{"id":578,"date":"2007-06-26T07:11:35","date_gmt":"2007-06-26T07:11:35","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=578"},"modified":"2007-06-26T07:11:35","modified_gmt":"2007-06-26T07:11:35","slug":"pole-se-geskiedenisles-aan-die-duitsers","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=578","title":{"rendered":"Pole se geskiedenisles aan die Duitsers"},"content":{"rendered":"\n<p align=\"justify\" style=\"text-align: justify\" class=\"MsoNormal\"><span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\">EU-leiers, onder aanvoering van kanselier Angela Merkel, het &rsquo;n konsessie aan Pole gemaak deur te besluit om die huidige EU-verkiesingstelsel onveranderd te behou tot 2017. President Lech Kaczynski en sy tweelingbroer, die eerste minister Jaroslaw Kaczynski, het die besluit as &rsquo;n oorwinning vir Pole bestempel. Die Poolse eerste minister het ander EU-lande by die pas afgelope beraad geskok toe hy ges&ecirc; het Pole is op groter stemregvoordele geregtig aangesien die land se bevolking nou veel meer as die huidige 38 miljoen sou beloop indien die Nazi&rsquo;s nie miljoene Pole tydens die Tweede W&ecirc;reldoorlog vermoor het nie.<\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">    <\/div>\n<p align=\"justify\" style=\"text-align: justify\" class=\"MsoNormal\"><span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\">Die Italiaanse eerste minister, Romano Prodi, het in sy reaksie op die beraad ges&ecirc; Europa het die gemeenskaplike wil om te vorder, verloor. Hy het Engeland veroordeel weens die land se <span style=\"color: black\">&ldquo;hardkoppige aandrang&rdquo; om <\/span>&rsquo;n Europese vlag en volkslied uitgesluit te kry van die EU-verdrag en het ook die houding van Pole gekritiseer. Die Duitse dagblad <em>Bild<\/em>, wat Angela Merkel ondersteun, meen dat dit beter sou gewees het as die samesprekings misluk het en glo nie dat die Kaczynski-broers met die konsessie van Brussel tevrede gaan wees nie. <\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">    <span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\">Die Pole is in hulle skik met die feit dat hulle hul stempel op die beraad afgedruk het. Hulle is verder hoopvol dat hul land se verhouding met Frankryk en Duitsland gaan verbeter. Tydens Jacques Chirac se periode as president van Frankryk was die verhouding tussen Frankryk en Pole gespanne. Nicolas Sarkozy en Angela Merkel is egter albei jonger en verstaan die Poolse situasie beter. Sarkozy is van Hongaarse afkoms en Merkel het in Oos-Duitsland groot geword, wat beteken dat hulle beter begrip vir die situasie in Oos-Europa het. <\/span><\/div>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"https:\/\/pro100casino.com\/\">uk slots<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/lenta.kharkiv.ua\/other\/2017\/08\/08\/183752.html\">\u043b\u043e\u0431\u0430\u043d\u043e\u0432\u0441\u043a\u0438\u0439 \u0430\u043b\u0435\u043a\u0441\u0430\u043d\u0434\u0440 \u0438\u0433\u043e\u0440\u0435\u0432\u0438\u0447 \u0445\u0430\u0440\u044c\u043a\u043e\u0432<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"\n<p style=\"text-align: justify; font-size: 10pt; font-family: Arial\" class=\"MsoNormal\"><span class=\"small\"><\/p>\n<div class=\"mosimage\"  style=\" float: right; margin: 5px; padding: 1px;\" align=\"center\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" src=\"http:\/\/nuus.praag.co.za\/dev\/images\/stories\/Jaroslaw_Kaczynski_kl.JPG\" width=\"141\" height=\"91\" hspace=\"6\" alt=\"Image\" title=\"Image\" border=\"0\" \/><\/p>\n<div class=\"mosimage_caption\" style=\"text-align: center;\" align=\"center\">Jaroslaw Kaczynski<\/div>\n<\/div>\n<p><\/span>Pole het pas daarin geslaag om &rsquo;n toegewing oor die Europese Unie-verdrag af te dwing, maar ten koste van die land se verhouding met sommige van die EU-lede.<\/p>\n<p style=\"text-align: justify\" class=\"MsoNormal\"><span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\">Leiers van die 27 EU-lidlande het op 23 Junie in Brussel uiteindelik daarin geslaag om eenstemmigheid te bereik oor die opstel van &rsquo;n nuwe verdrag wat die EU-grondwet sal vervang wat in 2005 deur beide Nederlandse en Franse kiesers by die stembusse verwerp is. <\/span><span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\">Die nuwe verdrag sal teen die einde van 2007 gefinaliseer word. <\/span><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53],"tags":[162,21089,673],"class_list":["post-578","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nternasionale-nuus","tag-internasionale-nuus","tag-nuus","tag-pole-se-geskiedenisles-aan-die-duitsers"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/578","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=578"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/578\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=578"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=578"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=578"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}