{"id":595,"date":"2007-06-30T08:03:15","date_gmt":"2007-06-30T08:03:15","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=595"},"modified":"2007-06-30T08:03:15","modified_gmt":"2007-06-30T08:03:15","slug":"ng-kerk-kan-soos-np-verdwyn","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=595","title":{"rendered":"NG Kerk kan soos NP verdwyn"},"content":{"rendered":"<div align=\"justify\">Lidmate het in die algemeen volwasse geraak. Meer so  met prosesse wat ampsdraers aan hulle wil voorskryf, wat vanuit die politiek  eerder as die skrif gemotiveer is. Een hiervan is die eis om kerkvereniging  met die swart kerke. Oor hierdie saak redeneer ek en baie van my kennisse soos  volg: Hoekom is daar nie &#329; oproep tot vereniging met die Gereformeerde en die  Hervormde kerke nie? &nbsp;As dit dan &#329;  eis vanuit die Skrif is om met die swart kerke een te word, sal dit dan tog &#329;  eis wees om ook met wit die kerke een te word. Daaroor sal die skrif beslis  konsekwent wees . Daar is verder tog ook &#329; baie praktiese aspek aan verbonde,  naamlik die volgende: Dit is tog baie eenvoudiger om met kerke een te word waar  mense dieselde taal, kultuur, etnisiteit en agtergrond het as om dit te probeer  afforseer met kerke waar een of meer verskille t.o.v taal, kultuur, etnisiteit  en voorvadergeeste-aanbidding bestaan. Eers as &#329; mens dit dan reggekry het om  eenderse kerk verenig te kry, dan eers sal die&nbsp;kanse verbeter&nbsp;om  kerkvereniging oor taal-, kultuur- en rasgrense te laat plaasvind. In die lig van  die feit dat die gesprek oor kerkvereniging tussen die 3 Afrikaanse susterskerke  al oor die 100 jaar aan die gang is, voel ons fit moet ons regmaak vir &#329; gesprek  oor kerkvereniging met die swart kerke wat nog maklik 500 jaar gaan duur omdat  die faktore soveel meer kompleks is.  <\/div>\n<p align=\"justify\">U sien doktor, die gewone lidmaat voel met &nbsp;&#329; stok aan dat die eis om kerkvereniging  &#329; politieke eis is. Lidmate weet dat kerkleiers, wat dit as &#329; opdrag uit die  skrif wil voorhou, vir praktiese redes soos hierbo genoem, vir ons lieg. Nou is  dit ook maar so dat die lidmaat wat vir homself dink toenemend onwillig raak om  te help met finansi&euml;le bydrae&rsquo;s wat gebruik word om &nbsp;salarisse te betaal van kerkleiers wat  vir ons lieg.<\/p>\n<p align=\"justify\">Verder betreur u die feit dat die NG kerk op  ekumeniese vlak nie &#329; verskil kon maak nie, vanwe&euml; sy keuse om hom te  posisioneer soos wat sy lidmate dit wil h&ecirc;. U sien doktor, die gewone  geldbydraende lidmaat deel hierdie gemis van u nie in die minste nie en voel  &nbsp;&#329; totale veer daarvoor. Ek gee u  weer die praktiese rede hoekom dit so is. Vir die lidmaat sien die hi&euml;rargie van  praktiese kerkwees soos volg daar uit, met afnemende orde van  belangrikheid:<\/p>\n<div align=\"justify\">\n<ul>\n<li>Huisgoddiens in my  gesin<\/li>\n<li>Bediening van mense uit my onmiddellike gemeenskap,  bv my straat, my vriende en familiekring, vanuit die opdrag &ldquo;Dra mekaar se laste  en vervul so die wet..&quot;<\/li>\n<li>Bediening&nbsp; van lidmate van my plaaslike  gemeente<\/li>\n<li>Bediening van  mense uit my kultuur- \/ etniese gemeenskap.<\/li>\n<li>Bediening van  mense in die bre&euml; in my woonbuurt, stad of dorp<\/li>\n<li>(as iemand dan nog  enige verdere tyd het miskien in aangrensende woonbuurte of in die  townships)<\/li>\n<li>&#329; Vae  belangstelling maar hoofsaaklik onbetrokkenheid oor dit wat op sinodale vlak  gebeur<\/li>\n<li>&#329; Totale gebrek  aan belangstelling oor wat op ekumeniese vlak gebeur.<\/li>\n<\/ul>\n<\/div>\n<p align=\"justify\">Om dus nou die lidmaat se oortuigings te probeer  verander oor die gebrek aan invloed op ekumeniese vlak is &#329; totale mors van tyd  en gaan geen invloed h&ecirc; nie omdat veral die denkende lidmaat die vooroodeel  handhaaf dat die verskille wat daar  gemaak moet word bloot polities gemotiveerd is.<\/p>\n<p>U betreur die feit dat die kerk sedert 1994 niks  verander het nie. Ten opsigte van praktiese kerkwees gaan ek dit nou ook aan u  verduidelik hoekom nie:<\/p>\n<p>Soos ek aan u hierbo aangetoon het, is kerkwees anders  as wat u glo, nie &#329; proses wat van bo af bestuur en gemanipuleer kan word nie.  Ek noem 3 praktiese voorbeelde: <\/p>\n<div align=\"justify\">\n<ul style=\"margin-top: 0mm\">\n<li class=\"MsoNormal\" style=\"margin: 0mm 0mm 0pt\">My sinodale voorsitter of selfs my    gemeenteleraar gaan my nooit oortuig om elke keer wanneer ek huisgodsdiens    hou, &nbsp;eers &nbsp;gekleurde persone te moet gaan soek om    die meerderheid van my huisgodsdiensbeoefening uit te maak    nie.    <\/li>\n<li class=\"MsoNormal\" style=\"margin: 0mm 0mm 0pt\">Hulle &nbsp;gaan my ook nooit oortuig om wanneer ek    &lsquo;n Afrikanerbroodwinner wat sy werk weens rassediskriminasie verloor het,    help om weer werk te kry, dat dit my plig is om eers 5 swart broodwinners met    werk te help nie.    <\/li>\n<li>Predikante en kerkleiers weet dat as hulle    die lidmate in poltiek gemotiveerde kerkvereniging gaan indwing, gaan die    lidmate nie meer wil geld gee om hulle salarisse mee te betaal nie en dan is    hulle hul werk kwyt. <\/li>\n<\/ul>\n<\/div>\n<p>Doktor Smith, die Rubicon wat u moet oorsteek, is die  besef dat die kerk of sy vergaderings nie die Skrif kan misbruik om my of ander  lidmate se aanbiddingsruimtes te transformeer tot die een van korrektheid teenoor die politieke eise van die dag nie. As dit veel langer gaan aanhou, gaan  ontrekking van lidmate se geld veroorsaak dat die NG Kerk as instelling net soos  die Nasionale Party gaan verdwyn.<\/p>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/nyf.com.ua\/\">\u0438\u043d\u0442\u0435\u0440\u043d\u0435\u0442-\u043c\u0430\u0433\u0430\u0437\u0438\u043d \u0434\u0435\u0442\u0441\u043a\u043e\u0439 \u043e\u0434\u0435\u0436\u0434\u044b<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"https:\/\/kp.ua\/incidents\/587793-v-kharkove-ot-holoda-y-poboev-umer-trekhletnyi-malchyk\">\u043f\u0440\u043e\u043a\u0443\u0440\u043e\u0440 \u0424\u0438\u043b\u044c\u0447\u0430\u043a\u043e\u0432<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p align=\"justify\">Doktor Nico Smith se <a href=\"http:\/\/www.litnet.co.za\/cgi-bin\/giga.cgi?cmd=cause_dir_news_item&amp;cause_id=1270&amp;news_id=17206&amp;cat_id=272\" target=\"_blank\">aanklag<\/a> teen sy Moeder, die NG Kerk, skree om reaksie juis vanwee sy gebrek aan &#329; praktiese uitkyk oor kerkwees  vanaf lidmaatsvlak.<\/p>\n<div align=\"justify\">    <\/div>\n<p align=\"justify\">Op verskeie plekke in sy brief kla hy die kerk  daarvan aan dat hy posisies ingeneem het soos wat sy lidmate dit wou h&ecirc;. Nou hoe  dan anders, doktor? Die kerk se hele bestaan hang van sy lidmate af. As daar nie  lidmate is nie, is daar nie &#329; kerk nie. As die lidmate nie die ampsdraers se  salarisse wil betaal nie, is  daar nie ampsdraers nie en is daar nie &#329; sinodesitting nie. Die blote plaasvind  van die sinodesitting word gefinansier deur die geld wat uit &nbsp;die lidmate se sakke  kom.<\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[86],"tags":[21096,685],"class_list":["post-595","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-c77-briewe","tag-s10-briewe","tag-ng-kerk-kan-soos-np-verdwyn"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/595","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=595"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/595\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=595"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=595"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=595"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}