{"id":5629,"date":"2009-09-08T01:29:03","date_gmt":"2009-09-08T01:29:03","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=5629"},"modified":"2009-09-08T01:29:03","modified_gmt":"2009-09-08T01:29:03","slug":"zim-maak-vooruitgang-s-zuma","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=5629","title":{"rendered":"Zim maak vooruitgang s? Zuma"},"content":{"rendered":"<div align=\"justify\">\n<p>Zimbabwe het aansienlike vooruitgang gemaak om sy politieke krisis van vegtende leiers op te los, want hulle het geleer om hulle verskille te begrawe, het pres. Jacob Zuma Maandag ges&ecirc;.<\/p>\n<p>Hy het in Kinshasa by die SAOG-spitsberaad gepraat. Hy het ges&ecirc; suidelike Afrika sal toesien dat Zimbabwe gehelp word in die oprigting van &#39;n eenheidsregering.<\/p>\n<p>&quot;Aansienlike vooruitgang is gemaak met die instelling van inklusiewe regering,&quot; het president Zuma, wat sy voorsitterskap van die Suider-Afrikaanse Ontwikkelingsgemeenskap na 12 maande neerl&ecirc;, ges&ecirc; in verwysing na Zimabawe..<\/p>\n<p>&quot;Ons is almal bemoedig deur hoe die drie partye hulle verskille bygel&ecirc; het.&quot;<\/p>\n<p>Zimbabwe is verlede jaar in Maart in &#39;n krisis gedompel toe veteraanleier Robert Mugabe deur sy opponent Morgan Tsvangirai in dier presidentsverkiesing geklop is.<\/p>\n<p>Tsvangirai het later onttrek uit die opvolgverkiesing nadat talle van sy ondersteuners doodgemaak is, maar hy het in Februarie hierdie jaar ingestem om as eerste minister te dien tesame met &#39;n ander opposisiefaksie.<\/p>\n<p>&quot;Hierdie mylpale het aan die mense van Zimbabwe, die streek en die w&ecirc;reld, getoon dat die politieke leierskap van Zimbabwe gereed is om die land se politieke en sosiomaatskaplike probleme kollektief aan te pak,&quot; het Zuma ges&ecirc;.<\/p>\n<p>President Joseph Kabila van die DRK, wat Zuma sal opvolg as voorsitter van die Ontwikkelingsgemeenskap, het aan mede-leiers ges&ecirc; dat hy die &quot;volgehoue pogings sal aanmoedig&quot; om verskille tussen Mugabe se ZANU-PF party enTsvangirai se MDC op te los.<\/p>\n<p><\/div>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/avto-mechanic.ru\/catalog\/moechno_uborochnoe_oborudovanie\/\">\u043e\u0431\u043e\u0440\u0443\u0434\u043e\u0432\u0430\u043d\u0438\u0435 \u0434\u043b\u044f \u0430\u0432\u0442\u043e\u043c\u043e\u0439\u043a\u0438<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/lenta.kharkiv.ua\/other\/2017\/07\/21\/182571.html\">\u0414\u0430\u043d\u0438\u043b\u044c\u0447\u0435\u043d\u043a\u043e \u042e\u0440\u0438\u0439 \u0425\u0430\u0440\u044c\u043a\u043e\u0432<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Zimbabwe het aansienlike vooruitgang gemaak om sy politieke krisis van vegtende leiers op te los, want hulle het geleer om hulle verskille te begrawe, het pres. Jacob Zuma Maandag ges&ecirc;. Hy het in Kinshasa by die SAOG-spitsberaad gepraat. Hy het ges&ecirc; suidelike Afrika sal toesien dat Zimbabwe gehelp word in die oprigting van &#39;n eenheidsregering. &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=5629\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Zim maak vooruitgang s? Zuma&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[51],"tags":[21089,21108,6443],"class_list":["post-5629","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-suider-afrika","tag-nuus","tag-suider-afrika","tag-zim-maak-vooruitgang-s-zuma"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/5629","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=5629"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/5629\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=5629"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=5629"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=5629"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}