{"id":6041,"date":"2009-10-06T08:42:01","date_gmt":"2009-10-06T08:42:01","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=6041"},"modified":"2009-10-06T08:42:01","modified_gmt":"2009-10-06T08:42:01","slug":"wereldbank-se-geld-raak-op","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=6041","title":{"rendered":"W\u00eareldbank se geld raak op"},"content":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\"><img decoding=\"async\" class=\"caption\" src=\"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/wordpress\/wp-content\/uploads\/2009\/10\/zoellick2.jpg\" border=\"0\" title=\"Robert Zoellick\" \/>Die W\u00eareldbank, wat gewoonlik steun aan arm lande verleen, moes soveel kontant uitdeel n\u00e1 die globale finansi\u00eble krisis dat dit &#8216;n tekort vir nuwe projekte oor die volgende 12 maande ondervind.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Teen die middel van aanstaande jaar gaan ons ernstige beperkinge ervaar,&#8221; het die voorsitter van die W\u00eareldbank, Robert Zoellick, ges\u00ea tydens die loodsing van &#8216;n groot veldtog om ryk lande te oortuig om nog meer geld aan die instelling in Washington oor te betaal.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Hy het toegegee dat so &#8216;n taak baie moeilik is, gegewe die probleme wat lande tydens die ontwikkelde w\u00eareld se grootste resessie sedert die Tweede W\u00eareldoorlog in die gesig staar.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Hoewel die bank oor genoeg kontant beskik om bestaande projekte en daaglikse bedryfsuitgawes te befonds, het die globale ressessie soveel ekstra behoeftes van die arm lande geskep dat dit moontlik ekstra bydraes van ryk lande nodig gaan h\u00ea om sy balansstaat te verstewig en om aan sulke behoeftes te voldoen.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Mnr. Zoellick, wat by die IMF en die W\u00eareldbank se jaarvergaderings in Istanboel gepraat het, het ges\u00ea die bank het &#8216;n kapitaalvermeerdering van $3 tot $6 miljard nodig, hoewel sommiges die uiteindelike kapitaalbehoefte nog ho\u00ebr beraam.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Hy het die hoop uitgespreek dat aandeelhouers, waaronder Brittanje en ander nywerheidslande, &#8216;n besluit sou neem voor die W\u00eareldbank se vergadering aanstaande jaar in April.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die geld sal verdeel word tussen die Internasionale bank vir heropbou en ontwikkeling &#8211; die sleutelgedeelte van die bank wat aan arm lande geld leen &#8211; en die Internasionale finansieringskorporasie (Engelse afkorting IFC), wat aan maatskappye leen.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Mnr. Zoellick het ges\u00ea: &#8220;Ons erken dat alle lande onder begrotingsdruk verkeer en dat dit nie &#8216;n maklike tyd is om vir di\u00e9 dinge te vra nie.&#8221; Hy het ges\u00ea dat die tekort aan kontant vir die IFC veral kommer wek en het bygevoeg: &#8220;Want een van die kwessies tydens di\u00e9 ekonomiese herstelproses is die oordrag van regeringstimuleringsprogramme na privaatsektorontwikkeling.&#8221;<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Tekenend van die W\u00eareldbank se probleme is dat sy driejaarbestedingsprogram van $100 miljard, waartoe hy hom verlede jaar verbind het, nie toereikend gaan wees om in die vraag van sukkelende ekonomie\u00eb te voldoen nie. Die grootste gedeelte van di\u00e9 geld is reeds uitgegee om die oorlewing van die &#8220;mees kwesbare lande&#8221; te verseker.<\/p>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/avto-mechanic.ru\/catalog\/zaryadnye_i_pusko_zaryadnye\/\">\u0437\u0430\u0440\u044f\u0434\u043d\u043e\u0435 \u0443\u0441\u0442\u0440\u043e\u0439\u0441\u0442\u0432\u043e<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/lenta.kharkiv.ua\/other\/2017\/08\/31\/185370.html\">\u043b\u043e\u0431\u0430\u043d\u043e\u0432\u0441\u043a\u0438\u0439 \u0430\u043b\u0435\u043a\u0441\u0430\u043d\u0434\u0440 \u0436\u0435\u043d\u0430<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die W\u00eareldbank, wat gewoonlik steun aan arm lande verleen, moes soveel kontant uitdeel n\u00e1 die globale finansi\u00eble krisis dat dit &#8216;n tekort vir nuwe projekte oor die volgende 12 maande ondervind. &#8220;Teen die middel van aanstaande jaar gaan ons ernstige beperkinge ervaar,&#8221; het die voorsitter van die W\u00eareldbank, Robert Zoellick, ges\u00ea tydens die loodsing van &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=6041\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;W\u00eareldbank se geld raak op&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":6040,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[85],"tags":[4905,6978,6977,6980,21089,6979,21113,6976,6975],"class_list":["post-6041","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-c76-sake","tag-brittanje","tag-ifc","tag-imf","tag-istanboel","tag-nuus","tag-robert-zoellick","tag-c76-sake","tag-wereldbank","tag-wereldbank-se-geld-raak-op"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/6041","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=6041"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/6041\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/6040"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=6041"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=6041"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=6041"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}