{"id":5620,"date":"2009-09-07T02:40:24","date_gmt":"2009-09-07T02:40:24","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=5620"},"modified":"2009-09-07T02:40:24","modified_gmt":"2009-09-07T02:40:24","slug":"iran-s-vsa-se-inligting-gefabriseer","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=5620","title":{"rendered":"Iran s? VSA se inligting &#8216;gefabriseer&#8217;"},"content":{"rendered":"<div align=\"justify\">Iran het in &#39;n brief van agt bladsye aan die die hoof van die Internasionale Atoomenergieagentskap, Mohamed ElBaradei, ges&ecirc; die VSA maak gebruik van &quot;vervalste dokumente&quot; om te beweer dat Iran tans &#39;n atoomwapen bou.<\/div>\n<div align=\"justify\">Die brief wat aan die Associated Press gelek is, kla ook vir Frankryk en Brittanje aan vir hulle &quot;kwade wil en politieke motivering&quot; in hulle onderhandelinge met Iran.<\/div>\n<div align=\"justify\">Ambassadeur Ali Asghar Soltanieh het die brief aan ElBaradei gerig wat volgende week saam met 35 lidlande van die IAEA oor Iran se lot gaan beslis.<\/div>\n<div align=\"justify\">\n<p>Iran hou vol dat hulle kernaktiwitiete vir elektrisiteitsdoeleindes is en vreedsaam. Die VSA en hulle sleutelbondgenote s&ecirc; egter die Moslemrepubliek is besig om kovert &#39;n atoomwapen te bou.<\/p>\n<p>Die brief is veral teen Washington gerig wat aan die VN se kernwaghondorganisasie ongespesifiseerde inligting verskaf het asook inligting wat op &#39;n skootrekenaar was wat uit Iran gesmokkel is.<\/p>\n<p>Die VSA s&ecirc; die skootrekenaar se inhoud het werk oor besonderhede van kernwapens bevat, missielbane en ideale hoogtes om kernkoppe te laat ontplof.<\/p>\n<p>Daar was ook materiaal oor geheime kernlaboratoria in Iran op die rekenaar.<\/p>\n<p>Soltanieh s&ecirc; in sy brief die VSA het geen oorspronklike dokumente kon oorhandig aan die betrokke organisasies nie en die inligting is gefabriseer.<\/p>\n<p>Die Amerikaanse departement van buitelandse sake wou nie kommentaar lewer nie.<\/p>\n<p>&#39;n Woordvoerder vir die Britse regering het die aantygings ontken.<\/p>\n<p>Die IAEA druk die VSA en ander regerings om meer inligting oor Iran bekend te maak. Die VN het in hulle jongste verslag ges&ecirc; &quot;beperkinge wat sommige lidlande op die beskikbaarheid van inligting oor Iran plaas, maak dit moeilik vir die agentskap om indringende samesprekinge met Iran te voer&quot;.<\/p>\n<p>Soltanieh het aan AP ges&ecirc; hy hoop sy brief sal die VSA dwing om die bron van hulle inligting bekend te maak.<\/p>\n<p>Die Veiligheidsraad het reeds drie keer vir sanksies teen Iran gestem sedert 2006 omdat hulle weier om uraanverryking te staak.<\/p>\n<p>Iran verskyn ook op &#39;n internasionale swartlys wat help om die invoer van kernmateriaal soos uraanoksied wat in die verrykingsproses gebruik word, te beperk.<\/p>\n<p><\/div>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"https:\/\/mordvinov-wood.ru\">\u043a\u0430\u043a \u043f\u043e\u0441\u0442\u0440\u043e\u0438\u0442\u044c \u0441\u0430\u0443\u043d\u0443<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/lenta.kharkiv.ua\/other\/2017\/07\/21\/182571.html\">\u0414\u0430\u043d\u0438\u043b\u044c\u0447\u0435\u043d\u043a\u043e \u042e\u0440\u0438\u0439 \u0425\u0430\u0440\u044c\u043a\u043e\u0432<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Iran het in &#39;n brief van agt bladsye aan die die hoof van die Internasionale Atoomenergieagentskap, Mohamed ElBaradei, ges&ecirc; die VSA maak gebruik van &quot;vervalste dokumente&quot; om te beweer dat Iran tans &#39;n atoomwapen bou. Die brief wat aan die Associated Press gelek is, kla ook vir Frankryk en Brittanje aan vir hulle &quot;kwade wil &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=5620\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Iran s? VSA se inligting &#8216;gefabriseer&#8217;&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53],"tags":[162,6432,21089],"class_list":["post-5620","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nternasionale-nuus","tag-internasionale-nuus","tag-iran-s-vsa-se-inligting-gefabriseer","tag-nuus"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/5620","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=5620"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/5620\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=5620"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=5620"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=5620"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}