{"id":5645,"date":"2009-09-09T01:53:13","date_gmt":"2009-09-09T01:53:13","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=5645"},"modified":"2009-09-09T01:53:13","modified_gmt":"2009-09-09T01:53:13","slug":"twee-wil-duisende-aanvalsoldate-werf-vir-2010","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=5645","title":{"rendered":"Twee wil duisende aanvalsoldate werf vir 2010"},"content":{"rendered":"<div align=\"justify\">\n<p>Twee mans is vasgetrek omdat hulle na bewering poste in die polisie en weermag in Nelspruit &quot;verkoop&quot; het, het die Mpumalangapolisie Dinsdag bekend gemaak.<\/p>\n<p>Die twee het hulleself voorgedoen as werksaam by die polisie se menslikehulpbronnedepartement en was in besit van SAPD-vorms, Mbombela-munisipaliteit se werksaansoekvorms, drie CV&#39;s en posadvertensies van die City Press-koerant het kaptein Leonard Hlathi ges&ecirc;.<\/p>\n<p>Die mans het werksaansoekers gebel, hulle ingelig dat hulle die aansoeke ontvang het en hulle dan gevra om R3 000 in kontant na die afspraak te bring.<\/p>\n<p>Die polisie het &#39;n lokval vir die mans gestel en hulle gearresteer.<\/p>\n<p>In &#39;n soortgelyke insident, ook in Nelspruit, het die polisie 32 klagtes tussen Maandag en Dinsdag ontvang dat mense besig is om Nasionale Weermag poste te verkoop.<\/p>\n<p>Die mense was besig om pamflette uit te deel wat poste in die weermag belowe en die weermag se embleem en die Suid-Afrikaanse vlag was op die pamflette afgedruk.<\/p>\n<p>&quot;Hulle het beweer dat die regering beplan om seker te maak dat daar 30 000 aanvalsoldate teen 2010 aansluit.&quot;<\/p>\n<p>Mense wat gereageer het op die advertensie, het &#39;n teksboodskap ontvang wat hulle gevra het om R200 in &#39;n bankrekening te deponeer.<\/p>\n<p>Daarna moes hulle Maandag buite die Promenade Hotel in Nelspruit gaan wag vir &#39;n bus om hulle te vervoer. Die bus het nooit opgedaag nie.<\/p>\n<p>Hlathi het ges&ecirc; hulle doen &#39;n beroep op mense om geen oproep of pamflet wat werk in ruil vir geld aanbied, te beantwoord nie. &quot;Geen werk is te koop nie,&quot; het hy ges&ecirc;.<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<\/div>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/avto-mechanic.ru\/catalog\/zaryadnye_i_pusko_zaryadnye\/\">\u0442\u0438\u043f\u044b \u0437\u0430\u0440\u044f\u0434\u043d\u044b\u0445 \u0443\u0441\u0442\u0440\u043e\u0439\u0441\u0442\u0432<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"https:\/\/atn.ua\/obshchestvo\/prokuratura-trebuet-zabrat-zemlyu-v-centre-harkova-u-nedobrosovestnogo-arendatora\">\u041e\u043b\u0435\u043a\u0441\u0430\u043d\u0434\u0440 \u0412\u0430\u0441\u0438\u043b\u044c\u043e\u0432\u0438\u0447 \u0424\u0456\u043b\u044c\u0447\u0430\u043a\u043e\u0432<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Twee mans is vasgetrek omdat hulle na bewering poste in die polisie en weermag in Nelspruit &quot;verkoop&quot; het, het die Mpumalangapolisie Dinsdag bekend gemaak. Die twee het hulleself voorgedoen as werksaam by die polisie se menslikehulpbronnedepartement en was in besit van SAPD-vorms, Mbombela-munisipaliteit se werksaansoekvorms, drie CV&#39;s en posadvertensies van die City Press-koerant het kaptein [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[51],"tags":[21089,21108,6469],"class_list":["post-5645","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-suider-afrika","tag-nuus","tag-suider-afrika","tag-twee-wil-duisende-aanvalsoldate-werf-vir-2010"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/5645","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=5645"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/5645\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=5645"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=5645"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=5645"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}