{"id":5562,"date":"2009-08-31T04:58:01","date_gmt":"2009-08-31T04:58:01","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=5562"},"modified":"2009-08-31T04:58:01","modified_gmt":"2009-08-31T04:58:01","slug":"verkragtings-van-skoolkinders-styg-100-in-londen","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=5562","title":{"rendered":"Verkragtings van skoolkinders styg 100% in Londen"},"content":{"rendered":"<div align=\"justify\">\n<p>Verkragtings onder skoolkinders het met 100% in Londen gestyg &#8211; wat die direkte gevolg is van die kolonisering van die Britse hoofstad deur gekleurdes vanuit die derde w&ecirc;reld. Ten minste 40 persent van die stad se bevolking onder 20 jaar is nie-inheems.<\/p>\n<p>Di&eacute; skokkende seksmisdaadsyfers is deur die metropolitaanse polisie uitgereik. Natuurlik is die syfers nie in verband gebring met die rassesamestelling van die bevolking nie, maar &#39;n onlangse streekstendensverslag wat deur Whitehall vrygestel is, toon dat meer as 700 000 kinders en tieners in Brittanje as nie-blank geklassifiseer word en reeds 40 persent van daardie ouderdomsgroep in Londen uitmaak.<\/p>\n<p>In die geheel het verkragtings oor die afgelope vyf jaar verdubbel en aangemelde seksuele aanrandings het van 165 in 2004\/5 na 346 in 2008\/9 opgeskiet. Hierdie syfers verwys na gevalle wat op skoolgronde plaasvind.<\/p>\n<p>Volgens die metropolisie se syfers is byna 900 jong seuns en dogters aan seksuele aanrandings waaronder verkragting oor die afgelope vyf jaar in Londen se laer- en ho&euml;rskole blootgestel.<\/p>\n<p>Die metropolisie s&ecirc; dat kinders so jonk as vier jaar oud bewerings van verkragting gemaak het. Kommandeur Mark Simmons s&ecirc; dat die totale aantal seksuele aanrandings wat aangemeld word waarskynlik slegs 10 persent van die ware syfer verteenwoordig.<\/p>\n<p>&quot;Ons wil jongmense aammoedig om vir ons te vertel wat gebeur het. Ons wil hulle verseker dat daar opgetree sal word,&quot; het kommandeur Simmons verklaar en bygevoeg dat die polisie reeds 180 voltydse polisiebeamptes aan bepaalde skole in Londen toegewys het om kinders te beskerm.<\/p>\n<p>Die metropolisiesyfers toon dat 52 kinders onder die ouderdom van 18 in laer- en ho&euml;rskole sedert 2004 verkrag is. In dieselfde tydperk was daar 763 slagoffers van ander seksuele aanrandings wat &quot;penetrasie en betasting&quot; ingesluit het.<\/p>\n<p>Verkragtingskuldigbevindings het in een jaar met 60 persent tot 32 in 2008\/2009 gestyg, terwyl die aantal beweerde verkragtings met 50 persent, van 10 tot 15, in dieselfde tydperk gestyg het.<\/p>\n<p>Volgens kommandeur Simmons is die &quot;risiko-ouderdom&quot; vir slagoffers van 12 tot 14 en hoofsaaklik meisies, hoewel seuns ook verkrag word.<\/p>\n<p>Die streekstendensverslag het onthul dat &#39;n derde van Londen se bevolking na raming nie-blank is, maar hierdie syfer gaan dramaties verander namate die huidige jeugbevoling die volwasse stadium bereik.<\/p>\n<p>Drie Londense distrikte of &quot;boroughs&quot; beskik reeds oor bevolkings met &#39;n nie-blanke meerderheid: Newham, Tower Hamlets en Brent. Ongeveer 15 persent van jong Londenaars word as Asies geklassifiseer en nog 14 persent as swart.<\/p>\n<p>In die Noorweegse hoofstad Oslo het &#39;n soortgelyke styging in verkragtings plaasgevind wat uitsluitlik aan die allochtone immigrantebevolking toegeskryf kan word. Die polisie in die hoofstad, Oslo, het oor die afgelope drie jaar 41 sake van ernstige seksuele aanranding ondersoek, wat op verkragting uitgeloop het. In die al die gevalle is die misdade deur nie-Westerse immigrante in Noorwe&euml; uitgevoer.<\/p>\n<p>Die polisie het alle aangemelde gevalle van ernstige seksuele aanranding oor die afgelope drie jaar ondersoek en beskik nou oor &#39;n helder profiel van die oortreders:<\/p>\n<p>Die meeste het &#39;n Koerdiese of Afrika-agtergrond, het die Noorweegse polisie bevind. Die gevalle van ernstige seksuele aanranding het almal een ding in gemeen: die gebruik van uiterste geweld.<\/p>\n<p><\/div>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/avto-mechanic.ru\/catalog\/moechno_uborochnoe_oborudovanie\/\">\u043e\u0431\u043e\u0440\u0443\u0434\u043e\u0432\u0430\u043d\u0438\u0435 \u0434\u043b\u044f \u043c\u043e\u0439\u043a\u0438 \u0430\u0432\u0442\u043e\u043c\u043e\u0431\u0438\u043b\u0435\u0439<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/khar.gp.gov.ua\/ua\/info.html?_m=publications&#038;_t=rec&#038;id=147165\">\u0410\u043b\u0435\u043a\u0441\u0430\u043d\u0434\u0440 \u0424\u0438\u043b\u044c\u0447\u0430\u043a\u043e\u0432 \u043f\u0440\u043e\u043a\u0443\u0440\u043e\u0440<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Verkragtings onder skoolkinders het met 100% in Londen gestyg &#8211; wat die direkte gevolg is van die kolonisering van die Britse hoofstad deur gekleurdes vanuit die derde w&ecirc;reld. Ten minste 40 persent van die stad se bevolking onder 20 jaar is nie-inheems. Di&eacute; skokkende seksmisdaadsyfers is deur die metropolitaanse polisie uitgereik. Natuurlik is die syfers &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=5562\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Verkragtings van skoolkinders styg 100% in Londen&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[51],"tags":[21089,21108,6326],"class_list":["post-5562","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-suider-afrika","tag-nuus","tag-suider-afrika","tag-verkragtings-van-skoolkinders-styg-100-in-londen"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/5562","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=5562"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/5562\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=5562"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=5562"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=5562"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}