{"id":6063,"date":"2009-10-07T08:42:12","date_gmt":"2009-10-07T08:42:12","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=6063"},"modified":"2009-10-07T08:42:12","modified_gmt":"2009-10-07T08:42:12","slug":"pakistan-boos-oor-beskuldigings-van-knoeiery","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=6063","title":{"rendered":"Pakistan boos oor beskuldigings van knoeiery"},"content":{"rendered":"<p>Die Pakistanse krieketspan en sy bestuur is boos oor &#8216;n politikus se bewerings dat di\u00e9 span wedstryde in die Internasionale Krieketraad se Kampioenetrofeereeks met opset verloor het.<\/p>\n<p>Di\u00e9 span het selfs ondersteuning van hul aartsvyand, Indi\u00eb gekry.<\/p>\n<p>Pakistan se afrigter, Intikhab Alam, het ges\u00ea hy is erg omgekrap deur di\u00e9 &#8220;ontstellende bewerings&#8221;.<\/p>\n<p>Hy het ook ges\u00ea die voormalige Indiese toetskaptein Bishen Singh Bedi, het hom gebel om hom te ondersteun.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Bedi het ges\u00ea, &#8216;Jy het so baie vir die span gedoen en dit is teleurstellend as sulke ongegronde bewerings die lig sien&#8217;,&#8221; het Alam ges\u00ea.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Ek is diep seergemaak, dit is bitter teleurstellend,&#8221; het Alam Woensdag aan die nuusagentskap AP ges\u00ea.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Di\u00e9 bewerings word sonder enige bewyse gemaak en dit is nie patrioties nie.&#8221;<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Jamshed Dasti, voorsitter van die staande komitee oor sport in die Pakistanse laerhuis, het vroe\u00ebr vandeesweek beweer dat Pakistan teen Australi\u00eb verloor het, om te verhoed dat Indi\u00eb na die halfeindronde deurdring.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Pakistan het toe in die halfeinstryd teen Nieu-Seeland verloor.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Alam, die krieketspan se kaptein, Younis Khan, en die voorsitter van die Pakistanse Krieketraad, Ijaz Butt, voor is moet op 13 Oktober voor die sportkomitee verskyn om di\u00e9 gerugte te verduidelik.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Ek het nog nie &#8216;n uitnodig na di\u00e9 vergadering gekry nie, maar ek het nie &#8216;n probleem om voor die komitee te verskyn nie,&#8221; het Alam ges\u00ea.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Pakistan het die T20-W\u00eareldbeker in Junie onder leiding van Alam gewen en het deurgedring na die halfeindstryd van die Kampioenetrofee-reeks nadat hulle Indi\u00eb en die Windies geklop het.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Hulle het toe twee agtereenvolgende wedstryde teen Australi\u00eb en Nieu-Seeland verloor.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Ons is die enigste span wat in die top vier in twee groot toernooie ge\u00ebindig het. Dit is &#8216;n groot prestasie. Ons het ons beste gelewer in die wedstryde teen Nieu-Seeland en Australi\u00eb,&#8221; het Alam ges\u00ea.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Alam het ges\u00ea hoewel Suid-Afrika, Sri Lanka en Indi\u00eb nie na die halfeindstryd deurgedring het nie, het nie een van di\u00e9 lande die geloofwaardigheid van hul nasionale spanne bevraagteken nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Al drie di\u00e9 spanne was gunstelinge om die toernooi te wen, maar dit is net in Pakistan waar ons links en regs beskuldig word.&#8221;<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Jy kan nie elke wedstryd wen nie, en ek dink ons het baie goed gespeel in die Kampioenetrofeereeks,&#8221; het hy ges\u00ea.<\/p>\n<p>\u00a0<\/p>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"https:\/\/kompressormash.com\/products\/peskostruynoe-oborudovanie-f6342574\/\">\u0434\u043b\u044f \u043f\u0435\u0441\u043a\u043e\u0441\u0442\u0440\u0443\u044f<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/khar.gp.gov.ua\/ua\/info.html?_m=publications&#038;_t=cat&#038;id=116184&#038;s=print\">\u0424\u0456\u043b\u044c\u0447\u0430\u043a\u043e\u0432 \u043f\u0440\u043e\u043a\u0443\u0440\u043e\u0440<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die Pakistanse krieketspan en sy bestuur is boos oor &#8216;n politikus se bewerings dat di\u00e9 span wedstryde in die Internasionale Krieketraad se Kampioenetrofeereeks met opset verloor het. Di\u00e9 span het selfs ondersteuning van hul aartsvyand, Indi\u00eb gekry. Pakistan se afrigter, Intikhab Alam, het ges\u00ea hy is erg omgekrap deur di\u00e9 &#8220;ontstellende bewerings&#8221;. Hy het ook &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=6063\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Pakistan boos oor beskuldigings van knoeiery&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[88],"tags":[],"class_list":["post-6063","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-c79-krieket"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/6063","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=6063"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/6063\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=6063"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=6063"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=6063"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}