{"id":5723,"date":"2009-09-15T03:53:23","date_gmt":"2009-09-15T03:53:23","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=5723"},"modified":"2009-09-15T03:53:23","modified_gmt":"2009-09-15T03:53:23","slug":"watter-prestasie","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=5723","title":{"rendered":"Watter prestasie?"},"content":{"rendered":"<p>Ek glo na al my jare se ondervinding is dit hoog tyd dat die publiek die waarheid ken aangaande stero&iuml;edes&#8230;<\/p>\n<p>Ek kan nie glo dat die algemene publiek nog steeds geflous word deur te glo dat die hedendaagse atlete die rekords laat spat sonder die gebruik van dwelms soos onder andere stero&iuml;ede nie. Die meeste mense glo dat die atlete nie kan dwelms gebruik nie, omdat hulle getoets word.<\/p>\n<p>Jammer om julle die waarheid te vertel, maar al ooit gehoor van ontwerperstero&iuml;edes, beta-blokkers, die infusie van eksterne bloedplasma groeihormoon, ens.?<\/p>\n<p>Die eerste ding is groeihormoon wat byna dieselfde voordele het as stero&iuml;edes sonder die massa-faktor. Dit kan ook nie met toetse opgetel word nie. Wel baie duur, maar atlete betaal dit met &#39;n glimlag.<\/p>\n<p>Dan is daar ontwerperstero&iuml;edes, wat ook nie opgespoor kan word nie, want dit &quot;bestaan nie&quot; volgens toetse nie. Dit is eenvoudig bekende stero&iuml;edes wat gewysig word sodat dit nie deur toetse opgetel kan word nie.<\/p>\n<p>Ek dink dis tyd dat kundiges die waarheid aan die publiek openbaar van hoe maklik die toetse omseil kan word.<\/p>\n<p>My vraag is dus, Hoeveel rekords is nog geloofwaardig&quot;<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<p>En my persoonlike opinie: Weinig indien enige&#8230;.<\/p>\n<p align=\"justify\"><\/p>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"https:\/\/pro100casino.com\/\">play casino<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/aeextr.com.ua\/object\/topcargo-mezhdunarodnaja-dostavka\">\u0442\u043e\u043f\u043a\u0430\u0440\u0433\u043e \u043e\u0442\u0437\u044b\u0432<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Ek glo na al my jare se ondervinding is dit hoog tyd dat die publiek die waarheid ken aangaande stero&iuml;edes&#8230; Ek kan nie glo dat die algemene publiek nog steeds geflous word deur te glo dat die hedendaagse atlete die rekords laat spat sonder die gebruik van dwelms soos onder andere stero&iuml;ede nie. Die meeste &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=5723\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Watter prestasie?&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[86],"tags":[21096,21093,6566],"class_list":["post-5723","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-c77-briewe","tag-s10-briewe","tag-s7-menings","tag-watter-prestasie"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/5723","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=5723"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/5723\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=5723"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=5723"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=5723"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}