{"id":6068,"date":"2009-10-07T13:42:59","date_gmt":"2009-10-07T13:42:59","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=6068"},"modified":"2009-10-07T13:42:59","modified_gmt":"2009-10-07T13:42:59","slug":"adv-barbie-skuldig-bevind","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=6068","title":{"rendered":"Adv. Barbie skuldig bevind"},"content":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" class=\"caption\" src=\"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/wordpress\/wp-content\/uploads\/2009\/10\/barbie4.jpg\" border=\"0\" title=\"Adv. Barbie\" width=\"145\" height=\"157\" \/>Die voormalige advokaat, C\u00e9zanne Visser, is in die Pretoriase hooggeregshof skuldig bevind op 11 van die 14 aanklagte teen haar.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Waarnemende regter Chris Eksteen het bevind dat Visser &#8216;n gewillige maat was in die seksuele mishandeling van drie jong meisies van &#8216;n kinderhuis en drie ander jong vroue.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Visser het skuld ontken op 14 klagtes van bedrog, onsedelike voorstelle aan minderjariges om onsedelike dade te pleeg, onsedelike aanranding, verkragting, besit en vervaardiging van kinderpornografie en die besit van dagga.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Sy is daaraan skuldig bevind dat sy die kinderhuis bedrieg het om voor te gee sy en haar voormalige minnaar, Dirk Prinsloo, getroud is om sodoende die kinders die naweek by hulle te laat deurbring.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Sy is verder skuldig bevind op 3 klagtes dat sy &#8216;n 15-jarige meisie gevra het om onsedelike dade te pleeg en die onsedelike aanranding van &#8216;n 11- en 14-jarige meisie en twee ander vroue.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Visser is ook skuldig bevind op aanklag van besit en vervaardiging van kinderpornografie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die regter het bevind dat Visser &#8216;n aktiewe deelname gehad het in seksuele aktiwiteite by Prinsloo se huis.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">\u201cDie hof het bevind dat die beskuldigde nou vir gerieflikheidshalwe agter die aksies van Dirk Prinsloo wil skuil om haar eie optredes en dade te regverdig,\u201d het Eksteen, in sy uitspraak ges\u00ea.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Hy het gevind dat dit onwaarskynlik is dat sy nie haarself versoen het met haar voormalige minnaar se modus operandi om slagoffers te bedwelm en hulle dan seksueel te misbruik nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Dit was ook onwaarskynlik dat sy drie jong meisies by \u2018n kinderhuis gaan haal het en ni\u00e9 geweet het dat Prinsloo hulle seksueel wil misbruik nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Sy beweer dat Prinsloo, wat tans in \u2018n Russiese tronk is, haar soos \u2018n pop gemanipuleer het en dat sy slegs sy bevele uitgevoer het.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Eksteen het ges\u00ea dat as sy nie \u2018n wil van haar eie gehad het nie, sou sy nie ernstig met Prinsloo baklei het, om verskoning aan een van die jong meisie gevra het, alle aanbiedinge van hulp om van hom af weg te kom verwerp het en vals verklarings onder eed gemaak het om hom te beskerm nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die verhoor is tot 8 Desember uitgestel sodat die staat en die verdediging verdere verslae kan kry.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">\u00a0<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Visser se borgtog van R5000 is verleng.<\/p>\n<p>\u00a0<\/p>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/poteha-detyam.com.ua\/\">\u0438\u0433\u0440\u0438 \u0434\u043b\u044f \u0434\u044d\u0432\u043e\u0447\u044d\u043a<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/kh.vgorode.ua\/refperson\/23722-danylchenko-yuryi-bronyslavovych\">\u0434\u0430\u043d\u0438\u043b\u044c\u0447\u0435\u043d\u043a\u043e \u044e\u0440\u0456\u0439 \u0431\u0440\u043e\u043d\u0456\u0441\u043b\u0430\u0432\u043e\u0432\u0438\u0447<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die voormalige advokaat, C\u00e9zanne Visser, is in die Pretoriase hooggeregshof skuldig bevind op 11 van die 14 aanklagte teen haar. Waarnemende regter Chris Eksteen het bevind dat Visser &#8216;n gewillige maat was in die seksuele mishandeling van drie jong meisies van &#8216;n kinderhuis en drie ander jong vroue. Visser het skuld ontken op 14 klagtes &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=6068\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Adv. Barbie skuldig bevind&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":6067,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[51],"tags":[6988,6989,6990,6991],"class_list":["post-6068","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-suider-afrika","tag-adv-barbie-skuldig-bevind","tag-cezanne-visser","tag-chris-eksteen","tag-onsedelike-dade"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/6068","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=6068"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/6068\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/6067"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=6068"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=6068"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=6068"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}