{"id":5973,"date":"2009-10-02T05:52:43","date_gmt":"2009-10-02T05:52:43","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=5973"},"modified":"2009-10-02T05:52:43","modified_gmt":"2009-10-02T05:52:43","slug":"vsa-se-beheer-van-internet-op","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=5973","title":{"rendered":"VSA s\u00ea beheer van internet op"},"content":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\">Die VSA het beheer van die internet opges\u00ea nadat lande begin kla het dat Washington se greep te hewig is. Lande buite Amerika sal voortaan ook seggenskap h\u00ea oor de toekoms van die stelsel.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Icann, die liggaam wat die ontwikkeling van die net beheer omdat hulle internetadresse soos .org, .net en .com bestuur, het Woensdag aangedui dat hulle hul ooreenkoms met die Amerikaanse regering gaan be\u00ebindig.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Dit sal beteken dat die Kaliforniese maatskappy &#8216;n internasionale rol sal speel met die teenwoordigheid van maatskappye en lande buite die VSA.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Icann het voorheen onder die beheer van die Amerikaanse regering gestaan omdat die regering die net beheer het vanwe\u00eb die onderliggende tegnologie wat rekenaars met mekaar verbind het wat deur hulle beskikbaar gestel is.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die nuwe fokus gaan egter wees om ander lande meer toegang te gee oor wat aanlyn gebeur. &#8216;n Aanlynweergawe van die Verenigde Nasies waar amptenare die toekoms van veranderinge op die net gaan bespreek is daardeur in die vooruitsig gestel.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Icann se hoof, Rod Beckstrom, en Washingtonvertroueling, s\u00ea daar was groeinde kommer dat sekere lande besig was om alternatiewe maniere te kry om Amerikaanse beheer te omseil.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Daar was gerugte van veelvoudige eksperimente van lande wat die internet gevurk het,&#8221; s\u00ea hy. &#8220;Hierdie is &#8216;n belangrike skuif omdat dit die wind uit ons opponenete se seile gaan haal.&#8221;<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Hy s\u00ea die veranderinge gaan verreikend wees omdat netgebruikers in die toekoms webadresse met name in Chinees, Arabies en enige ander alfabet sal kan registreer<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Nie net China het voorheen gekla oor die VSA se internetbeheer nie, maar ook Europese lande.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Viviane Reding, die EU se kommissaris vir kommuniskasie en media, s\u00ea sy is verheug oor Washington se besluit om Icann se sleutelrol aan te pas by die werklikhede van die 21ste eeu.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Sy het ges\u00ea as die veranderinge deursigtig en doeltreffend is, gaan dit oor &#8216;n bre\u00eb front deur gemeenskappe, sakeondernemings en regerings aanvaar word.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Kenners meen dit was &#8216;n uiters veelseggende besluit van die VSA en het internasionale samewerking daadwerklik verhoog.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">\u00a0<\/p>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/uslugi-poligraf.com\/blog\/uslugi-poligrafa\">\u043a\u0430\u043a \u043f\u0440\u0430\u0432\u0438\u043b\u044c\u043d\u043e \u043f\u0440\u043e\u0445\u043e\u0434\u0438\u0442\u044c \u043f\u043e\u043b\u0438\u0433\u0440\u0430\u0444<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"https:\/\/atn.ua\/obshchestvo\/prokuratura-trebuet-zabrat-zemlyu-v-centre-harkova-u-nedobrosovestnogo-arendatora\">\u0410\u043b\u0435\u043a\u0441\u0430\u043d\u0434\u0440 \u0424\u0438\u043b\u044c\u0447\u0430\u043a\u043e\u0432 \u0412\u0430\u0441\u0438\u043b\u044c\u0435\u0432\u0438\u0447<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die VSA het beheer van die internet opges\u00ea nadat lande begin kla het dat Washington se greep te hewig is. Lande buite Amerika sal voortaan ook seggenskap h\u00ea oor de toekoms van die stelsel. Icann, die liggaam wat die ontwikkeling van die net beheer omdat hulle internetadresse soos .org, .net en .com bestuur, het Woensdag &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=5973\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;VSA s\u00ea beheer van internet op&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53],"tags":[5311,6893,6892,2848],"class_list":["post-5973","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nternasionale-nuus","tag-china","tag-icann","tag-internet","tag-vsa"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/5973","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=5973"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/5973\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=5973"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=5973"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=5973"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}