{"id":5579,"date":"2009-09-01T13:26:29","date_gmt":"2009-09-01T13:26:29","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=5579"},"modified":"2009-09-01T13:26:29","modified_gmt":"2009-09-01T13:26:29","slug":"soldate-maak-amok-na-afdankingsbriewe","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=5579","title":{"rendered":"Soldate maak amok na afdankingsbriewe"},"content":{"rendered":"<div align=\"justify\">\n<p>Sowat 2000 afdankingsbriewe is uitgestuur aan soldate wat verlede week aan &#39;n onwettige optog deelgeneem het, het die minister van verdediging Dinsdag ges&ecirc;.<\/p>\n<p>&quot;Daar is tussen 1500 en 2000 mense wat ons ondersoek. Ons het kennis van hulle afdanking uitgestuur en hulle het 10 dae om daarop te reageer&rdquo;, het Ndivhuwo Mabaya, &lsquo;n woordvoerder vir die minister ges&ecirc;.<\/p>\n<p>Pikkie Greef, nasionale sekretaris van die vakbond Sandu &#8211; wat die soldate verteenwoordig &#8211; het ges&ecirc; hulle beplan om &#39;n hofinterdik aan te vra om die afdankingsbriewe te laat terugtrek.<\/p>\n<p>Sasfu, nog &#39;n unie, het &#39;n vergadering met Lindiwe Sisulu, minister van verdediging, aangevra om die briewe te laat terugtrek.<\/p>\n<p>Die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag, wat 62 000 mense sterk is, het onder skoot gekom vir die gebrek aan dissipline wat tans heers.<\/p>\n<p>Die regering het sy afkeur van die optog, wat op 26 Augustus na die Uniegebou onderneem is, uitgespreek.<\/p>\n<p>Die gewelddadige optog is deur lede van die polisie met rubberkoe&euml;ls en traangas uitmekaar gejaag toe hulle by die Uniegebou probeer inbreek het. &#39;n Polisievoertuig is ook aan die brand gesteek volgens beeldmateriaal wat op die SAUK vertoon is.<\/p>\n<p>&quot;Om &lsquo;n hofbevel teen te staan en in die Uniegebou te probeer inbreek is heeltemal onaanvaarbaar, veral van mense wat verantwoordelik is vir die verdediging van ons land&rdquo;, het Themba Maseko, regeringswoordvoerder, ges&ecirc;.<\/p>\n<p>Die Suid-Afrikaanse Raad van Kerke het eweneens &#39;n ontmoeting met Sisulu aangevra om die kwessie te probeer besleg. Eerwaarde Vuyani Vellem het ges&ecirc; die SARK ondersteun albei partye. Die weermag moet dissipline handhaaf, maar die soldate het ook die reg om hulleself uit te druk, het hy ges&ecirc;.<\/p>\n<p>Cosatu het ook aangebied om te help om die geskil op te los.<\/p>\n<p>Die Kommunistiese Jeugliga en die Pan-Afrikanistiese Beweging het in onderskeie verklarings die geweld veroordeel, maar het die soldate ondersteun in hulle griewe.<\/p>\n<p><\/div>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/nyf.com.ua\/devochki-96\/verhnjaja-odezhda\/kurtki-vetrovki\">\u043a\u0443\u0440\u0442\u043a\u0438 \u043f\u0430\u043b\u044c\u0442\u043e \u0434\u043b\u044f \u0434\u0435\u0432\u043e\u0447\u0435\u043a<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/blogs.korrespondent.net\/blog\/events\/3870248\/\">\u0414\u0430\u043d\u0438\u043b\u044c\u0447\u0435\u043d\u043a\u043e \u042e\u0440\u0438\u0439 \u0411\u0440\u043e\u043d\u0438\u0441\u043b\u0430\u0432\u043e\u0432\u0438\u0447<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Sowat 2000 afdankingsbriewe is uitgestuur aan soldate wat verlede week aan &#39;n onwettige optog deelgeneem het, het die minister van verdediging Dinsdag ges&ecirc;. &quot;Daar is tussen 1500 en 2000 mense wat ons ondersoek. Ons het kennis van hulle afdanking uitgestuur en hulle het 10 dae om daarop te reageer&rdquo;, het Ndivhuwo Mabaya, &lsquo;n woordvoerder vir &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=5579\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Soldate maak amok na afdankingsbriewe&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[51],"tags":[21089,6346,21108],"class_list":["post-5579","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-suider-afrika","tag-nuus","tag-soldate-maak-amok-na-afdankingsbriewe","tag-suider-afrika"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/5579","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=5579"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/5579\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=5579"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=5579"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=5579"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}