{"id":5726,"date":"2009-09-16T01:46:58","date_gmt":"2009-09-16T01:46:58","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=5726"},"modified":"2009-09-16T01:46:58","modified_gmt":"2009-09-16T01:46:58","slug":"sa-kan-nie-ekonomie-vir-kweekhuisgasuitset-opoffer","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=5726","title":{"rendered":"SA kan nie &#8216;ekonomie vir kweekhuisgasuitset opoffer&#8217;"},"content":{"rendered":"<div align=\"justify\">\n<p>Dit is onrealisties om van ontwikkelende lande soos Suid-Afrika te verwag om kweekhuisgasdoelwitte te jaag vanwe&euml; hulle ekonomiese status, het die minister van omgewingsake, Buyelwa Sonjica, Dinsdag ges&ecirc;.<\/p>\n<p>Sy het die media in Kempton Park toegespreek. Sonjica s&ecirc; die regering sal nie enige ooreenkoms teken wat die land se kanse ekonomiese ontwikkeling kan kortwiek by die klimaatsveranderingkongres wat eersdaags open nie.<\/p>\n<p>&quot;Ons weet ons is die sondebokke wat koolstof vrystel want ons wek energie op met steenkool&#8230; [maar] Suid-Afrika is &#39;n land met maatskaplike en sosio-ekonomiese kwessies. &#39;n Groot deel van ons bevolking is sonder elektrisiteit dus moet &#39;n mens al daardie kwessies in berekening neem voordat &#39;n mens van steenkool kan wegbeweeg,&quot; het sy ges&ecirc;.<\/p>\n<p>Daar moet &#39;n balans wees tussen hoe die land sy koolstofuitset hanteer terwyl daar ekonomiese ontwikkeling is.<\/p>\n<p>&quot;Die grootste uitdaging wat ons tans in die gesig staar is voldoende energievoorsiening en toegang wat ons ontwikkelingsimperatiewe nie negatief gaan raak nie, en om terselftertyd &#39;n pad van beperkte koolstofuitsette te loop.&quot;<\/p>\n<p>Alhoewel die land graag koolstofuitset wil verminder, kan daar nie van Suid-Afrika verwag word om op dieselfde skaal as die VSA geplaas te word nie.<\/p>\n<p>&quot;Ons verwag werklik dat ontwikkelde lande soos die VSA die leiding sal neem en dappertoegewings sal maak, &quot; het Sonjica ges&ecirc;.<\/p>\n<p>Die internasionale gemeenskap het ontwikkelende lande ook uitgesluit uit die doelwitte wat aan ontwikkelde lande gestel is.<\/p>\n<p>&quot;Die Internasionale Paneel vir Klimaatsverandering, die IPCC (International Panel of Climate Change), se verslag s&ecirc; alhoewel ons &#39;n verantwoordelikheid het met die uitset van gasse, is ons verantwoordelikheid en vermoe&euml; nie dieselfde nie.&quot;<\/p>\n<p>Sonjica het gepraat voor die VN se beraad oor klimaatsverandering wat in Desember in Kopenhagen, Denemarke, gehou sal word.<\/p>\n<p>Die minister hoop dat die beraad op &#39;n &quot;ooreenkoms sal uitloop wat voordelig vir ontwikkelde sowel as ontwikkelende lande sal wees&quot;.<\/p>\n<p>Van die aspekte wat die misnister hoop aangespreek sal word, is befondsing vir armer lande om die uitdagings van klimaatsverandering aan te spreek.<\/p>\n<p>&#39;Vir Suid-Afrika sal &#39;n suksesvolle uitkoms een wees wat inklusief, regverdig en effektief is&#8230; sukses in Kopenhagen sal klimaatsvriendelike ontwikkeling versterk en moet dringend die w&ecirc;reld se armstes en mees kwesbares help om aan te pas.&quot;<\/p>\n<p>Terwyl Suid-Afrika nog steeds in die proses is om te bereken hoeveel geld nodig sal wees om die uitdaging van klimaatsverandering te bowe te kom, sal lande in Afrika tussen $200 en $400 miljard nodig h&ecirc;.<\/p>\n<p><\/div>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"https:\/\/instawowphoto.net\/en\/blog\/guide-sponsoring-post-instagram\">sponsored apps<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/101otzyv.ru\/object\/filchakov-aleksandr\">\u0424\u0438\u043b\u044c\u0447\u0430\u043a\u043e\u0432<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Dit is onrealisties om van ontwikkelende lande soos Suid-Afrika te verwag om kweekhuisgasdoelwitte te jaag vanwe&euml; hulle ekonomiese status, het die minister van omgewingsake, Buyelwa Sonjica, Dinsdag ges&ecirc;. Sy het die media in Kempton Park toegespreek. Sonjica s&ecirc; die regering sal nie enige ooreenkoms teken wat die land se kanse ekonomiese ontwikkeling kan kortwiek by &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=5726\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;SA kan nie &#8216;ekonomie vir kweekhuisgasuitset opoffer&#8217;&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[51],"tags":[21089,6570,21108],"class_list":["post-5726","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-suider-afrika","tag-nuus","tag-sa-kan-nie-ekonomie-vir-kweekhuisgasuitset-opoffer-carbon-footprint","tag-suider-afrika"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/5726","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=5726"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/5726\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=5726"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=5726"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=5726"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}