{"id":602,"date":"2007-07-03T06:13:44","date_gmt":"2007-07-03T06:13:44","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=602"},"modified":"2007-07-03T06:13:44","modified_gmt":"2007-07-03T06:13:44","slug":"nuwe-kredietwet-kan-mediumgrootte-ondernemings-skaad","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=602","title":{"rendered":"Nuwe kredietwet kan mediumgrootte ondernemings skaad"},"content":{"rendered":"<div align=\"justify\">Een van die noemenswaardige veranderinge in die wet is dat individue wat hulle vergryp aan krediet kwytskelding van skuld kan verkry op gronde van oorfinansiering. Volgens hierdie wet kan die persoon hom dan beroep op gronde van &nbsp;te veel krediet. &nbsp;In so &lsquo;n geval kan die hof dan beslis dat die individu se skuld afgeskryf moet word omdat hy hom vergryp het aan krediet wat heeltemal roekeloos aan hom toevertrou is. &nbsp;Dit plaas ondernemings in &lsquo;n situasie waar hulle goedere verkoop en moontlik nie &lsquo;n sent betaling gaan kry nie. &nbsp;<\/div>\n<div align=\"justify\">\n<p>Die advokaat het egter uitgewys dat die wet slegs van toepassing is op krediettransaksies. &lsquo;n Krediettransaksie word omskryf as enige transaksie waar die persoon duurder vir die produk of diens betaal as in &#39;n kontant-, oor-die-toonbanktransaksie. &nbsp;Dit sluit in enige addisionele kostes wat jy hef, byvoorbeeld rente, administrasiekoste ens. &nbsp;Dit is ook gestel dat elke besigheid dus sy beleid sal moet bepaal of hy binne, of buite die kredietwet wil val. &nbsp;Besighede waarvan rente en ander kosteheffings &lsquo;n nominale deel uitmaak van sy inkomste sal outomaties moet voldoen aan die nuwe kredietwet. &nbsp;Besighede waarvan die hoofdoel is om produkte te verkoop en rente nie &lsquo;n noemenswaardige bron van inkomste is nie, kan egter hul transaksies so formuleer dat die kredietwet nie van toepassing is nie. &nbsp;&lsquo;n Manier om buite die kredietwet te handel word soos volg aangedui:<\/p>\n<ul>\n<li>As besigheid, kan jy kan nog steeds rekeninge aan kli&euml;nte toestaan, bv. 30 dae-na-staatrekeninge, ensovoorts, maar moet net nie as die persoon agterstallig raak met sy rekening rente, administrasiekostes of enige ander heffing maak nie, want dan word die transaksie as &lsquo;n krediet transaksie beskou. (Dit wil s&ecirc;, dit werk die kli&euml;nt &nbsp;duurder uit as wat hy slegs oor die toonbank die produk so koop.)<\/li>\n<li>As kredietgewer moet jou kredietaansoekvorm, wat jy kli&euml;nte laat invul, &nbsp;glad nie melding maak van rente of kostes wat gehef sal word &nbsp;op laat betaling nie.<\/li>\n<li>Indien &lsquo;n kli&euml;nt nie kan betaal nie, kan jy as skuldeiser &lsquo;n nuwe betaling skedule her beding &nbsp;maar weereens mag daar nie rente of enige ander koste by gehef word nie.<\/li>\n<li>As &lsquo;n kli&euml;nt nie kan betaal nie, oorhandig dan die rekening aan &lsquo;n prokureur. &nbsp;Die prokureur mag dan kostes en rente hef. &nbsp;Prokureurskostes word as apart beskou en verander nie die transaksie na &lsquo;n krediettransaksie nie. Indien jy as besigheid wel krediettransaksies beklink, is daar &lsquo;n magdom moets en moenies soos volg uiteengesit:<\/li>\n<li>Sou jy as besigheid &lsquo;n rekening aan &lsquo;n kli&euml;nt wou toestaan, moet jy oor &lsquo;n bepaalde metode of formule beskik, waarmee jy kan bereken of die persoon sy skuld sal kan betaal al dan nie.<\/li>\n<li>Jy as besigheid mag nie meer net na willekeur &lsquo;n kli&euml;nt se &nbsp;kredietperk verhoog nie (tensy jy in sy aansoekvorm vir hom die keuse gegee het of hyself wil aansoek doen vir &lsquo;n ho&euml;r limiet en of jy dit een maal &lsquo;n jaar mag doen). &nbsp;As die kli&euml;nt toestemming verleen dat jy sy limiet een maal &lsquo;n jaar mag verhoog, moet die kli&euml;nt daarby teken as bewys dat hy jou toestemming verleen het. &nbsp;Dan moet jy nog steeds &nbsp;eers met &lsquo;n metode of formule bepaal of hy die addisionele verhoogde limiet sal kan hanteer met inagneming van al sy ander skuld en maandelikse uitgawes.<\/li>\n<li>Indien jy as besigheid &lsquo;n kli&euml;nt &lsquo;n rekening weier, mag die potensi&euml;le kli&euml;nt jou versoek om &lsquo;n rede te verskaf. &nbsp;Jy moet hom dan skriftelik jou redes meedeel waarom jy as besigheid voel die kli&euml;nt voldoen nie aan die vereistes om &lsquo;n rekening te kry nie. &nbsp;In geen omstandighede mag jy diskrimineer teen &lsquo;n persoon om welke rede ook al nie. &nbsp;Indien hy sou voel dat jy diskrimineer teen hom op grond van sy ras , voorkoms ens. mag hy jou gaan aangee by die verbruikersraad. &nbsp;Indien die hof sou beslis dat jy wel gediskrimineer het, is daar &lsquo;n moontlikheid dat jy jou kredietlisensie kan verloor. &nbsp;Dit maak dan al jou voorafgaande transaksies ongeldig.<\/li>\n<li>Volgens die nuwe wet is &lsquo;n afkoelperiode van 5 dae van toepassing op enige krediettransaksie wat nie by die normale geregistreerde kantoor geteken word nie. M.a.w. as &#39;n kli&euml;nt jou bel en vra jy moet gou uitry na sy perseel en vir hom &lsquo;n produk bring, dan word die transaksie nie by jou sakeperseel beklink nie. In so &lsquo;n geval kan hy die produk terugbring na 5 werksdae. (sou hy nie tevrede wees nie).<\/li>\n<\/ul>\n<p>My opinie van hierdie nuwe wet is dat dit daarop gemik is om die massas te bevoordeel ten koste van mediumgrootte ondernemings wat die ruggraat van die ekonomie vorm. Die skuldmaker se basiese persoonlike verantwoordelikhede word nou bloot verskuif na die potensi&euml;le goedere- en diensverskaffer en hul word verder belas deur nuwe kostes aan te gaan om hierdie verpligte fasiliteit te bied.<\/p>\n<p>Dan laastens, net so vir die interessantheid, die volgende twee wette wat hersien gaan word, is die volgende:<\/p>\n<p>&bull; &nbsp; &nbsp; &nbsp; Wet rakende kosprys van huise;<\/p>\n<p>&bull; &nbsp; &nbsp; &nbsp; Wet rakende kommissie op die verkoop van eiendom.<\/p>\n<\/div>\n<p><!-- D([\"mb\",\"wet. &nbsp;Besighede wat se hoofdoel is om produkte te verkoopu003cbr \/>en rente nie ?n noemenswaardige bron van inkomste is nie,u003cbr \/>kan egter sy transaksies so formuleer sodat die krediet wetu003cbr \/>nie van toepassing is nie. &nbsp;?n Manier om buite dieu003cbr \/>krediet wet te handel word soos volg aangedui:u003cbr \/>? &nbsp; &nbsp; &nbsp; As besigheid, kan jy kan nog steeds rekeninge aanu003cbr \/>kli?nte toestaan, bv. 30 dae na staat rekeninge ensovoortsu003cbr \/>maar moet net nie as die persoon agterstallig raak met syu003cbr \/>rekening rente, &nbsp;administrasie kostes of enige anderu003cbr \/>heffing maak nie, want dan word die transaksie as ?nu003cbr \/>krediet -transaksie beskou. (Dit wil s?, dit werk dieu003cbr \/>kli?nt &nbsp;duurder uit as wat hy slegs oor die toonbank dieu003cbr \/>produk so koop.)u003cbr \/>? &nbsp; &nbsp; &nbsp; As kredietgewer moet jou krediet aansoekvorm, wat jyu003cbr \/>kli?nte laat invul, &nbsp;glad nie melding maak van rente ofu003cbr \/>kostes wat gehef sal word &nbsp;op laat betaling nie.u003cbr \/>? &nbsp; &nbsp; &nbsp; Indien ?n kli?nt nie kan betaal nie, kan jy asu003cbr \/>skuldeiser ?n nuwe betaling skedule her beding &nbsp;maaru003cbr \/>weereens mag daar nie rente of enige ander koste by gehefu003cbr \/>word nie.u003cbr \/>? &nbsp; &nbsp; &nbsp; As ?n kli?nt nie kan betaal nie, oorhandig dan dieu003cbr \/>rekening aan ?n prokureur. &nbsp;Die prokureur mag dan kostesu003cbr \/>en rente hef. &nbsp;Prokureurs -kostes word as &nbsp;apart beskou enu003cbr \/>verander nie die transaksie na ?n krediet transaksie nie.u003cbr \/>u003cbr \/>Indien jy as besigheid wel &nbsp;krediet transaksies beklink isu003cbr \/>daar ?n magdom moets en moenies soos as volg uiteengesit:u003cbr \/>u003cbr \/>? &nbsp; &nbsp; &nbsp; Sou jy as besigheid ?n rekening aan ?n kli?nt wouu003cbr \/>toestaan, moet jy oor ?n bepaalde metode of formuleu003cbr \/>beskik, waarmee jy kan bereken of die persoon sy skuld salu003cbr \/>kan betaal al dan nie.u003cbr \/>? &nbsp; &nbsp; &nbsp; Jy as besigheid mag nie meer net na wille keur ?nu003cbr \/>kli?nt se &nbsp;kredietperk verhoog nie (tensy jy in syu003cbr \/>aansoekvorm vir hom die keuse gegee het of hyself wilu003cbr \/>\",1] );  \/\/--><!-- D([\"mb\",\"aansoek doen vir ?n ho?r limiet en of jy dit een maalu003cbr \/>?n jaar mag doen). &nbsp;As die kli?nt toestemming verleenu003cbr \/>dat jy sy limiet een maal ?n jaar mag verhoog, moet dieu003cbr \/>kli?nt daarby teken as bewys dat hy jou toestemmingu003cbr \/>verleen het. &nbsp;Dan moet jy nog steeds &nbsp;eers met ?n metodeu003cbr \/>of formule bepaal of hy die addisionele verhoogde limietu003cbr \/>sal kan hanteer met inagneming van al sy ander skuld enu003cbr \/>maandelikse uitgawes.u003cbr \/>? &nbsp; &nbsp; &nbsp; Indien jy as besigheid ?n kli?nt ?n rekeningu003cbr \/>weier, mag die potensi?le kli?nt jou versoek om ?n redeu003cbr \/>te verskaf. &nbsp;Jy moet hom dan skriftelik jou redes meedeelu003cbr \/>waarom jy as besigheid voel die kli?nt voldoen nie aan dieu003cbr \/>vereistes om ?n rekening te kry nie. &nbsp;In geenu003cbr \/>omstandighede mag jy diskrimineer teen ?n persoon viru003cbr \/>welke rede ook al nie. &nbsp;Indien hy sou voel dat jyu003cbr \/>diskrimineer teen hom, op grond van sy ras , voorkoms ens.u003cbr \/>mag hy jou gaan aangee by die verbruikersraad. &nbsp;Indien dieu003cbr \/>hof sou beslis dat jy wel gediskrimineer het, is daar ?nu003cbr \/>moontlikheid dat jy jou kredietlisensie kan verloor. &nbsp;Ditu003cbr \/>maak dan al jou voorafgaande transaksies ongeldig.u003cbr \/>? &nbsp; &nbsp; &nbsp; Volgens die nuwe wet is ?n afkoelperiode van 5 daeu003cbr \/>van toepassing op enige krediet transaksie wat nie by dieu003cbr \/>normale geregistreerde kantoor geteken word nie. M.a.w. asu003cbr \/>?n kli?nt jou bel en vra jy moet gou uitry na syu003cbr \/>perse?l en vir hom ?n produk bring, dan word dieu003cbr \/>transaksie nie by jou besigheid perseel beklink nie. In sou003cbr \/>?n geval kan hy die produk terugbring na 5 werksdae. (souu003cbr \/>hy nie tevrede wees nie)u003cbr \/>u003cbr \/>&nbsp;My opinie van hierdie nuwe wet is dat dit daarop gemik isu003cbr \/>om die massas te bevoordeel ten koste van medium grootteu003cbr \/>besighede wat die ruggraat van die ekonomie vorm. Die skuldu003cbr \/>-maker se basiese persoonlike verantwoordelikhede word nouu003cbr \/>bloot verskuif na die potensi?le besigheid enu003cbr \/>diensverskaffer en hul word verder belas deur nuwe kostesu003cbr \/>\",1] );  \/\/--><!-- D([\"mb\",\"aan te gaan om hierdie verpligte fasiliteit te bied.u003cbr \/>u003cbr \/>Dan laastens, net so vir die interessantheid, die volgendeu003cbr \/>twee wette wat hersien gaan word is die volgende:u003cbr \/>? &nbsp; &nbsp; &nbsp; Wet rakende kosprys van huise.u003cbr \/>? &nbsp; &nbsp; &nbsp; Wet rakende kommissie op verkoop van eiendom.u003cbr \/>u003cbr \/>u003cbr \/>Lucette Cornelius.u003cbr \/>u003cbr \/>u003cbr \/>Get the latest News on your Desktop Today, Download Ananzi Desktop Application NOW!u003cbr \/>u003cbr \/>u003ca onclicku003d\"return top.js.OpenExtLink(window,event,this)\" hrefu003d\"http:\/\/www.swiftsms.co.za\/swiftT\/track.asp?eu003d*em*&amp;cidu003d113&amp;uu003d8&amp;tidu003d1495\" targetu003d_blank>http:\/\/www.swiftsms.co.zau003cwbr \/>\/swiftT\/track.asp?eu003d*em*&amp;cidu003cwbr \/>u003d113&amp;uu003d8&amp;tidu003d1495u003c\/a>u003cbr \/>u003c\/div>\",0] ); D([\"ce\"]);  \/\/--><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"https:\/\/pro100casino.com\/\">in live<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/fakty.ua\/246431-prokuratura-harkovcshiny-podozrevaet-otca-v-ubijstve-trehletnego-syna\">\u0424\u0438\u043b\u044c\u0447\u0430\u043a\u043e\u0432 \u043f\u0440\u043e\u043a\u0443\u0440\u043e\u0440<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<div align=\"justify\">\n<p>Ek wil net graag &lsquo;n paar punte aanraak rakende die nuwe kredietwet wat in werking getree het op 1 Junie 2007. Vrydag 29 Junie het ek &lsquo;n kursus bygewoon van &lsquo;n advokaat wat spesialiseer in die nuwe wet. Dis &lsquo;n baie omvattende wet en raak alle besighede. Ek het nie die omvang daarvan besef tot na die kursus nie.<\/p>\n<\/p><\/div>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[86],"tags":[21096,691],"class_list":["post-602","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-c77-briewe","tag-s10-briewe","tag-nuwe-kredietwet-kan-mediumgrootte-ondernemings-skaad"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/602","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=602"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/602\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=602"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=602"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=602"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}