{"id":5646,"date":"2009-09-09T02:30:50","date_gmt":"2009-09-09T02:30:50","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=5646"},"modified":"2009-09-09T02:30:50","modified_gmt":"2009-09-09T02:30:50","slug":"obama-se-wit-steun-daal-skerp","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=5646","title":{"rendered":"Obama se wit steun daal skerp"},"content":{"rendered":"<div align=\"justify\">\n<p>Meningspeilings toon dat Obama se wit steun onder Demokrate sowel as onafhanklike kiesers &#8211; die twee elemente wat sy oorwinning verseker het &#8211; besig is om te verdwyn.<\/p>\n<p>Terwyl Obama &#39;n stewige houvas op swart Amerikaners het, is sekere dele van sy wit steunbasis feitlik uitgewis, met wit vroue wat die mees ontevrede is met Amerika se eerste swart president.<\/p>\n<p>Strate&euml; blameer die ontevredenheid met die voorgestelde gesondgeidsorghervormings vir die skerp daling in Obama se gewildheid, maar die afname in steun van veral wit kiesers het begin n&aacute; die president se rasopmerkings oor die swart Harvardprofessor se arrestasie.<\/p>\n<p>Die president het in Julie ges&ecirc; die wit polisiebeampte het &quot;dom&quot; opgetree in die geval van die swart prof. Hernry Gates. Hy is inhegtenis geneem en het hom daarteen verset toe hy by &#39;n gehuurde huis probeer inbreek het.<\/p>\n<p>Wit steun het ook verdamp toe Van Jones, Obama se groenwerkskeppingsvoorstander, moes bedank nadat hy voorheen gesuggereer het dat die Amerikaanse regering &#39;n aandeel in die aanvalle van 11 September gehad het.<\/p>\n<p>Jones het voorts ges&ecirc; net wit kinders pleeg massamoord op medeskoliere, soos by die Colombine-skietvoorval. Hy het bygevoeg dat &#39;n swart kind &#39;n ander swart kind sal skiet, maar wit kinders skiet baie gelyktydig dood, iets wat &#39;n swarte nooit sal doen nie.<\/p>\n<p>Konserwatiewe kiesers is ook boos dat die Withuis &#39;n dinee-uitnodiging aan &#39;n regsgeleerde van American Civil Liberties Union gerig het. Die unie is verantwoordelik daarvoor dat die Bush-administrasie se ondervragingstegnieke vir aangehoudenes op die lappe gekom het.<\/p>\n<p>Die betrokke regsgeleerde is ook vir Ramadan, die Moslemvakansievieringe, uitgenooi.<\/p>\n<p>Die gerugte dat die president dalk in Kenia gebore is en dat hy moontlik &#39;n Moslem is, het ook nie gehelp om wit steun te hou nie.<\/p>\n<p>Byna 6 uit 10 Republikeinse vroulike kiesers glo Obama is nie in die VSA gebore nie, s&ecirc; Demokratiese meningspeiler David Beattie. Dieselfde aantal onafhanklike kiesers glo dieselfde.<\/p>\n<p>&#39;n Swart kongreslid, Charles B. Rangel, het verlede week weer &#39;n bedekte rasaanval op wittes gedoen deur opposisie teen Obama se gesondheidshervormingsplan as &quot;voorkeur, vooroordeel, en &#39;n emosionele gevoel&quot; te beskryf.<\/p>\n<p>&quot;Sekere Amerikaners is nog nie oor die feit dat Obama president van die VSA is nie. Hulle gaan elke aand slaap en wonder &#39;Hoe het dit gebeur?&#39;&quot; het Rangel aan die New York Post ges&ecirc;.<\/p>\n<p>Kenners s&ecirc; 2010 gaan die &quot;jaar van die ontstoke wit senior&quot; wees omdat die afgrond tussen die jong kiesers en die mense van ouer as 65 besig is om al dieper te raak.<\/p>\n<p>Wit Demokrate in die geheel se steun vir Obama is af na 78% vanaf 89%.<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<\/div>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"https:\/\/luxurytiaras.com\/\">pearl jewellery for<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/ru.golos.ua\/suspilstvo\/shokin_uvolil_prokurora_harkova_1161\">\u0424\u0438\u043b\u044c\u0447\u0430\u043a\u043e\u0432 \u043f\u0440\u043e\u043a\u0443\u0440\u0430\u0442\u0443\u0440\u0430 \u0445\u0430\u0440\u044c\u043a\u043e\u0432<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Meningspeilings toon dat Obama se wit steun onder Demokrate sowel as onafhanklike kiesers &#8211; die twee elemente wat sy oorwinning verseker het &#8211; besig is om te verdwyn. Terwyl Obama &#39;n stewige houvas op swart Amerikaners het, is sekere dele van sy wit steunbasis feitlik uitgewis, met wit vroue wat die mees ontevrede is met &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=5646\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Obama se wit steun daal skerp&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53],"tags":[162,21089,6470],"class_list":["post-5646","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nternasionale-nuus","tag-internasionale-nuus","tag-nuus","tag-obama-se-wit-steun-daal-skerp"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/5646","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=5646"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/5646\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=5646"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=5646"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=5646"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}