{"id":6057,"date":"2009-10-07T06:14:40","date_gmt":"2009-10-07T06:14:40","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=6057"},"modified":"2009-10-07T06:14:40","modified_gmt":"2009-10-07T06:14:40","slug":"dit-lieg-jy-mos-minister-ndebele","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=6057","title":{"rendered":"D\u00edt lieg jy mos, minister Ndebele!"},"content":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\">Ek wonder wat kwalifiseer \u2018n ANC-kader om minister van vervoer te word? Is dit iemand wat al in \u2018n taxi gery het of moet jy minstens oor jou eie blouligkonvooi beskik wat sy bes probeer om lukrake voetgangers van die gras af te maak?<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Hoe dit ook al sy, die ANC se minister van vervoer, Sibusiso Ndebele, raak die volgende absurde snert kwyt in \u2018n <a href=\"http:\/\/www.engineeringnews.co.za\/article\/gauteng-freeway-overhaul-a-showpiece-for-africa---minister-2009-10-06\">toespraak oor die Gautengse snelwegverbeteringsprojek<\/a>: \u201cFor those sceptics that wonder what 2010 would mean for South Africa, it has delivered the most sophisticated infrastructure on the continent.\u201d<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Nee, ou kader-kapater, dit lieg jy mos en jy weet dit! Dit was g\u2019n die sokker van 2010 nie. Dit was blanke ingenieurs en die blanke vorige regering wat die mees gesofistikeerde infrastruktuur in Afrika geskep het. Al wat die huidige snelwegverbeteringsprojek doen, is om paaie wat deur blankes ontwerp en gebou is, te verbreed. Dit gebeur terwyl die res van die land se padstelsel stelselmatig verkrummel. Hoeveel nuwe deurpaaie is onder die ANC-regime gebou? Jy en ek weet albei daar is nie een nie, meneer die ANC-kader. Was dit nie vir die blankes wat die infrastruktuur opgerig het nie, sou FIFA nie die Sokkerw\u00eareldbeker aan Suid-Afrika kon toeken nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die Gautengse snelwegverbeteringsprojek is \u2018n projek soortgelyk aan die lapwerk wat in die USSR plaasgevind het. Die dag as \u2018n minister in die Sowjet-Unie \u2018n besoek kom afl\u00ea het, het hulle soms die bome langs die paaie groen gespuitverf om die algemene verval te probeer verbloem. Die Gautengse projek is insgelyks \u2018n kosmetiese verandering aan \u2018n paar hoofpaaie waarop die sokkerbesoekers sal ry, terwyl die res van die land se padstelsel al hoe swakker raak, omdat die ANC-regime die belastingbetaler se geld verkwis, steel en verduister. \u2018n Paar ekstra bane gaan nie die probleem oplos nie. Dis \u2018n blote uitstelling van die oordeelsdag wanneer die padnetwerk in duie gaan stort. Die publiek sal dit egter nie onmiddellik agterkom nie, omdat hulle paniekerig sal wees oor die tekort aan drinkwater wat ook deur die ANC-regime veroorsaak gaan word.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die somtotaal van die ANC se \u201cbydraes\u201d tot Suid-Afrika infrastruktuur is om name van bestaande infrastruktuur na onbenullige \u201cstrugglehelde\u201d (sic) soos Albertina Sisulu (die R21-snelweg) te herdoop. Ndebele en sy soort is veel eerder die parasiete en vernietigers van infrastruktuur en rykdom, die spreekwoordelike sprinkane wat alles opgebruik, plunder en steel, wat binne slegs vyftien jaar die beste elektrisiteitsverskaffer op die kontinent in Eksdom verander het, en gesorg het dat die riviere rioolslote word.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Dit sou veel meer feitelik wees om te s\u00ea die ANC-regime het die land met die heel beste infrastruktuur in 1994 op \u2018n skinkbord ontvang, en dat hulle sedertdien hul bes probeer om dit ongedaan te maak.<\/p>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"https:\/\/aquaelite.com.ua\/gidrobaki\/gidroakkumulyatory\">\u043a\u0443\u043f\u0438\u0442\u044c \u0432<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"https:\/\/atn.ua\/obshchestvo\/prokuratura-trebuet-zabrat-zemlyu-v-centre-harkova-u-nedobrosovestnogo-arendatora\">\u0410\u043b\u0435\u043a\u0441\u0430\u043d\u0434\u0440 \u0424\u0438\u043b\u044c\u0447\u0430\u043a\u043e\u0432<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Ek wonder wat kwalifiseer \u2018n ANC-kader om minister van vervoer te word? Is dit iemand wat al in \u2018n taxi gery het of moet jy minstens oor jou eie blouligkonvooi beskik wat sy bes probeer om lukrake voetgangers van die gras af te maak? Hoe dit ook al sy, die ANC se minister van vervoer, &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=6057\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;D\u00edt lieg jy mos, minister Ndebele!&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[40],"tags":[6982,21092,6983,6984,4835],"class_list":["post-6057","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-c21-anton-barnard","tag-paaie","tag-rubrieke","tag-sibusiso-ndebele","tag-sokkerwereldbeker","tag-transformasie"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/6057","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=6057"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/6057\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=6057"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=6057"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=6057"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}