{"id":5852,"date":"2009-09-26T04:43:52","date_gmt":"2009-09-26T04:43:52","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=5852"},"modified":"2009-09-26T04:43:52","modified_gmt":"2009-09-26T04:43:52","slug":"kop-op-die-blok-nou-vir-die-blou","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=5852","title":{"rendered":"Kop op die Blok: Nou vir die Blou"},"content":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" class=\"caption\" src=\"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/wordpress\/wp-content\/uploads\/2009\/09\/matfield_victor470.jpg\" border=\"0\" title=\"Victor Matfield (links)... nou weer terug in die tuig\" width=\"251\" height=\"150\" \/>Omdat die Blou Bulle so \u2018n stoere bydrae tot die Springbok-lotgevalle maak, het hulle seisoen die patroon van die afgelope paar jaar herhaal: Terwyl die hardebaarde met toetsspanne wedywer, word hulle plekke volgestaan deur belowende maar nat-agter-die-ore penkoppe. Hulle werk is om huis en haard te verdedig totdat die gesoutes terug is van hulle internasionale pligte. As die Blou Bulle binne trefafstand op die punteleer is, is die plan dat die toetsspelers \u2018n plek in die halfeindrondtes sal konsolideer en as hulle eers daar is, wel, geen ander provinsiale span verstaan so goed soos die Blou Bulle hoe om trofees te wen nie.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Nou is dit ook so dat die Vrystaat met hulle grofste geskut nie veel beter as die Pretoriase plekhouers is nie. Hulle weet nou min of meer hoe goed hulle is en dit is moeilik om te sien waar hulle nog elemente sal vind om hulle spelpeil te lig.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">\u2018n Blou span, aan die ander kant, wat skielik versterk word deur Victor Matfield, Danie Rossouw, Pierre Spies, Morn\u00e9 Steyn en Wynand Olivier, lyk skielik na \u2018n span waarvoor \u2018n Curriebeker-wennersparade solank gere\u00ebl kan word. Frans Ludeke kan nou in die woorde van Hannibal Smith opreg mymer dat hy daarvan hou as \u2018n plan bymekaar kom. Daar is nou genoeg wringkrag in die dieselenjin en in Spies, Dewald Potgieter en Deon Stegmann het hulle \u2018n goedgebalanseerde lostrio wat die Blou bal kan beskerm, maar wat ook terreur in hulle opponente se geledere kan saai.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Morn\u00e9 Steyn sal boonop m\u00f4re koers en kalmte na die agterlyn bring, terwyl die senterduo van Wynand Olivier en Jaco Pretorius nie net die verdedigingslyn sal styf trek nie, maar wat ook die belofte inhou om groot en skielike ellende op die Cheetahs uit te stort.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">\u2018n Voorspelling: Die Blou Bulle wen met vyftien punte.<\/p>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/nyf.com.ua\/malyshi-do-goda\/odezhda\/konverty\">\u043a\u0443\u043f\u0438\u0442\u044c \u043a\u043e\u043d\u0432\u0435\u0440\u0442\u044b \u043d\u0430 \u0432\u044b\u043f\u0438\u0441\u043a\u0443 \u0434\u043b\u044f \u043d\u043e\u0432\u043e\u0440\u043e\u0436\u0434\u0435\u043d\u043d\u044b\u0445 \u0441\u043f\u0431<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/blog.bnkomi.ru\/post-34799\/\">\u0414\u0430\u043d\u0438\u043b\u044c\u0447\u0435\u043d\u043a\u043e \u0425\u0430\u0440\u044c\u043a\u043e\u0432<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Omdat die Blou Bulle so \u2018n stoere bydrae tot die Springbok-lotgevalle maak, het hulle seisoen die patroon van die afgelope paar jaar herhaal: Terwyl die hardebaarde met toetsspanne wedywer, word hulle plekke volgestaan deur belowende maar nat-agter-die-ore penkoppe. Hulle werk is om huis en haard te verdedig totdat die gesoutes terug is van hulle internasionale &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=5852\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Kop op die Blok: Nou vir die Blou&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":5851,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[87],"tags":[4810,6244,6409,171,6762,2242,6307],"class_list":["post-5852","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-c78-rugby","tag-blou-bulle","tag-blue-bulls","tag-cheetahs","tag-gustav-venter","tag-kop-op-die-blok-nou-vir-die-blou","tag-suid-afrika","tag-vrystaat"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/5852","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=5852"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/5852\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/5851"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=5852"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=5852"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=5852"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}