{"id":5940,"date":"2009-09-30T11:47:26","date_gmt":"2009-09-30T11:47:26","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=5940"},"modified":"2009-09-30T11:47:26","modified_gmt":"2009-09-30T11:47:26","slug":"geweld-in-guinee-duur-voort","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=5940","title":{"rendered":"Geweld in Guinee duur voort"},"content":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" class=\"caption\" src=\"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/wordpress\/wp-content\/uploads\/2009\/09\/konakry.jpg\" border=\"0\" title=\"Soldate ontplooi in Konakry\" width=\"251\" height=\"150\" \/><\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Guinee het Woensdag &#8220;subversiewe&#8221; byeenkomste verbied nadat twee dae van nasionale rou afgekondig is. Troepe het Maandag losgebrand op &#8216;n skare van opposisieondersteuners in &#8216;n stadion en 157 mense is in die regeringsoperasie gedood, s\u00ea menseregteaktiviste.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die land se milit\u00eare diktator het ges\u00ea hy is jammer oor die geweld, maar volgens menseregteorganisasies is nog drie mense Dinsdag buite die hoofstad Konakry gedood, &#8216;n dag n\u00e1 die skietery en gewondes van die skietvoorval is uit hospitale ontvoer.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Thierno Maadjou Sow, &#8216;n amptenaar van die Organisasie vir die Verdediging van Menseregte van Guinee s\u00ea die drie jong mense wat Dinsdag geskiet is, het bloot uit hulle huise uitgeloop toe soldate op hulle losbrand.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Hy s\u00ea ook soldate het gewondes na &#8216;n onbekende bestemming uit die Donkahospitaal asook verkragte vroue uit die Ratomakliniek, ontvoer.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die juntaleier, kaptain Moussa Dadis Camara het die twee dae van rou oor televisiestasies aangekondig, asook die verbod op anti-regeringsvergaderings.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Camara het joernaliste, politieke en burgerlike leiers, Christelike sowel as Moslemgeestelikes gemaan om nie mense op te sweep nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die VN, AU, EU, die VSA en Kanada het hulle skok uitgespreek oor die slagting wat Maandag plaasgevind het waar tienduisende mense saamgetrek was. Die saamtrek was gemik teen die leierskap van Camara wat in Desember verlede jaar aan bewind gekom het.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Jean Ping, voorsitter van die Kommissie van die Afrika-unie, het voorheen ges\u00ea die feit dat die junta-leier, Camara, aan die verkiesing wil deelneem, is kommerwekkend.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Die vredes-en-sekerheidsraad van die AU het beaam dat druk op die milit\u00eare junta van Guinee uitgeoefen moet word om nie aan die verkiesing deel te neem nie.&#8221;<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die AU het Guinee na sy milit\u00eare aanvalle in Desember 2008 geskors.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die verkiesing word in Maart volgende jaar gehou.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Camara het Dinsdag die gewondes in hospitale glo besoek en in &#8216;n onderhoud met die Franse radiostasie RFI ges\u00ea &#8220;dis jammer dat jong mense betaal word deur opposisieleiers om onrus te stook&#8221;.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Opposisielede het Camara daarvan beskuldig dat hy lyke versamel om weg te steek nadat 157 gedood en 1 253 mense gewond is in die voorval.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die onrus gaan voort volgens inwoners met soldate wat kort-kort in die lug vuur en winkels wat geplunder word. Niemand waag dit op straat nie<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Sydia Toure, &#8216;n vorige eerste minister en een van die gewondes, s\u00ea die regering wil die opposisie beslis elimineer.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Mamadi Kaba, hoof van nog &#8216;n menseregteorganisasie, s\u00ea die weermag verkrag vroue en dit het binne die stadion begin. Later is vroue by die barakke verkrag en in ander dele van Konakry en Dinsdag is nog berigte van verkragtings ontvang.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Opposisieaktivis Mouctar Diallo het aan RFI ges\u00ea soldate verkrag openlik vroue en druk geweerlope in hulle privaatdele op in die openbaar.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Hulle skiet wild en wakker en oral val mense, het hy ges\u00ea.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8216;n Rooikruisbron s\u00ea milit\u00eare bevelvoerders het die lyke van die slagoffers na die Alpha Yaya Diallo milit\u00eare kamp afgevoer sodat hulle nie na lykshuise gaan nie. Die kamp is die hoofkwartier van die junta.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Ooggetuies s\u00ea die weermag is in volle sterkte in die hoofstad ontplooi en nog geweld is aan die orde van die dag.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die byeenkoms in die stadion was &#8216;n poging deur die opposisie om die juntaleier te verhoed om in die komende opnames in Januarie as kandidaat gestel te word.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Camara het ure na die dood van Lasana Conte, die vorige leier, die land in &#8216;n bloedlose staatsgreep oorgeneem.<\/p>\n<p>\u00a0<\/p>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"https:\/\/pro100casino.com\/\">21 play<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/datakam.com.ua\/object\/filchakov-aleksandr\">\u043f\u0440\u043e\u043a\u0443\u0440\u043e\u0440 \u0424\u0438\u043b\u044c\u0447\u0430\u043a\u043e\u0432<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Guinee het Woensdag &#8220;subversiewe&#8221; byeenkomste verbied nadat twee dae van nasionale rou afgekondig is. Troepe het Maandag losgebrand op &#8216;n skare van opposisieondersteuners in &#8216;n stadion en 157 mense is in die regeringsoperasie gedood, s\u00ea menseregteaktiviste. Die land se milit\u00eare diktator het ges\u00ea hy is jammer oor die geweld, maar volgens menseregteorganisasies is nog drie &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=5940\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Geweld in Guinee duur voort&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":5939,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53],"tags":[],"class_list":["post-5940","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nternasionale-nuus"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/5940","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=5940"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/5940\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/5939"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=5940"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=5940"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=5940"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}