{"id":5727,"date":"2009-09-16T02:14:53","date_gmt":"2009-09-16T02:14:53","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=5727"},"modified":"2009-09-16T02:14:53","modified_gmt":"2009-09-16T02:14:53","slug":"toestand-by-up-uiters-ernstig-en-gevaarlik","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=5727","title":{"rendered":"Toestand by UP &#8216;uiters ernstig en gevaarlik&#8217;"},"content":{"rendered":"<p align=\"justify\">Regter M W Msimeki het die dringende interin interdik toegestaan en daarvolgens mag die studente van die SF nie personeel, medestudente of besoekers aanval, molesteer, intimideer of teister nie.<\/p>\n<p align=\"justify\">Hulle mag ook nie aan ontwrigtende gedrag deel h&ecirc; nie en dit ook nie aanstig nie. Verder word die SF daarvan verhoed om eiendom van die universiteit te verniel, verwoes, misbruik of te vervreem. Die goeie naam van die instelling, administrasie en dissipline moet gehandhaaf word, het die regter gelas.<\/p>\n<p align=\"justify\">Hy het ook die Vryheidsfront Plus gelas om nie in die UP se dissiplin&ecirc;re en veiligheidsaangeleenthede in te meng om te verhoed dat die SF hulle skuldig maak aan wangedrag nie<\/p>\n<p align=\"justify\">AfriForum Jeug het sy kommer uitgespreek oor die feit dat daar nog geen dissiplin&ecirc;re stappe teen enige studente of organisasies wat hulle verlede week (op 8 September) aan onwettige protesoptrede, vandalisme en aanranding skuldig gemaak het, geneem is nie. Dit, ten spyte van die feit dat AfriForum Jeug reeds verlede week (op 10 September) &rsquo;n amptelike klag teen die betrokke studente en organisasies by die waarnemende rektor, professor Chris de Beer, ingedien het.<\/p>\n<p align=\"justify\">AfriForum Jeug het ook kennis geneem van die feit dat die bogenoemde organisasies verlede week aangedui het dat hulle met die universiteitsowerhede in gesprek wil tree oor hulle versoeke, op voorwaarde dat geen dissiplin&ecirc;re stappe teen hulle geneem word nie. Na afloop van di&eacute; versoek het die universiteitsowerhede wel met die studente in gesprek getree en daar is geen aanduiding dat voortgegaan sal word met dissiplin&ecirc;re stappe nie.<\/p>\n<p align=\"justify\">Die nasionale voorsitter van AfriForum Jeug, Ernst Roets, het ges&ecirc; dat die UP se versuim om met dissiplin&ecirc;re stappe voort te gaan, op growwe diskriminasie en onkonsekwentheid sal neerkom. &ldquo;In die verlede is Afrikaanse studente al summier geskors vir baie geringer oortredings.&rdquo;<\/p>\n<p align=\"justify\">Roets het aangedui dat professor De Beer op AfriForum Jeug se klag reageer het met &rsquo;n kennis van ontvangs en &rsquo;n aanduiding dat die saak na die registrateur verwys word. Geen verdere stappe is egter geneem nie.<\/p>\n<p>Registrateur Nicolaas Grove s&ecirc; die &nbsp;kruks van die saak is dat &nbsp;die SF nie redelike fooie vir dienste wil betaal nie en nie hou by die re&euml;ls wat die behoorlike werking van die &nbsp;universiteit verseker nie.<br \/>&nbsp;<br \/>Die SF het Maandag tydens &#39;n vergadering gedreig dat hulle die UP onregeerbaar sal maak indien daar dissiplin&ecirc;re stappe teen studente geneem word.&nbsp;<br \/>&nbsp;<br \/>Grove s&ecirc; die situasie is &quot;uiters ernstig en gevaarlik&quot;. Studente skryf trans semestertoetse. Hy vrees ook dat daar polarisasie tussen die studente van die VF Plus en die SF kan wees wat tot geweld kan lei. <!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/avto-mechanic.ru\/catalog\/pylevodososy\/\">\u043f\u044b\u043b\u0435\u0441\u043e\u0441<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/pozitciya.com.ua\/63384-harkov-v-cifrah-i-delah.html\">\u043b\u043e\u0431\u0430\u043d\u043e\u0432\u0441\u043a\u0438\u0439 \u0430\u043b\u0435\u043a\u0441\u0430\u043d\u0434\u0440 \u0436\u0435\u043d\u0430<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<div align=\"justify\">\n<p><span class=\"small\"><\/p>\n<div class=\"mosimage\"  style=\" float: left; margin: 5px; padding: 1px; width: 184px;\" align=\"center\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" src=\"http:\/\/nuus.praag.co.za\/dev\/images\/stories\/UP_admingebou_SKIP.jpg\" width=\"184\" height=\"96\" hspace=\"6\" alt=\"Image\" title=\"Image\" border=\"0\" \/><\/p>\n<div class=\"mosimage_caption\" style=\"text-align: center;\" align=\"center\">Administrasiegebou van die Universiteit van Pretoria<\/div>\n<\/div>\n<p><\/span>Die Universiteit van Pretoria (UP) het laat Maandagnag &rsquo;n interdik teen die Student Front, SF, (bestaande uit vier studenteorganisasies naamlik die ANC-jeugliga, SA Students Congress, die Pan African Students Movement en die Jong Kommuniste-liga) gekry, waarvolgens hulle verhoed word om verdere protesoptrede op die UP-kampus te hou.<\/p>\n<\/div>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[52],"tags":[175,21089,6571,4630],"class_list":["post-5727","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-c36-afrikaanse-nuus","tag-afrikaanse-nuus","tag-nuus","tag-toestand-by-up-uiters-ernstig-en-gevaarlik-tuks-sf","tag-vf-plus"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/5727","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=5727"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/5727\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=5727"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=5727"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=5727"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}