{"id":6003,"date":"2009-10-05T05:51:40","date_gmt":"2009-10-05T05:51:40","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=6003"},"modified":"2009-10-05T05:51:40","modified_gmt":"2009-10-05T05:51:40","slug":"vsa-wetgewers-beloof-optrede-teen-iran","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=6003","title":{"rendered":"VSA-wetgewers beloof optrede teen Iran"},"content":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\"><img decoding=\"async\" class=\"caption\" src=\"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/wordpress\/wp-content\/uploads\/2009\/10\/teheran.jpg\" border=\"0\" title=\"Teheran, hoofstad van Iran\" \/>Amerikaanse wetgewers het gister onderneem om gou en beslissend teen Iran op te tree. Dit volg op &#8216;n verslag dat wapendeskundiges van mening is dat Teheran die kundigheid ontwikkel het om &#8216;n atoombom te bou &#8211; en dit terwyl &#8216;n senior Amerikaanse amptenaar die nuusberig afgemaak het.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8216;n Koor van stemme in die kongres, beide Republikeins en Demokraties, het aangedring op harde optrede teen Teheran in die naloop van &#8216;n New York Times-berig dat die Internasionale Atoomenergieagentskap (IAEA) vasgestel het dat Iran nou &#8220;voldoende inligting&#8221; het om &#8216;n kernwapen te bou.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Amerikaanse wetgewers s\u00ea di\u00e9 openbaring regverdig &#8216;n onmiddellike en streng optrede.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Die Irani\u00ebrs sal &#8216;n kernwapen h\u00ea indien iets hulle nie van gedagte laat verander nie. Ons het streng sanksies nodig. Ons het nodig om dit nou te doen,&#8221; het Demokratiese senator, Evan Bayh, &#8220;Fox News Sunday&#8221; vertel.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die Republikeinse senator, Lindsey Graham, &#8216;n voorste stem in die kongres oor verdedigings- en sekuriteitsaangeleenthede, s\u00ea hy sal daarvan hou dat die Kongres &#8216;n week opsy sit om te wy aan &#8216;n groot aantal nuwe sanksiewetgewings teen die Islamitiese republiek.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Kom ons hou &#8216;n Iran-week in die Senaat en kry iets gedoen,&#8221; het hy ges\u00ea, en voorgestel dat &#8216;n reeks optredes bespreek word &#8220;wat ons president sal bemagtig en ons land gehard sal maak en om daadwerklike optrede agter die woorde te plaas.&#8221;<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Maar &#8216;n hooggeplaaste Withuis-adviseur het gister die verslag afgepraat en op Amerikaanse televisie ges\u00ea dat Washington &#8220;sal staan by verslae wat ons uitgereik het,&#8221; aangaande Iran se kernvermo\u00eb.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Of hulle weet hoe om dit te doen of nie is &#8216;n aangeleentheid van aansienlike raaiwerk,&#8221; het hy ges\u00ea.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Wetgewers s\u00ea hulle ondersteun steeds die VSA se inisiatiewe om Teheran in gesprek te betrek, maar is besig om vertroue te verloor dat blote diplomasie Iran sal dwing om sy beweerde kernwapenprogram te laat vaar.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Om die dialoog te h\u00ea, is goed, maar jy moet hulle by hulle woord hou. Wat op die einde saak maak is nie wat hulle s\u00ea nie, maar wat hulle doen,&#8221; s\u00ea Bayh.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Ek is bevrees hulle speel vir die horlosie teen ons,&#8221; het hy ges\u00ea en op &#8216;n &#8220;ware dringendheid&#8221; in die kerndooiepunt gewys.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die Times-verslag volg op openbaringe dat Iran &#8216;n tweede uraanverrykingsaanleg naby die heilige stad van Qom gebou het, wat verdere agterdog oor die mikpunt van die land se kernprogram laat ontstaan het.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die verslag beskryf &#8216;n komplekse program wat volgens aanduidinge in 2002 geloods is en deur die Iranse Verdedigingsministerie bestuur word en wat daarop gemik is om &#8216;n &#8220;kernvrag om deur die Shahab 3 missielstelsel afgelewer word,&#8221; te ontwikkel.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Hulle het &#8216;n patroon van misleiding, &#8216;n patroon om verdrae waartoe hulle ingestem het, te verbreek,&#8221; s\u00ea Bayh. &#8220;Hulle respekteer mag en mag alleen.&#8221;<\/p>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"https:\/\/mordvinov-wood.ru\/category\/lestnitsyi-i-podokonniki\/\">\u043f\u0440\u043e\u0438\u0437\u0432\u043e\u0434\u0441\u0442\u0432\u043e \u0434\u0435\u0440\u0435\u0432\u044f\u043d\u043d\u044b\u0445 \u043b\u0435\u0441\u0442\u043d\u0438\u0446<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/lenta.kharkiv.ua\/other\/2017\/10\/13\/189150.html\">\u0414\u0430\u043d\u0438\u043b\u044c\u0447\u0435\u043d\u043a\u043e \u042e\u0440\u0438\u0439 \u0425\u0430\u0440\u044c\u043a\u043e\u0432<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Amerikaanse wetgewers het gister onderneem om gou en beslissend teen Iran op te tree. Dit volg op &#8216;n verslag dat wapendeskundiges van mening is dat Teheran die kundigheid ontwikkel het om &#8216;n atoombom te bou &#8211; en dit terwyl &#8216;n senior Amerikaanse amptenaar die nuusberig afgemaak het. &#8216;n Koor van stemme in die kongres, beide &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=6003\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;VSA-wetgewers beloof optrede teen Iran&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":6002,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53],"tags":[162,6138,6939,6941,21089,6940,6938],"class_list":["post-6003","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nternasionale-nuus","tag-internasionale-nuus","tag-kernwapens","tag-lindsey-graham","tag-new-york-times","tag-nuus","tag-teheran","tag-vsa-wetgewers-beloof-optrede-teen-iran"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/6003","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=6003"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/6003\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/6002"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=6003"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=6003"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=6003"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}