{"id":5779,"date":"2009-09-22T13:14:27","date_gmt":"2009-09-22T13:14:27","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=5779"},"modified":"2009-09-22T13:14:27","modified_gmt":"2009-09-22T13:14:27","slug":"cachalia-kritiseer-syferspeletjie","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=5779","title":{"rendered":"Cachalia kritiseer &#8216;syferspeletjie&#8217;"},"content":{"rendered":"<div>\n<p>App\u00e8lhofregter Azhar Cachalia het die Geregtelike Dienstekommissie het gister ges\u00ea hy is gekant teen die &#8220;syferspeletjie&#8221; as dit daarby kom om swart of wit regters aan te stel.<\/p>\n<\/div>\n<div>\n<p>&#8220;As ek of my gesin of iemand wat voor &#8216;n regter verskyn, wil ek nie &#8216;n regter h\u00ea wat soos ek lyk nie, ek wil &#8216;n regter h\u00ea wat regverdig is,&#8221; het hy tydens sy onderhoud van een van die vier posisies op die Grondwethof ges\u00ea.<\/p>\n<p>Hy het gereageer op &#8216;n vraag van die Onafhanklike Demokrate se leier, Patricia de Lille, oor of Indi\u00ebrs en kleurlinge in die definisie van &#8220;swartes&#8221; ingesluit moet word.<\/p>\n<p>Hy het ges\u00ea dat alhoewel bre\u00ebbasis ekonomiese bemagtigingswetgewing swart as swart, kleurlinge en Indi\u00ebrs definieer, dit iets was waarin mense &#8220;vasgevang&#8221; word.<\/p>\n<p>Die fokus moet eerder daarop wees om iemand aan te stel wat &#8216;n nie-rassistiese, nie-seksistiese regsamptenaar sal wees.<\/p>\n<p>Hy het ges\u00ea dat gedurende die apartheidseraregering van die Nasionale Party, wie se beleid daarop gebaseer was om swartes en blankes te skei, hulle uit &#8216;n poel blanke regters gekies is, en dat daar &#8216;n sterk gevoel was dat hulle kwotas vir Jode ingestel het.<\/p>\n<p>&#8220;Daar kon nie meer as een of twee in die app\u00e8lhof wees nie. Hulle het al die ander uitgesluit en binne die wit troep het hulle die syferspeletjie gespeel en ek vol baie sterk daaromtrent en ons kan nie weer die syferspeletjie speel nie.&#8221;<\/p>\n<p>Die IVP se Koos van der Merwe s\u00ea hy was daardie tyd in die Nasionale Party en het nooit van so iets gehoor nie, waarna Cachalia teruggekrabbel het en ges\u00ea het &#8220;dit is hoe dit in regskringe ge\u00efnterpreteer is.&#8221;<\/p>\n<\/div>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"https:\/\/mordvinov-wood.ru\/fin-sauna-bild\/\">\u043a\u0430\u0431\u0438\u043d\u044b<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/www.sq.com.ua\/rus\/news\/novosti_partnerov\/13.10.2017\/harkov_v_liderah_po_komfortnosti_zhizni_v_ukraine\">\u0434\u0435\u043f\u0443\u0442\u0430\u0442 \u043b\u043e\u0431\u0430\u043d\u043e\u0432\u0441\u043a\u0438\u0439<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>App\u00e8lhofregter Azhar Cachalia het die Geregtelike Dienstekommissie het gister ges\u00ea hy is gekant teen die &#8220;syferspeletjie&#8221; as dit daarby kom om swart of wit regters aan te stel. &#8220;As ek of my gesin of iemand wat voor &#8216;n regter verskyn, wil ek nie &#8216;n regter h\u00ea wat soos ek lyk nie, ek wil &#8216;n regter [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[51],"tags":[6654,6653,6152,6153,6655,2243,2242],"class_list":["post-5779","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-suider-afrika","tag-azhar-cachalia","tag-cachalia-kritiseer-syferspeletjie","tag-constitutional-court","tag-grondwethof","tag-regter","tag-south-africa","tag-suid-afrika"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/5779","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=5779"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/5779\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=5779"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=5779"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=5779"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}