{"id":5991,"date":"2009-10-03T12:32:02","date_gmt":"2009-10-03T12:32:02","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=5991"},"modified":"2009-10-03T12:32:02","modified_gmt":"2009-10-03T12:32:02","slug":"kop-op-die-blok-leeuehart-nie-goed-genoeg-in-durban","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=5991","title":{"rendered":"Kop op die blok: Leeuehart nie goed genoeg in Durban"},"content":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\">Tussen die Haaie en die Leeus het hulle veertien toetsspelers wat die veld vanmiddag in Durban neem \u2013 en al veertien speel vir die Haaie. Nogtans sou ek my kop op \u2018n blok gesit het dat die Leeus die oordonderende gunsteling vandag op hulle tuisveld sou klop.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Ek sou geredeneer het dat daar so iets is soos \u2018n seisoenale bioritme vir spanne en dat die Leeus nog een goeie wedstryd in hulle oor het en die Haaie reg is om die draad van die verhaal te verloor. Verlede week het die Leeus teen \u2018n werklik onindrukwekkende Boland gespeel, maar alles in die Rooibontmasjien het gekliek en hulle het die telbord met meer as 80 punte belas.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die Haaie, daarteenoor, het nog net een wedstryd hierdie seisoen gehad waar hulle diep mos uithaal. Dit was teen die WP en hulle het soos nat toiletpapier gevou. Wanneer alles vir hulle werk, is hulle \u2018n indrukwekkende span, maar as \u2018n ander span h\u00falle patroon op die Haaie afdruk, \u00f3f hulle spelpatroon ontwrig, is dit \u2018n span wat maklik in 15 rigtings spat.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Ek kan ook daarop wys dat die Haaie reeds \u2018n suksesvolle Doelwit Een \u2013 om die halfeindrondte te haal \u2013 agter die rug het en gevolglik sal sukkel om die stoomketels op volle druk te kry. Die Leeus, aan die ander kant, sal soos vasgekeerde katte veg vir die skrale kans op oorlewing in die kompetisie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Al hierdie dinge is waar, en moenie uit die oog verloor word nie. Al hierdie dinge is uiteindelik ook van min belang. Die Leeus het vir Earl Rose op heelagter gekies &#8211;\u00a0 einde van die argument.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die Haaie gaan met meer as tien punte wen.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Daaroor sit ek my kop op \u2018n blok.<\/p>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/nyf.com.ua\/igrushki-93\/kukly-i-aksessuary\/kukly-i-nabory\">\u043f\u0443\u043f\u0441\u044b \u043a\u0443\u043f\u0438\u0442\u044c<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/www.sq.com.ua\/rus\/news\/novosti_partnerov\/10.07.2017\/dostizheniya_harkova_priznayut_i_vysoko_otsenivayut_v_evrope\">\u043b\u043e\u0431\u0430\u043d\u043e\u0432\u0441\u043a\u0438\u0439 \u0445\u0430\u0440\u044c\u043a\u043e\u0432<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Tussen die Haaie en die Leeus het hulle veertien toetsspelers wat die veld vanmiddag in Durban neem \u2013 en al veertien speel vir die Haaie. Nogtans sou ek my kop op \u2018n blok gesit het dat die Leeus die oordonderende gunsteling vandag op hulle tuisveld sou klop. Ek sou geredeneer het dat daar so iets &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=5991\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Kop op die blok: Leeuehart nie goed genoeg in Durban&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[87],"tags":[171,5114,6911,4878,6245,21114,5118,21101],"class_list":["post-5991","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-c78-rugby","tag-gustav-venter","tag-haaie","tag-kop-op-die-blok-leeuehart-nie-goed-genoeg-in-durban","tag-leeus","tag-lions","tag-c78-rugby","tag-sharks","tag-s25-sport"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/5991","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=5991"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/5991\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=5991"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=5991"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=5991"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}