{"id":5861,"date":"2009-09-26T12:35:40","date_gmt":"2009-09-26T12:35:40","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=5861"},"modified":"2009-09-26T12:35:40","modified_gmt":"2009-09-26T12:35:40","slug":"obama-waarsku-iran","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=5861","title":{"rendered":"Obama waarsku Iran"},"content":{"rendered":"<p>Die president van die VSA, Barack Obama, het Saterdag \u2019n waarskuwing aan Iran gerig nadat dit bekend geword het dat di\u00e9 land in die Midde-Ooste \u2019n tweede uraanverrykingsaanleg bou.<\/p>\n<p>Obama het tydens sy weeklikse internet- en radiotoespraak ges\u00ea die Islamitiese land moet aan die w\u00eareld bewys dat hul kernbelange vreedsaam is.<\/p>\n<p>Dit het Vrydag tydens die G20-beraad aan die lig gekom dat Iran besig is om \u2018n tweede uraanverrykingsaanleg te bou, het die Internasionale Atoomenergie-agentskap, IAEA, ges\u00ea.<\/p>\n<p>Volgens Obama is die ontwikkeling van die aanleg, waar uraan verryk kan word om kernbomme te vervaardig, die voortsetting van \u2019n &#8220;kommerwekkende patroon van ontwyking&#8221; deur Iran wat die vermindering van kernbomme w\u00eareldwyd ten nadele strek.<\/p>\n<p>Die VSA-president het Iran dringend gevra om internasionale inspekteurs toegang tot die aanleg te verleen, of die gevolge te dra.<\/p>\n<p>&#8220;My deur staan oop vir \u2019n betekenisvolle gesprek,&#8221; het Obama ges\u00ea, &#8220;maar dis nou tyd vir Iran om met die IAEA saam te werk en te wys sy kernbelange is vreedsaam.&#8221;<\/p>\n<p>Iran se leiers moet besluit of hulle verantwoordelik gaan optree en deel word van die internasionale gemeenskap, het Obama voorts ges\u00ea.<\/p>\n<p>Indien nie, sal Iran toenemende druk en uitsluiting trotseer wat die land se mense sal benadeel.<\/p>\n<p>Die Russiese leier, Dmitri Medwedef, het tydens \u2019n nuuskonferensie aan Iran gevra om saam te werk.Die Chinese adjunkminister van buitelandse sake, He Yafei, het di\u00e9 boodskap beaam. Die Chinese regering ondersteun egter nie sanksies teen Iran nie.<\/p>\n<p>Die Midde-Oosterse land hou voet by stuk dat hul kernuitbreiding vir energiedoeleindes is, en nie wapens nie.<\/p>\n<p>Iran se president, Mahmoed Ahmadinejad, het tydens \u2019n perskonferensie in New York ges\u00ea sy land het niks verkeerd gedoen wat betref hul kernontwikkeling nie.<\/p>\n<p>Ali Akbar Salehi, die hoof van Iran se kernprojek, het ges\u00ea die aanleg sal gebruik word om uraan te verryk vir kernbrandstof.<\/p>\n<p>Salehi het Saterdag aan Iran se staatstelevisie ges\u00ea daar is met die IAEA ooreengekom dat inspekteurs die aanleg, wat eers in 18 maande voltooi sal wees, sal kan besoek.<\/p>\n<p>Hy het nie ges\u00ea wanneer so besoek sal plaasvind nie.<\/p>\n<p>Ahmadinejad wou nie \u2019n vraag beantwoord rakende die land se vermo\u00eb om \u2019n kernwapen te vervaardig nie.<\/p>\n<p>Die debat rondom Iran se kerndoelwitte oorskadu ander belangrike onderwerpe by die G20-beraad, soos die regulering van finansi\u00eble markte en klimaatsverandering.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">\u00a0<\/p>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"https:\/\/pro100casino.com\/\">free bet without<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/pozitciya.com.ua\/62483-pochemu-stoit-hodit-v-priemnye-harkovskih-deputatov-realnaya-istoriya.html\">\u0430\u043b\u0435\u043a\u0441\u0430\u043d\u0434\u0440 \u043b\u043e\u0431\u0430\u043d\u043e\u0432\u0441\u043a\u0438\u0439 \u0445\u0430\u0440\u044c\u043a\u043e\u0432<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die president van die VSA, Barack Obama, het Saterdag \u2019n waarskuwing aan Iran gerig nadat dit bekend geword het dat di\u00e9 land in die Midde-Ooste \u2019n tweede uraanverrykingsaanleg bou. Obama het tydens sy weeklikse internet- en radiotoespraak ges\u00ea die Islamitiese land moet aan die w\u00eareld bewys dat hul kernbelange vreedsaam is. Dit het Vrydag tydens &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=5861\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Obama waarsku Iran&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53],"tags":[],"class_list":["post-5861","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nternasionale-nuus"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/5861","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=5861"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/5861\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=5861"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=5861"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=5861"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}