{"id":5633,"date":"2009-09-08T02:22:53","date_gmt":"2009-09-08T02:22:53","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=5633"},"modified":"2009-09-08T02:22:53","modified_gmt":"2009-09-08T02:22:53","slug":"premier-stel-skierlik-besoek-af","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=5633","title":{"rendered":"Premier stel Skierlik-besoek af"},"content":{"rendered":"<div align=\"justify\">\n<p>Premier van Noordwes, Maureen Modiselle, het haar besoek aan arm gemeenskappe in Mazista en Skierlik Maandag afgestel. Volgens haar woordvoerder &quot;sal nie almal deelneem nie&quot;.<\/p>\n<p>Tanana Monama s&ecirc; hulle kon nie al die &quot;rolspelers&quot; mobiliseer nie en nie almal sou die geleentheid bywoon nie. Hy s&ecirc; die meeste mense was nie bewus van die besoek nie.<\/p>\n<p>Modiselle sou die gebied Maandag besoek het om kospakkies uit te deel as deel van die Skierlik Hernuwingsprogram.<\/p>\n<p>Monama s&ecirc; &#39;n gepaste datum sal aanstons aangekondig word.<\/p>\n<p>Hy s&ecirc; die besoek sou nie &#39;n &quot;yslike&quot; geleentheid gewees het nie, want die provinsiale regering wil nie groot kostes aangaan nie.<\/p>\n<p>&quot;Die premier sou &#39;n paar gesinne besoek,&quot; s&ecirc; hy.<\/p>\n<p>Dit is nie die eerste keer dat &#39;n geleentheid ter elfder ure gekanselleer word deur die provinsie nie.<\/p>\n<p>Verlede maand het die departement van landbou die toekennings vir die mees uitstaande vroulike boer afgestel, nadat klagtes ontvang is dat van die deelnemers nie plaaseienaars is nie.<\/p>\n<p>Nadat die kwessie opgelos is, het die wenners deelgeneem aan die nasionale kompetisie in Bloemfontein.<\/p>\n<p>Mazista en Skierlik naby Swartruggens is van die armste dele in die provinsie waar voorvalle van rassespanning die nuus gehaal het.<\/p>\n<p>Die Skierlik Hernuwingsprogram het drie komponente naamlik armoedeverligting, infrastruktuurontwikkeling en maatskaplike kohesie en nasiebou.<\/p>\n<p><\/div>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/avto-mechanic.ru\/catalog\/zaryadnye_i_pusko_zaryadnye\/\">\u0430\u0432\u0442\u043e\u043c\u0430\u0442\u0438\u0447\u0435\u0441\u043a\u043e\u0435 \u0437\u0430\u0440\u044f\u0434\u043d\u043e\u0435 \u0443\u0441\u0442\u0440\u043e\u0439\u0441\u0442\u0432\u043e<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/www.finobzor.com.ua\/novosti\/nid\/29382\">\u0414\u0430\u043d\u0438\u043b\u044c\u0447\u0435\u043d\u043a\u043e \u042e\u0440\u0438\u0439 \u0411\u0440\u043e\u043d\u0438\u0441\u043b\u0430\u0432\u043e\u0432\u0438\u0447 \u0425\u0430\u0440\u044c\u043a\u043e\u0432<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Premier van Noordwes, Maureen Modiselle, het haar besoek aan arm gemeenskappe in Mazista en Skierlik Maandag afgestel. Volgens haar woordvoerder &quot;sal nie almal deelneem nie&quot;. Tanana Monama s&ecirc; hulle kon nie al die &quot;rolspelers&quot; mobiliseer nie en nie almal sou die geleentheid bywoon nie. Hy s&ecirc; die meeste mense was nie bewus van die besoek &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=5633\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Premier stel Skierlik-besoek af&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[51],"tags":[21089,6451,21108],"class_list":["post-5633","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-suider-afrika","tag-nuus","tag-premier-stel-skierlik-besoek-af","tag-suider-afrika"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/5633","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=5633"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/5633\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=5633"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=5633"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=5633"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}