{"id":5901,"date":"2009-09-29T05:40:30","date_gmt":"2009-09-29T05:40:30","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=5901"},"modified":"2009-09-29T05:40:30","modified_gmt":"2009-09-29T05:40:30","slug":"die-olimpiese-gees","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=5901","title":{"rendered":"Die Olimpiese gees&#8230;"},"content":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" class=\"caption\" src=\"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/wordpress\/wp-content\/uploads\/2009\/09\/chicagospele.jpg\" border=\"0\" title=\"In die gees van die Spele...\" width=\"251\" height=\"150\" \/><\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Vier swart tieners van Chigaco is Maandag van moord aangekla nadat hulle &#8216;n 16-jarige medeskolier van die Fenger High School doodgeslaan het. Die polisie soek nog na drie ander verdagtes.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Albert Derrion was &#8216;n toeskouer by &#8216;n geveg tussen twee groepe skoliere, toe die trop skielik op hom toegesak het en hom begin slaan en skop het.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8216;n Amateurvideo van die voorval, wat ook op <a href=\"http:\/\/www.youtube.com\/verify_age?&amp;next_url=\/watch%3Fv%3D_HUEfSyDXn8\">YouTube<\/a> te siene is, het die polisie in staat gestel om die moordenaars vas te trek.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die geveg het Donderdagoggend uitgebreek tussen tieners van verskillende gebiede waar &#8216;n skietery ontstaan het. Dit is teen drie-uur die middag voortgesit n\u00e1 die skool uitgekom het.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die seun, wat deur sy oupa grootgemaak is, het bloot staan en toekyk hoe die faksies mekaar takel in die gebiedsoorlog, toe hy met &#8216;n plank bygedam is. Hy het sy bewussyn verloor. Toe hy weer bykom, is hy verder deur die woedende trop aangerand.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die polisie het hom uiteindelik gered, maar hy het later in die hospitaal aan sy beserings beswyk.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Polisieversterkings bewaar tans die vrede by die skool waar emosies en weerwraak hoog loop.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Ouers s\u00ea die geweld was reeds aan die toeneem en hulle vrees dat dit nie die einde is nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Aktiviste van die BlackStar Project, &#8216;n groep wat geweld teenstaan, het oral in die buurt plakkate opgesit wat tieners tot vrede maan.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Q.L Anthony, woordvoerder van die groep, s\u00ea die swart tieners se gedrag is &#8220;aangeleer&#8221;. Hy het ges\u00ea die swart kinders &#8220;ly aan iets wat morele inversie genoem word&#8221; en ouers gevra om hulle kinders se gedrag te beheer.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Hy het videospeletjies en surrealistiese televisie blameer vir die moord. &#8220;Jy kan nie daardie dinge doen wat jy in die videospeletjie doen nie,&#8221; het hy ges\u00ea.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die burgemeester van Chigaco het die &#8220;kriminele gedrag&#8221; wat aanleiding gegee het tot die moord veroordeel.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die voorval het die stad se aansoek om die Olimpiese Somerspele in 2016 aan te bied, &#8216;n knou toegedien, aangesien een van die bepalende redes vir die kortlys die &#8220;veiligheid&#8221; van Chicago was.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die vier stede wat die kortlys gehaal het, is Tokio, Madrid, Rio de Janeiro en Chicago. Die wenstad sal op 2 Oktober 2009 in Kopenhagen, Denemarke, aangekondig word.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Oprah Winfrey, die geselsprogramaanbieder, is &#8216;n inwoner en een van die ondersteuners van die bod om die Spele aan te bied.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">\u00a0<\/p>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"https:\/\/instawowphoto.net\/en\/blog\/guide-sponsoring-post-instagram\">ads on<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/pozitciya.com.ua\/62744-chto-delat-s-neraskrytymi-prestupleniyami-peredovoy-opyt-i-mneniya-ekspertov.html\">\u0434\u0430\u043d\u0438\u043b\u044c\u0447\u0435\u043d\u043a\u043e \u044e\u0440\u0456\u0439 \u0431\u0440\u043e\u043d\u0456\u0441\u043b\u0430\u0432\u043e\u0432\u0438\u0447 \u043a\u043e\u043c\u043f\u0440\u043e\u043c\u0430\u0442<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Vier swart tieners van Chigaco is Maandag van moord aangekla nadat hulle &#8216;n 16-jarige medeskolier van die Fenger High School doodgeslaan het. Die polisie soek nog na drie ander verdagtes. Albert Derrion was &#8216;n toeskouer by &#8216;n geveg tussen twee groepe skoliere, toe die trop skielik op hom toegesak het en hom begin slaan en &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=5901\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Die Olimpiese gees&#8230;&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":5900,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53],"tags":[6846],"class_list":["post-5901","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nternasionale-nuus","tag-gaan-chicago-die-olimpiese-spele-van-2016-aanbied"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/5901","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=5901"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/5901\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/5900"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=5901"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=5901"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=5901"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}