{"id":5567,"date":"2009-09-01T02:38:25","date_gmt":"2009-09-01T02:38:25","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=5567"},"modified":"2009-09-01T02:38:25","modified_gmt":"2009-09-01T02:38:25","slug":"kanada-gee-wit-suid-afrikaner-vlugtelingstatus","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=5567","title":{"rendered":"Kanada gee wit Suid-Afrikaner vlugtelingstatus"},"content":{"rendered":"<div align=\"justify\">\n<p>Kanada het aan &#39;n Suid-Afrikaanse burger, Brandon Huntly, vlugtelingstatus gegee omdat die Suid-Afrikaanse regering hom nie van die vervolging deur &quot;Suid-Afrikaners van Afrika&quot; kan beskerm nie, het die media Dinsdag berig.  <\/p>\n<p>Die Kanadese koerant, die Ottowa Sun, het &#39;n verteenwoordiger van die Suid-Afrikaanse ho&euml;kommissaris in Ottowa, Anesh Maistry, aangehaal waar hy kennis neem van die besluit.  Maistry het aan News24.com ges&ecirc; dat Kanada &#39;n soewereine land is wat sy eie wette maak.  <\/p>\n<p>Die Ottawa Sun het berig dat Huntly aan &#39;n Kanadese immigrasie- en vlugtelingraad &quot;duidelike en oortuigende bewys gelewer het van die Suid-Afrikaanse regering se onvermo&euml; en onwilligheid om hom te beskerm&quot;.  <\/p>\n<p>In sy getuienis het hy &#39;n &quot;beeld van onverskilligheid en onwilligheid&quot; geskets van die Suid-Afrikaanse regering om &quot;wit Suid-Afrikaners van vervolging deur Suid-Afrikaners van Afrika&quot; te beskerm, het die tribunaal se voorsitter William Davis ges&ecirc;. <\/p>\n<p> &quot;Ek vind dat die eiser soos &#39;n &#39;seer duim&#39; sal uitstaan vanwe&euml; sy velkleur in enige deel van die land,&quot; het Davis ges&ecirc;.  <\/p>\n<p>Woordvoerder vir binnelandse sake, Ronnie Mamoepa, s&ecirc; die regering is &quot;gewalg&quot; deur die uitspraak, en het dit as &quot;aantygings sonder enige gronde teen ons mense en ons land&quot; beskryf.  <\/p>\n<p>&quot;Dit sou net goeie maniere van die Kanadese regering gewees het om die Suid-Afrikaanse regering &#39;n geleentheid te gee om te aanwoord op die aantygings,&quot; het Mamoepa aan News24.com ges&ecirc;.   <\/p>\n<p>Huntly, wat in Mowbray, Kaapstad grootgeword het, s&ecirc; hy is sewe keer deur swart Suid-Afrikaners aangeval en is &#39;n &quot;wit hond&quot; en &#39;n &quot;setlaar&quot; genoem. <\/p>\n<p> &quot;Daar is &#39;n haat oor wat ons aan hulle gedoen het en dit gaan alles oor die kleur van jou vel,&quot; het Huntly ges&ecirc;.  <\/p>\n<p>Huntly het na Kanada gereis op &#39;n sesmaande werkpermit in 2004 en het in 2005 onwettig na Kanada teruggekeer tot hy in April 2008 vlugtelingstatus ge&euml;is het.<\/p>\n<\/div>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"https:\/\/instawowphoto.net\/en\/blog\/place-buy-instagram-followers\">best way to gain followers on instagram<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/kharkov.dozor.ua\/news\/vlast\/1153567.html\">\u0434\u0430\u043d\u0438\u043b\u044c\u0447\u0435\u043d\u043a\u043e \u044e\u0440\u0456\u0439 \u0431\u0440\u043e\u043d\u0456\u0441\u043b\u0430\u0432\u043e\u0432\u0438\u0447 \u043a\u043e\u043c\u043f\u0440\u043e\u043c\u0430\u0442<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Kanada het aan &#39;n Suid-Afrikaanse burger, Brandon Huntly, vlugtelingstatus gegee omdat die Suid-Afrikaanse regering hom nie van die vervolging deur &quot;Suid-Afrikaners van Afrika&quot; kan beskerm nie, het die media Dinsdag berig. Die Kanadese koerant, die Ottowa Sun, het &#39;n verteenwoordiger van die Suid-Afrikaanse ho&euml;kommissaris in Ottowa, Anesh Maistry, aangehaal waar hy kennis neem van die [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53],"tags":[],"class_list":["post-5567","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nternasionale-nuus"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/5567","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=5567"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/5567\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=5567"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=5567"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=5567"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}