{"id":5859,"date":"2009-09-26T07:53:59","date_gmt":"2009-09-26T07:53:59","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=5859"},"modified":"2009-09-26T07:53:59","modified_gmt":"2009-09-26T07:53:59","slug":"grondroof-was-qdie-beste-dingq-om-met-zimbabwe-te-gebeur-se-mugabe","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=5859","title":{"rendered":"Grondroof was &#8216;die beste ding&#8217; om met Zimbabwe te gebeur, s\u00ea Mugabe"},"content":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\"><img decoding=\"async\" src=\"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/wordpress\/wp-content\/uploads\/2009\/09\/mugabe_robert_spotprent.jpg\" border=\"0\" \/>Die grondroofprogram wat duisende blanke boere en hul swart werkers van hul grond in Zimbabwe verdryf het, was &#8220;die beste ding wat ooit met &#8216;n Afrikaland kon gebeur&#8221;, volgens president Robert Mugabe.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">In &#8216;n onderhoud met CNN-televisie in New York laat Dondernag, het &#8216;n selfversekerde Mugabe sy &#8220;grondhervormingsprogram&#8221; verdedig deur te s\u00ea: &#8220;Zimbabwe behoort aan die Zimbabwi\u00ebrs, dis uit en gedaan.&#8221;<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Mugabe was in die VSA om die Verenigde Nasiese se Algemene Vergadering by te woon, waar hy Vrydag &#8216;n toespraak sou hou.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Terwyl die meeste van die blanke boere wat van hul grond afgesit is, ook Zimbabwiese burgers was, het Mugabe ges\u00ea dat die onteienings geregverdig was omdat die boere meesal die afstammelinge van Britse setlaars was wat die grond van swart Zimbabwi\u00ebrs tydens die koloniale tydvak afgevat het.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Hulle het die grond onwettig beset. Hulle het op ons mense se grond beslag gel\u00ea,&#8221; het hy ges\u00ea.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Mugabe het ook sy ekonomiese beleid verdedig en ges\u00ea dat Westerse sanksies en nie wanbestuur nie vir die land se agteruitgang geblameer kan word.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die VSA en die die Europese Unie het in 2002 &#8216;n reisverbod en batebevriesing teen Mugabe en sy binnekring ingestel.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Mugabe, wat gedwing is om sekere van sy magte aan sy aartsvyand, die voormalige opposisieleier Morgan Tsvangirai, af te staan nadat hy verlede jaar in die verkiesing oorwin is, het gemeen die sanksies is &#8220;onregverdigbaar&#8221;.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Hoewel Mugabe se magte redelik ingekort is deur die magsdelingsooreenkoms wat Tsvangirai in Februarie eerste minister gemaak het, wil die VSA en die EU sien dat meer hervormings deur die nuwe regering ingestel word &#8211; waaronder &#8216;n einde aan die voortdurende grondroofaksies &#8211; alvorens sanksies opgehef word.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Mugabe het ook &#8216;n aanval op die swart teoloog en Nobelvredespryswenner, aartsbiskop Desmond Tutu, geloods, na aanleiding van Tutu se kommentaar dat hy wat Mugabe is die karikatuur van &#8216;n Afrikadiktator sou wees.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Hy weet nie waarvan hy praat nie, die klein mannetjie,&#8221; het Mugabe vies ges\u00ea en Tutu van &#8220;duiwelse uitsprake&#8221; beskuldig.<\/p>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"https:\/\/pro100casino.com\/\">dealer casino<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/khar.gp.gov.ua\/ua\/subordinate_offices_.html\">\u0424\u0438\u043b\u044c\u0447\u0430\u043a\u043e\u0432 \u043f\u0440\u043e\u043a\u0443\u0440\u043e\u0440<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die grondroofprogram wat duisende blanke boere en hul swart werkers van hul grond in Zimbabwe verdryf het, was &#8220;die beste ding wat ooit met &#8216;n Afrikaland kon gebeur&#8221;, volgens president Robert Mugabe. In &#8216;n onderhoud met CNN-televisie in New York laat Dondernag, het &#8216;n selfversekerde Mugabe sy &#8220;grondhervormingsprogram&#8221; verdedig deur te s\u00ea: &#8220;Zimbabwe behoort aan &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=5859\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Grondroof was &#8216;die beste ding&#8217; om met Zimbabwe te gebeur, s\u00ea Mugabe&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":5858,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[51],"tags":[6767,6765,21089,6034,6766,21108,6768,2848,2251],"class_list":["post-5859","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-suider-afrika","tag-cnn","tag-grondroof-was-die-beste-ding-om-met-zimbabwe-te-gebeur","tag-nuus","tag-robert-mugabe","tag-se-mugabe","tag-suider-afrika","tag-verenigde-nasies","tag-vsa","tag-zimbabwe"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/5859","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=5859"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/5859\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/5858"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=5859"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=5859"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=5859"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}