{"id":5887,"date":"2009-09-28T07:04:11","date_gmt":"2009-09-28T07:04:11","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=5887"},"modified":"2009-09-28T07:04:11","modified_gmt":"2009-09-28T07:04:11","slug":"switserse-nestle-koop-melk-van-grace-mugabe","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=5887","title":{"rendered":"Switserse Nestl\u00e9 koop melk van Grace Mugabe"},"content":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" src=\"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/wordpress\/wp-content\/uploads\/2009\/09\/nestle_embleem.gif\" border=\"0\" alt=\"nestleembleem\" width=\"218\" height=\"218\" \/>Die groot Switserse maatskappy Nestl\u00e9 koop tot &#8216;n miljoen liter melk per jaar van voorheen blanke plase wat nou aan Grace Mugabe, die Zim-diktator se vrou, behoort. Mevrou Mugabe het in 2002 ses van die land se mees waardevolle plase van hul blanke eienaars gekonfiskeer, waaronder melkplase.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Switserland was vroe\u00ebr vanjaar in die nuus toe die dorp St. Gallen Paul Kruger se naam van straatnaamborde verwyder het omdat hy glo &#8216;n &#8220;rassis&#8221; was. Maar een van die grootste Switserse maatskappye doen lustig sake met Grace Mugabe, omdat Switserland nie die sanksies van die Europese Unie en die VSA teen Mugabe, sy vrou en ander lede van ZANU-PF ondersteun nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Volgens &#8216;n berig in die Londense koerant, die Sunday Telegraph, meen Nestl\u00e9 dat hy &#8220;geen wet oortree&#8221; deur melk van mev. Grace Mugabe se geroofde plase te bestel nie. Die koerant het verdere inligting gepubliseer dat Robert Mugabe self &#8216;n &#8220;landbou-empaaier&#8221; opgebou het en ten minste vyf plase van blanke boere oorgeneem het nadat die regmatige eienaars met geweld van hul grond afgesit is.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Volgens die Britse koerant, besit Grace Mugabe ongeveer 5 000 hektaar van die beste landbougrond, maar die belangrikste hiervan is die Gushungo-melkplaas, wat voorheen as Foyle-plaas bekend gestaan het. Dit is in Mazowe gele\u00eb, omtrent 10 kilometer noord van Harare.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die plaas word deur Russell Goreraza, haar seun uit &#8216;n eerste huwelik, bestuur. Sy grootste kli\u00ebnt, volgens personeel en ander betrokkenes, is die plaaslike filiaal van die Switserse voedselmaatskappy. Die enigste ander kli\u00ebnte is diegene wat persoonlik by die plaas opdaag om melk te koop.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Toe die Sunday Telegraph die plaas besoek het, het die melk R8 per liter gekos.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8216;n Woordvoerder by Nestl\u00e9 se globale hoofkwartier in Switserland het aan die koerant ges\u00ea dat die maatskappy in 2009 begin het om melk op die ope mark van verskeie verskaffers op &#8216;n streng nie-kontraktuele grondslag aan te koop.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;In sekere gevalle, is die melk wat op die mark beskikbaar is, afkomstig van Gushungo-melkplaas,&#8221; het die woordvoerder ges\u00ea.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Gedurende die onlangse krisis, het Nestl\u00e9 dit nie oorweeg om sy bedrywighede in die land te staak nie. Deur basiese voedselprodukte aan die Zimbabwiese verbruiker te verskaf, beoog Nestl\u00e9 om in die behoeftes van die plaaslike bevolking te voorsien, waarvan &#8216;n groot deel kwesbaar en benadeel is.&#8221;<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die koerant het ook berig dat die lone en werksomstandighede van die werkers by die melkplaas swak is.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8216;n 25-jarige werkster met &#8216;n kind om te versorg het ges\u00ea sy kon nie bekostig om die melk teen R8 per liter te koop nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Ek verdien maar R320 per maand, ten spyte daarvan dat ons baie, baie melk verkoop,&#8221; het sy aan die Sunday Telegraph ges\u00ea.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Mev. Mugabe kom heelwat hier, maar sy praat nie met ons nie, net met die bestuurders,&#8221; het sy afgesluit.<\/p>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/nyf.com.ua\/zdorov-e-i-ujut\/transport\/roliki\">\u0440\u043e\u043b\u0438\u043a\u0438 \u043a\u0443\u043f\u0438\u0442\u044c<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/lenta.kharkiv.ua\/other\/2017\/08\/08\/183752.html\">\u041b\u043e\u0431\u0430\u043d\u043e\u0432\u0441\u043a\u0438\u0439 \u0425\u0430\u0440\u044c\u043a\u043e\u0432<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die groot Switserse maatskappy Nestl\u00e9 koop tot &#8216;n miljoen liter melk per jaar van voorheen blanke plase wat nou aan Grace Mugabe, die Zim-diktator se vrou, behoort. Mevrou Mugabe het in 2002 ses van die land se mees waardevolle plase van hul blanke eienaars gekonfiskeer, waaronder melkplase. Switserland was vroe\u00ebr vanjaar in die nuus toe &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=5887\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Switserse Nestl\u00e9 koop melk van Grace Mugabe&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":5886,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[51],"tags":[6817,4946,4994,162,2244,6816,6815,21089,6034,6818,2251],"class_list":["post-5887","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-suider-afrika","tag-grace-mugabe","tag-grondhervorming","tag-grondroof","tag-internasionale-nuus","tag-land-reform","tag-nestle","tag-nestle-koop-melk-van-grace-mugabe","tag-nuus","tag-robert-mugabe","tag-switserland","tag-zimbabwe"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/5887","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=5887"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/5887\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/5886"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=5887"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=5887"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=5887"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}