{"id":5641,"date":"2009-09-08T13:06:28","date_gmt":"2009-09-08T13:06:28","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=5641"},"modified":"2009-09-08T13:06:28","modified_gmt":"2009-09-08T13:06:28","slug":"regter-kriegler-leer-op-die-harde-manier","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=5641","title":{"rendered":"Regter Kriegler leer op die harde manier"},"content":{"rendered":"<p align=\"justify\">&bull; Hy het op verskeie geleenthede rassistiese aanmerkings teenoor blankes gemaak. Ek wonder hoe lank enige blanke regter wat soortgelyke opmerkings teenoor swart regters gemaak het, sy pos sou behou?<\/p>\n<div align=\"justify\"> <\/div>\n<p align=\"justify\">&bull;\tHlope het probeer om mede-regters ten gunste van Jacob Zuma te be&iuml;nvloed.<\/p>\n<div align=\"justify\"> <\/div>\n<p align=\"justify\">Nietemin is Hlope op skokkende wyse deur die Regterlike Dienskommissie (RDK) kwytgeskeld, sonder dat die aanklagte teen Hlope eens behoorlik ondersoek is. Die ANC regime het blatant by die RDK se werksaamhede ingemeng, en sodoende enige oorblywende vertroue wat blankes nog teenoor die regbank kon koester, vernietig. Om dit prontuit te stel: watter moontlike hoop het &lsquo;n blanke op &lsquo;n regverdige verhoor wat deur die rassistiese &ldquo;regter&rdquo; Hlope aangehoor word?<\/p>\n<div align=\"justify\"> <\/div>\n<p align=\"justify\">Daar is helaas nie veel in bostaande wat enige piesangrepubliek-realis sou verbaas nie. Dit is so duidelik soos daglig dat rassistiese transformasie en die etniese reiniging van blankes uit hul poste en enige posisies van invloed in die sogenaamde re&euml;nboognasie, ook blanke regters, die hoogste voorrang in Mzansi geniet. Bekwaamheid vir die pos en eerlikheid beklee &lsquo;n verre tweede plek in die vreemde w&ecirc;reld van transformasie. Was daar iewers op aarde sedert Nazi Duitsland &lsquo;n ideologie wat so blatant teen &lsquo;n spesifieke minderheid diskrimineer as die ANC regime se allesoorheersende beheptheid met rassetransformasie?<\/p>\n<div align=\"justify\"> <\/div>\n<p align=\"justify\">Ongelukkig is daar steeds diegene in liberale, blanke geledere wat hulle eenvoudig wil blind hou vir die ware aard van die Azaniese samelewing. Een van hierdie na&iuml;ewes was regter Johan Kriegler. Hy het sekerlik oor die afgelope paar dae tot heel ander insigte gekom. Regter Kriegler is die voorsitter van die organisasie Freedom Under Law (FUL) asook &lsquo;n vorige voorsitter van die Onafhanklike Verkiesingskommissie. Duidelik geskok deur die ANC se blatante manipulasie van die RDK ten gunste van die korrupte rassis Hlope, het Kriegler &lsquo;n hofsaak teen die RDK aanhangig gemaak, wat die RDK wil dwing om die saak teen Hlope behoorlik te ondersoek.<\/p>\n<div align=\"justify\"> <\/div>\n<p align=\"justify\">Regter Kriegler het waarskynlik gedink dat die swart lede van FUL hom in hierdie saak sou steun, maar dit was &lsquo;n groot mistasting aan sy kant. Regter Kriegler het op die harde manier geleer dat rassesolidariteit allesoorheersend in die swart psige is. Swart lede van FUL het bedank, onder hulle Cyril Ramaphosa, adv Dumisa Ntsebeza en adv Kgomotso Moroka.<\/p>\n<div align=\"justify\"> <\/div>\n<p align=\"justify\">Weer eens: Hlope is &lsquo;n korrupte rassis, iemand wat nie eens &lsquo;n bode vir die hof hoort te wees nie. Daardie aantoonbare feit het egter geen punte by Ntsebeza, Moroka en Ramaphosa getel nie. Soos hulle is Hlope swart, en daardie eenvoudige feit kanselleer al Hlope se fatale tekortkominge in hulle verwronge denkraamwerke. <\/p>\n<div align=\"justify\"> <\/div>\n<p align=\"justify\">Blankes, en ook liberale blankes, behoort hierdie les ter harte te neem. Daar is nimmereindige propaganda wat ten doel het om blankes te oortuig dat rassesamehorigheid onder blankes &lsquo;n skande sou wees. Blankes word bykans gedwing om hoog en laag te sweer hoe kleurblind ons sou wees. Swartes is egter nie onderhewig hieraan nie. Sodra een van hulle, maak nie saak wie of hoe korrup die persoon is nie, aangekla word, staan hulle eendragtig op &lsquo;n rassegrondslag saam teen die klaers. <\/p>\n<div align=\"justify\"> <\/div>\n<p align=\"justify\">Dit is hoog tyd vir blankes om ook onder alle omstandighede namens ons eie ras te begin optree. Nie-rassigheid is &lsquo;n grap en wensdenkery, iets wat slegs vir blankes geld. Hoe gouer ons daardie les leer en ook begin om prim&ecirc;r in ons eie ras se belang op te tree, hoe beter vir ons langtermyn oorlewing.<\/p>\n<p align=\"justify\"><em>Anton Barnard skryf ook op sy woernaal <a href=\"http:\/\/antonbarnard.praag.co.za\">SAmizdat<\/a>. Besoek dit gerus. <\/em><\/p>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/avto-mechanic.ru\/\">\u0434\u0438\u0430\u0433\u043d\u043e\u0441\u0442\u0438\u0447\u0435\u0441\u043a\u043e\u0435 \u043e\u0431\u043e\u0440\u0443\u0434\u043e\u0432\u0430\u043d\u0438\u0435 \u0434\u043b\u044f \u0441\u0442\u043e<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/www.sq.com.ua\/rus\/news\/vlast\/28.08.2014\/naznachen_novyj_prokuror_harkovskoj_oblasti\/\">\u0434\u0430\u043d\u0438\u043b\u044c\u0447\u0435\u043d\u043a\u043e \u044e\u0440\u0438\u0439 \u0431\u0440\u043e\u043d\u0438\u0441\u043b\u0430\u0432\u043e\u0432\u0438\u0447 \u043f\u0440\u043e\u043a\u0443\u0440\u043e\u0440<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p align=\"justify\">\n<div class=\"mosimage\"  style=\" float: left; margin: 5px; padding: 1px;\" align=\"center\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" src=\"http:\/\/nuus.praag.co.za\/dev\/images\/stories\/antonbkl2.JPG\" width=\"77\" height=\"101\" hspace=\"6\" alt=\"Image\" title=\"Image\" border=\"0\" \/><\/p>\n<div class=\"mosimage_caption\"> <\/div>\n<\/div>\n<p>In enige beskaafde land sou &ldquo;regter&rdquo; John Hlope se loopbaan lankal verby gewees het. Hlope se optrede lei tot die slotsom dat hy op geen manier bevoeg is om &lsquo;n regter te wees nie. <\/p>\n<p align=\"justify\">&bull;\tHy het korrupsie gepleeg deur geld van &lsquo;n party in &lsquo;n hofsaak, Oasis, te aanvaar. Wiens brood men eet&hellip;<\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[40],"tags":[152,5517,6465,6464,21092,2243,2242],"class_list":["post-5641","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-c21-anton-barnard","tag-anton-barnard","tag-hlope","tag-regbank","tag-regter-kriegler-leer-op-die-harde-manier","tag-rubrieke","tag-south-africa","tag-suid-afrika"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/5641","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=5641"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/5641\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=5641"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=5641"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=5641"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}