problem l\u00ea by die programmatuur wat na twintig jaar of langer steeds kwesbaar en relatief maklik binnegedring kan word.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Microsoft het byvoorbeeld in Juliemaand vanjaar die vreemde stap gedoen om te waarsku dat sy Windows XP ernstige sekuriteitsgebreke het wat nog nie aangespreek is nie. Hierdie gebreke laat kuberkrakers toe om beheer te neem oor slagoffers se rekenaars. Slagoffers hoef slegs \u2018n werf te besoek wat gekraak is om hul eie plaaslike netwerk te besmet en buite werking te stel.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Tot nou toe was dit die grootste en sterkste politieke magsgroep wat die septer in \u2018n land geswaai het, maar in die toekoms mag dit die vindingrykste en talentvolste groep wees wat die grootste politieke invloed gaan h\u00ea. Die hele wese van die getalle demokrasie mag nou verander en verskuif van die groep met die grootste aantal stemme, na \u2018n kuberdemokrasie, dws na die groep wat die sterkste potensi\u00eble IT-dreigement verteenwoordig.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Voorwaar \u2018n geweldige paradigmaverskuiwing wat ernstige implikasies vir elke land inhou, ook vir Suid-Afrika met sy diverse volksgroepe wat tevrede gehou moet word.<\/p>\n<\/p>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/poteha-detyam.com.ua\/detskiy-transport\/detskie-dvuhkolesnye-velosipedy\/\">\u043c\u0430\u0433\u0430\u0437\u0438\u043d \u0432\u0435\u043b\u043e\u0441\u0438\u043f\u0435\u0434\u043e\u0432 \u043a\u0438\u0435\u0432<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/gordonua.com\/news\/war\/na-granice-pri-popytke-sbezhat-v-rossiyu-zaderzhali-harkovskuyu-minershu-55925.html\">\u0424\u0456\u043b\u044c\u0447\u0430\u043a\u043e\u0432 \u043f\u0440\u043e\u043a\u0443\u0440\u043e\u0440<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>\u201cDie volgende w\u00eareldoorlog gaan in die kuberruim plaasvind, en dit sal \u2018n katastrofe wees. Die verlies van sy kubernetwerke sal enige nasie op sy knie\u00eb dwing. In \u2018n kuberoorlog is daar geen supermoondhede nie en alle nasies is kwesbaar daarvoor&#8230;\u201d Aan die word is Hui Min Neo, telekomunikasiehoof van die VN. Hy het Dinsdag gepraat &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=6077\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Kuberoorlog&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53],"tags":[6993],"class_list":["post-6077","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nternasionale-nuus","tag-kuberoorlog"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/6077","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=6077"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/6077\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=6077"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=6077"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=6077"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}