{"id":5920,"date":"2009-09-30T05:52:06","date_gmt":"2009-09-30T05:52:06","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=5920"},"modified":"2009-09-30T05:52:06","modified_gmt":"2009-09-30T05:52:06","slug":"proteas-eindig-laaste-in-groep","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=5920","title":{"rendered":"Proteas eindig laaste in groep"},"content":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\">Laaste. Heel, heel laaste. Dis waar die Proteas in hulle groep in die IKR se Kampioenetrofee-toernooi ge\u00ebindig het. Hulle het na die agterosposisie gedaal toe die geminagte Nieu-Seelanders gister die ewe verguisde Engelse span op die Wanderers met vier paaltjies verslaan het. Di\u00e9 twee sukkelspanne is nou deur na die halfeindrondte van die toernooi terwyl die hoogaangeprese Sri Lankane saam met Suid-Afrika saggies by die agterdeur moet uitsluip huis toe.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die Swartpette het die Rose op \u2018n Wanderers-blad vol speserye deurmekaar geboul en vir 146 lopies uitgehaal. Daarna het hulle swaar getrek om die karige telling te haal, hoewel dit aanvanklik soos so maklik soos val uit \u2018n boom gelyk het.\u00a0 Brendan McCullum en Martin Guptill het die bal, nou nie met uitgelatenheid nie, maar met uiterste gemak rondgedruk en getrek en het meer as helfte van die lopies aangeteken voordat McCullum op 48 en later Guptill op 53 uit is.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Daarna het die senuwees, die nukkerige kolfblad en Stuart Broad vol skoongesig aggressie die middelorde laat bewe het. Uiteindelik het Daniel Vettori met al sy onverstoorbaarheid die wa oor die kruin gestoot. Met di\u00e9 oorwinning eindig die ondergewaardeerde Nieu-Seelanders bo in hulle groep met Engeland tweede.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die twee superspanne, Sri Lanka en alewige stikkers, Suid-Afrika, het sterte netjies tussen die bene opgetrek en bedeesd die toernooi verlaat.<\/p>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/avto-mechanic.ru\/catalog\/aksessuary_dlya_shinoremonta\/\">\u043a\u0443\u043f\u0438\u0442\u044c \u043b\u0438\u043f\u0435\u0446\u043a \u0430\u043a\u0441\u0435\u0441\u0441\u0443\u0430\u0440\u044b \u0434\u043b\u044f \u0448\u0438\u043d\u043e\u0440\u0435\u043c\u043e\u043d\u0442\u0430<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/sluganarodu.org\/slugi\/category0\/region17\/city45\/id707\">\u0424\u0456\u043b\u044c\u0447\u0430\u043a\u043e\u0432 \u043f\u0440\u043e\u043a\u0443\u0440\u043e\u0440<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Laaste. Heel, heel laaste. Dis waar die Proteas in hulle groep in die IKR se Kampioenetrofee-toernooi ge\u00ebindig het. Hulle het na die agterosposisie gedaal toe die geminagte Nieu-Seelanders gister die ewe verguisde Engelse span op die Wanderers met vier paaltjies verslaan het. Di\u00e9 twee sukkelspanne is nou deur na die halfeindrondte van die toernooi terwyl &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=5920\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Proteas eindig laaste in groep&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[88],"tags":[6412,171,21115,6750,6860,21101,2242],"class_list":["post-5920","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-c79-krieket","tag-engeland","tag-gustav-venter","tag-c79-krieket","tag-nieu-seeland","tag-proteas-eindig-laaste-in-groep","tag-s25-sport","tag-suid-afrika"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/5920","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=5920"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/5920\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=5920"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=5920"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=5920"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}