{"id":5791,"date":"2009-09-22T17:54:41","date_gmt":"2009-09-22T17:54:41","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=5791"},"modified":"2009-09-22T17:54:41","modified_gmt":"2009-09-22T17:54:41","slug":"malema-rand-glo-polisiereservis-aan","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=5791","title":{"rendered":"Malema rand glo polisiereservis aan"},"content":{"rendered":"<p style=\"text-align: justify;\">Beweringe dat Julius Malema &#8216;n polisiereservis aangerand het wat sy deurnagpartytjie kom bederf het, is deel van &#8216;n komplot wat deur Helen Zille en haar opposisie uitgedink is.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Dit was een van Malema se antwoorde op die nuus wat gister gelek is van die wilde daknatmaakpartytjie in Sandton.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Malema het buite die Johannesburgse Landdroshof aan sy aanhangers ges\u00ea hulle het geen toestemming nodig om op die sypaadjie te vergader nie. Die hofsaal waar sy haatspraakverhoor tans gehou word, is te klein en daarom mag sy ondersteuners buite vergader, het hy ges\u00ea.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8220;Die polisie wil toestemming h\u00ea! Watter toestemming?&#8221; Die ANC se jeugligapresident het voorts geskree dat &#8220;niemand hulle moet uitdaag nie, want dan gaan die polisie kla dat hulle aangerand word&#8221;.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Die skare het die jeugleier se dreigemente met vreugde en &#8216;n gelag begroet.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Hy het aan die skare ges\u00ea daar is &#8216;n &#8220;permanente agenda&#8221; om die leierskap van die jeugliga te ondermyn.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Malema het ook uitgevaar teen die Star-koerant wat die insident gerapporteer het omdat hulle nie die naam van die reservis genoem het in die berig nie. &#8220;Hoe kan julle so &#8216;n berig doen?&#8221; Hy het ges\u00ea hy reageer nie op gesiglose aantygings nie en die &#8220;spioene&#8221; van Zille blameer vir die berig.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">&#8216;n Saak van aanranding is Maandag teen Malema aanhangig gemaak by die Bramley-polisiestasie, volgens supt. Eugene Opperman.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Volgens die Star het die drank Saterdagaand gevloei by die nuwe huis in Sandown, Sandton en brullende Harley-Davidson motorfietse het die rus in die stil woonbuurt versteur.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify;\">Nadat die bure gekla het, is die partytjie 4uur die oggend deur die polisie gestaak. Maar nie voordat Malema en sy lyfwagte &#8216;n polisiereservis, die buurman, aangerand het nie.<\/p>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/pro100casino.com\/book-of-fortune\">Book of Fortune<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/odessamedia.net\/obzor-druzei\/pochemu-v-harkove-doveryayut-mestnoi-vlasti-i-gordyatsya-svoim-gorodom\/\">\u043b\u043e\u0431\u0430\u043d\u043e\u0432\u0441\u043a\u0438\u0439 \u0430\u043b\u0435\u043a\u0441\u0430\u043d\u0434\u0440 \u0445\u0430\u0440\u044c\u043a\u043e\u0432<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Beweringe dat Julius Malema &#8216;n polisiereservis aangerand het wat sy deurnagpartytjie kom bederf het, is deel van &#8216;n komplot wat deur Helen Zille en haar opposisie uitgedink is. Dit was een van Malema se antwoorde op die nuus wat gister gelek is van die wilde daknatmaakpartytjie in Sandton. Malema het buite die Johannesburgse Landdroshof aan &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=5791\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Malema rand glo polisiereservis aan&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[51],"tags":[6686,6685,6684],"class_list":["post-5791","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-suider-afrika","tag-aanranding","tag-julius-malema","tag-malema-rand-glo-polisiereservis-aan"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/5791","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=5791"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/5791\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=5791"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=5791"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=5791"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}