{"id":5897,"date":"2009-09-28T18:06:04","date_gmt":"2009-09-28T18:06:04","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=5897"},"modified":"2009-09-28T18:06:04","modified_gmt":"2009-09-28T18:06:04","slug":"bbc-vra-brown-of-hy-afhanklik-van-pille-is","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=5897","title":{"rendered":"BBC vra Brown of hy afhanklik van pille is"},"content":{"rendered":"<p>Andrew Marr, die BBC se politieke swaargewig het die Britse premier, Gordon Brown, geskok met &#8216;n vraag of hy afhanklik is van pille &#8220;om hom aan die gang te hou&#8221;, tydens &#8216;n lewendige televisieuitsending met hom by die Arbeidersparty se konferensie in Brighton.<\/p>\n<p>Brown se raadgewers was ewe geskok en s\u00ea hulle het nie gedink die BBC sal die gerug van die internet af wat hulle reeds ontken het, ernstig opneem nie.<\/p>\n<p>Lord Mandelson het &#8220;ekstreemregse&#8221; figure met politieke doelwitte verantwoordelik gehou vir die beweringe oor Brown se gesondheid.<\/p>\n<p>&#8220;Ons sien daarbuite op die internet, die blogosfeer, al hierdie ekstreemregse mense wat hierdie smeerveldtogte en gerugte probeer versprei, almal absoluut sonder gronde,&#8221; het hy ges\u00ea.<\/p>\n<p>Brown sukkel met sy o\u00eb agv &#8216;n rugbybesering, maar Mandelson het ontken dat hy afhanklik is van medikasie.<\/p>\n<p>Mandelson het bygevoeg dat hy uiters verbaas is dat die BBC sulke stories stukrag gee.<\/p>\n<p>Hy het ook ges\u00ea dat die premier se ooglopende moegheid hom beter laat vertoon as die &#8220;springerige&#8221; David Cameron, leier van die Konserwatiewe Party.<\/p>\n<p>Marr het aan Brown ges\u00ea dat hy hom wil vra &#8220;oor iets waaroor almal in Westminster praat&#8230; Baie mense [in Brittanje] gebruik voorskrif pynmedikasie en pille om hulle aan die gang te hou&#8221;.<\/p>\n<p>Daarna het hy Brown direk gevra: &#8220;Is u een van hulle?&#8221;<\/p>\n<p>&#8216;n Geskokte Brown het geantwoord dat die vraag nie in die leksikon van Britse politiek hoort nie.<\/p>\n<p>Marr het weer probeer, maar die premier, duidelik ge\u00efrriteerd, het die vraag ignoreer.<\/p>\n<p>Die verslaggewer het sy vraag verdedig en ges\u00ea baie mense in Westminster praat daaroor en daarom was dit geldig.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">\u00a0<\/p>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/nyf.com.ua\/igrushki-93\">\u0438\u0433\u0440\u044b \u0434\u043b\u044f \u0434\u0435\u0432\u0430\u0447\u0435\u043a<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/extrimcams.com.ua\/object\/dostavka-avia-i-sudoxodnimi-liniyami-topcargo\">\u0442\u043e\u043f\u043a\u0430\u0440\u0433\u043e \u0440\u0430\u0437\u0432\u043e\u0434<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Andrew Marr, die BBC se politieke swaargewig het die Britse premier, Gordon Brown, geskok met &#8216;n vraag of hy afhanklik is van pille &#8220;om hom aan die gang te hou&#8221;, tydens &#8216;n lewendige televisieuitsending met hom by die Arbeidersparty se konferensie in Brighton. Brown se raadgewers was ewe geskok en s\u00ea hulle het nie gedink &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=5897\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;BBC vra Brown of hy afhanklik van pille is&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53],"tags":[6835,6836,6838,6837,6839],"class_list":["post-5897","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nternasionale-nuus","tag-andrew-marr","tag-die-bbc-se-politieke-swaargewig-het-die-britse-premier","tag-geskok-met-n-vraag-of-hy-afhanklik-is-van-pille-om-hom-aan-die-gang-te-hou","tag-gordon-brown","tag-tydens-n-lewendige-televisieuitsending-met-hom-by-die-arbeidersparty-se-konferensie-in-brighton"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/5897","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=5897"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/5897\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=5897"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=5897"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=5897"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}