{"id":5698,"date":"2009-09-13T06:53:15","date_gmt":"2009-09-13T06:53:15","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=5698"},"modified":"2009-09-13T06:53:15","modified_gmt":"2009-09-13T06:53:15","slug":"departement-kondig-verdomming-van-matriek-aan","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=5698","title":{"rendered":"Departement kondig verdomming van matriek aan"},"content":{"rendered":"<div align=\"justify\">\n<p>In seker die mees frappante erkenning dat swart leerders nie intellektueel die mas opkom nie en nie oor die vermo&euml; beskik om op gelyke voet met hulle wit eweknie&euml; mee te ding nie, het die departement vir basiese onderwys &#39;n plan bekend gestel om matriek makliker te maak.<\/p>\n<p>Die aankondiging het groot woede in akademiese kringe ontlok.<\/p>\n<p>Die Sunday Times berig di&eacute; departement stel voor dat die vereiste om &#39;n onderskeiding te verkry, van 80% na 70% verlaag moet word.<\/p>\n<p>&#39;n Klousule wat onlangs in die regering se Gazette gepubliseer is, stel ook voor dat &#39;n algehele onderskeiding vervolgens toegeken sal word vir 80% in slegs drie vakke behaal en minstens 60% in drie ander vakke.<\/p>\n<p>&#39;n Skoolhoof het dit as die &quot;verdomming&quot; van matriek beskryf.<\/p>\n<p>Die voorstel kom &#39;n maand nadat die liggaam wat tersi&ecirc;re instellings verteenwoordig, Ho&euml;r Onderwys Suid-Afrika, ges&ecirc; het eerstejaars kan skaars lees, skryf of somme doen.<\/p>\n<p>Hoe die departement se nuwe re&euml;ls bestaande probleme in geletterdheid en gesyferdheid sal oplos, is nie seker nie. Dit kan die reeds benarde situasie slegs vererger.<\/p>\n<p>Die minister gemoeid met basiese onderwys, Angie Motshekga, s&ecirc; sy is &quot;onseker&quot; oor die beweegredes vir haar departement se plan.<\/p>\n<p>Sy het selfs aan die Sunday Times erken dat die gedagte &quot;heel vreemd&quot; is. Kennelik het die minister geen behul van wat in haar departement aangaan nie en sy is in geen besluit geken nie.<\/p>\n<p>Die Gazette, van 26 August 2009, gee die buitelyne vir die beleid en regulasies vir nuwe seniorsertifikaateksamens en ook besonderhede oor die merieteslaagsyfers.<\/p>\n<p>Die slaagvereistes is deur die bank verlaag en daar word voorgestel dat enige kandidaat 2% mag bykry indien nodig om te kan slaag. Die minimumslaagvereiste vir matriek is 40% in drie vakke en 30% in drie ander en die 2% sal by enige vak bygevoeg kan word om die leerder te laat deurkom.<\/p>\n<p>Die departement hou vol dat hulle nie standaarde wil verlaag nie en s&ecirc; sekere belangegroepe voel die stap sal &quot;leerders motiveer&quot;.<\/p>\n<p>Eugene Rabie, hoofbestuurder van Umalusi, die liggaam wat Graad 12-eksamens monitor, s&ecirc; onder die nuwe stelsel tel elke vak afsonderlik waar &#39;n onderskeiding voorheen op &#39;n gemiddeld van 80% gegrond was.<\/p>\n<p>Die besluit sal die toekenning van beurse vergemaklik.<\/p>\n<p><\/div>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"https:\/\/pro100casino.com\/\">free games.co.uk<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/lenta.kharkiv.ua\/society\/2017\/10\/26\/190184.html\">\u0410\u043b\u0435\u043a\u0441\u0430\u043d\u0434\u0440 \u0424\u0438\u043b\u044c\u0447\u0430\u043a\u043e\u0432<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>In seker die mees frappante erkenning dat swart leerders nie intellektueel die mas opkom nie en nie oor die vermo&euml; beskik om op gelyke voet met hulle wit eweknie&euml; mee te ding nie, het die departement vir basiese onderwys &#39;n plan bekend gestel om matriek makliker te maak. Die aankondiging het groot woede in akademiese [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[51],"tags":[6534,21089,21108],"class_list":["post-5698","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-suider-afrika","tag-departement-kondig-verdomming-van-matriek-aan","tag-nuus","tag-suider-afrika"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/5698","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=5698"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/5698\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=5698"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=5698"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=5698"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}