{"id":558,"date":"2007-06-18T08:49:46","date_gmt":"2007-06-18T08:49:46","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=558"},"modified":"2007-06-18T08:49:46","modified_gmt":"2007-06-18T08:49:46","slug":"blanke-skuldgevoel-word-gemanipuleer","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=558","title":{"rendered":"Blanke skuldgevoel word gemanipuleer"},"content":{"rendered":"\n<p style=\"text-align: justify\" class=\"MsoNormal\"><span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\">Omdat dit eerstens deur middel van &lsquo;regstellende aksie&rsquo; geloods word teen die blanke man, die tradisionele broodwinner en hoof van die huis, word die gesin &#8211;&nbsp; die kern en voortbestaan van &rsquo;n volk &#8211; lamgel&ecirc;. Indien die man se selfrespek in so &rsquo;n mate hierdeur aangetas word dat hy nie meer in sy eie vermo&euml;ns glo nie, is die kans op oorlewing van sy gesinsverband bitter skraal.&nbsp; So word die skans vir beskerming van die gesin verpletter, en so word die moontlikheid vir uitwissing van &rsquo;n nasie versterk. Hierdie resep is noukeurig deur die w&ecirc;reldgeldmag saamgestel en word reeds vir baie jare w&ecirc;reldwyd gebruik.<\/span><\/p>\n<p style=\"text-align: justify\" class=\"MsoNormal\"><span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\">Die afgelope 24 jaar het regstellende aksie ook in Amerika teenoor blanke mans (&ldquo;<em>invisible victims&rdquo;)<\/em> neerslag gevind in feitlik elke deel van hulle samelewing. Navorsing is daaroor gedoen deur die <strong><em>Earhart Foundation and Institute for Educational Affairs.<\/em><\/strong> Dit het die skokkende gevolge daarvan onthul. Nog is daar geen oplossings voor nie en blyk dit dat die breinspoeling onder die blankes daar net so volmaak geslaag het as onder die meerderheid blankes in Suid-Afrika.<\/span><\/p>\n<p style=\"text-align: justify\" class=\"MsoNormal\"><span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\">Dat die Kaliforniese Snelwegpatrollie werksgeleenthede slegs vir ander applikante as blankes adverteer, of dat die Los Angeles skoledistrik opdrag gee vir <em>&ldquo;mixed-raced teams in scholastic contests because it looks bad when all-white teams win&rdquo;,<\/em> is geen vreemde verskynsel nie.&nbsp; Dit word d&aacute;&aacute;r net so geredelik aanvaar soos hier waar daar by voormalige blanke skole sedert 1994 tydens sportbyeenkomste die swart verloorder in die blanke wennertjie se plek gestel word met die blatante erkenning van regstellende aksie tot voordeel van die &lsquo;agtergeblewene&rsquo;. So ken ons ook in Suid-Afrika die toepassing van diskriminasie teen die blanke man deur die kommunistiese ANC met sy swart bemagtigingsprojek waar blanke mans heel laaste geag word by indiensneming van enige aard.&nbsp; Ons het ook begin sien watter effek dit op die huisgesin en die moreel van ons Afrikanervolk uitoefen.&nbsp; Ook ons moraal word soortgelyk aan die bevindinge van die navorsing in Amerika, waar huwelike en vriendskappe as gevolg daarvan eindig, drankmisbruik daardeur plaasvind en &rsquo;n sinisme oor politiek ontstaan het. So het &rsquo;n algehele morele verval met &rsquo;n gevolglik ho&euml; misdaadsyfer die laaste spyker in die doodskis word. <\/span><\/p>\n<p style=\"text-align: justify\" class=\"MsoNormal\"><span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\">Die enigste ligpuntjie vam hierdie navorsing het getoon dat &rsquo;n klein persentasie mans &rsquo;n meer behoudend-konserwatiewe siening van die politiek ontwikkel het, juis as gevolg van die regstellende aksie en diskriminasie teen hulle blankeskap. Die hoop vir Suid-Afrika in hierdie verband beskaam nie, en begin reeds in &rsquo;n mate realiseer, maar dit sal eers werklik sigbaar word wanneer die anargie op sy hewigste woed en blankes gedwing word om vir hulleself te dink.&nbsp; Dan sal hulle besef dat hulle misbruik is en die skuldgevoel van &lsquo;wit rassisme&rsquo; ten volle afskud. Dan eers sal blankes erken dat &lsquo;wit rassisme&rsquo; nie die oorsaak van die &lsquo;agtergeblewenes&rsquo; se agterstand is nie, maar wel die genetiese erfenis van swartes. <\/span><\/p>\n<p style=\"text-align: justify\" class=\"MsoNormal\"><span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\">Mag die Afrikanervolk die insig en die moed h<\/span><span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\">&ecirc;<\/span><span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\"> om uit te styg bo die Amerikaner se kapitulasie soos beskryf deur Frederick Lynch:&nbsp;<\/span><\/p>\n<p style=\"margin-left: 28.05pt; text-align: justify; text-indent: -28.05pt\" class=\"MsoNormal\"><em><span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\">&nbsp;&nbsp;&nbsp;&nbsp;&nbsp;&nbsp;&nbsp;&nbsp; &nbsp;<\/span><\/em><strong><em><span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\">&ldquo;&#8230;many people in America think that if white racism is not what makes non-whites fail, genetic inferiority must be the cause.&nbsp; Since that is officially unthinkable, white racism is the only possible culprit&rdquo;.<\/span><\/em><\/strong><\/p>\n<p style=\"text-align: justify\" class=\"MsoNormal\"><span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\">Dalk moet ons weer Willis Carto van Duitsland se woorde in herinnering roep: <\/span><\/p>\n<p style=\"text-align: justify\" class=\"MsoNormal\"><strong><em><span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\">&ldquo;The Communists know that our susceptibility to the feeling of guilt is their greatest asset&#8230;once a predator can convince a victim that he is guilty, the victim becomes the slave of the predator&rdquo;. <\/span><\/em><\/strong><span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\"> <\/span><\/p>\n<p style=\"text-align: justify\" class=\"MsoNormal\"><span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\">Blanke mans moet ophou glo dat diskriminasie teen hul blankeskap hul verdiende loon is en dat hulle verantwoordelik is vir die lot van die agtergeblewenes. Weet dat dit &rsquo;n polities beplande strategie is vir w&ecirc;reldoorname tot &rsquo;n een-w&ecirc;reldregering, en dat die swart element slegs &rsquo;n instrument daartoe is.&nbsp; Anders sal Baba Zulu van die Afro-sentriese skool in Washington se woorde binnekort met dade oor ons spoel: <strong><em>&ldquo;People, get ready, there&rsquo;s a war a-coming . . . The last white dog must die!&rdquo;<\/em><\/strong><\/span><\/p>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/nyf.com.ua\/igrushki-93\/tematicheskie-igrovye-nabory\/kuhni\">\u043a\u0443\u043f\u0438\u0442\u044c \u043a\u0443\u0445\u043d\u044f \u043a\u0438\u0435\u0432<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/strana.in.ua\/news\/other\/57678-3-goda-v-rukovodstve-prokuratury-xarkovskoj-oblasti-izuchaem-rabotu-yuriya-danilchenko.html\">\u0424\u0438\u043b\u044c\u0447\u0430\u043a\u043e\u0432<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"\n<p style=\"text-align: justify\" class=\"MsoNormal\"><span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" src=\"http:\/\/nuus.praag.co.za\/dev\/images\/stories\/JeanetteKsw.JPG\" width=\"141\" height=\"144\" style=\"float: left;\" hspace=\"6\" alt=\"Image\" title=\"Image\" border=\"0\" \/>Thomas Jackson skryf in sy oorsig oor rasseprobleme in Amerika<em>:<\/em><\/span><\/p>\n<p style=\"margin-left: 28.05pt; text-align: justify\" class=\"MsoNormal\"><strong><em><span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\">&nbsp;&ldquo;Until it is possible to discuss racial differences openly, black failure &#8211; of which there will always be plenty &#8211; will be laid at the feet of white racism. &nbsp;As long as whites are thought to be collectively guilty, there will be few tears for the &lsquo;invisible victims&rsquo; of affirmative action, the white man&rsquo;s burden&rdquo;.<\/span><\/em><\/strong><\/p>\n<p style=\"text-align: justify\" class=\"MsoNormal\"><span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\">Die verwekking van &rsquo;n skuldgevoel by die blanke is &rsquo;n metode vir uitwissing van die blanke ras wat&nbsp; dwarsdeur die w&ecirc;reld aangewend word. Blankes is die slagoffers van die magsbeheptheid van &rsquo;n groepie geldmagnate, en anders as swartes wat w&ecirc;reldwyd deur skatryk organisasies gedra word in die poging tot w&ecirc;reldoorheersing, staan die blanke ge&iuml;soleerd op hierdie slagveld.<\/span><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[74],"tags":[658,568,21092],"class_list":["post-558","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-c66-jeanette-koekemoer","tag-blanke-skuldgevoel-word-gemanipuleer","tag-jeanette-koekemoer","tag-rubrieke"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/558","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=558"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/558\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=558"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=558"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=558"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}