{"id":5530,"date":"2009-08-27T04:12:34","date_gmt":"2009-08-27T04:12:34","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=5530"},"modified":"2009-08-27T04:12:34","modified_gmt":"2009-08-27T04:12:34","slug":"vier-britte-sterf-vir-150-stemme","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=5530","title":{"rendered":"Vier Britte sterf vir 150 stemme&#8230;"},"content":{"rendered":"<div align=\"justify\">\n<p>Vier Britse soldate sterf vir &#39;n skamele 150 stemme. So lui &#39;n koerantopskrif in Londen na afloop van die verkiesing in Afghanistan waar Brittanje soldate in die Helmandprovinsie ontplooi het om &#39;n vrye en regverdige uitslag daar te verseker.<\/p>\n<p>Die inligting is bekend gemaak nadat die Britse ambassadeur in Kaboel, Mark Sedwill, bekend gemaak het dat die troepe nog vir die volgende vyf jaar die konflik in Afghanistan sal moet trotseer.<\/p>\n<p>Hy het ges&ecirc; die Afghaanse veiligheidsmagte wat deur die Weste opgelei word, is nog nie gereed nie en dit sal nog tussen vier en vyf jaar neem om die bevel aan hulle te oorhandig.<\/p>\n<p>Die aantal stemme wat in sekere dele van die land uitgebring is, soos in die Talibanvesting van Babaji, is besonder laag en baie min mense het hulle reg om te gaan stem uitgeoefen, ten spyte van Brittanje se milit&ecirc;re pogings.<\/p>\n<p>Vyf van die tien man wat in die afgelope tyd gedood is, het in die omgewing van Babaji gesneuwel tydens die Britse operasie Panther&rsquo;s Claw. Die aangeleentheid is nog meer delikaat omdat die Britse bevelvoerders voor die verkiesing belowe het om die gebied te suiwer van Talibaninvloed.<\/p>\n<p>Die ambassadeur het erken dat die kiesers deur die Taliban ontmoedig is. Opposisiepartye het die regering ingelig dat Panther&rsquo;s Claw hoegenaamd nie die gestelde doelwit bereik het nie.<\/p>\n<p>&nbsp;<\/p>\n<p>In drie jaar van Britse teenwoordigheid in Helmand, Afghanistan, is 202 Britse soldate dood en 800 gewond.<\/p>\n<p><\/div>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"https:\/\/pro100casino.com\/\">free games win money no deposit<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/advocat-cons.info\/index.php?newsid=45664#.WeUPwit1uVo\">\u0410\u043b\u0435\u043a\u0441\u0430\u043d\u0434\u0440 \u0424\u0438\u043b\u044c\u0447\u0430\u043a\u043e\u0432<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Vier Britse soldate sterf vir &#39;n skamele 150 stemme. So lui &#39;n koerantopskrif in Londen na afloop van die verkiesing in Afghanistan waar Brittanje soldate in die Helmandprovinsie ontplooi het om &#39;n vrye en regverdige uitslag daar te verseker. Die inligting is bekend gemaak nadat die Britse ambassadeur in Kaboel, Mark Sedwill, bekend gemaak het &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=5530\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Vier Britte sterf vir 150 stemme&#8230;&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53],"tags":[6270,162,6269,21089,6268],"class_list":["post-5530","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nternasionale-nuus","tag-bekend-gemaak-het-dat-die-troepe-nog-vir-die-volgende-vyf-jaar-die-konflik-in-afghanistan-sal-moet-trotseer","tag-internasionale-nuus","tag-mark-sedwill","tag-nuus","tag-vier-britte-sterf-vir-150-stemme-vier-britse-soldate-sterf-vir-n-skamele-150-stemme-so-lui-n-koerantopskrif-in-londen-na-afloop-van-die-verkiesing-in-afghanistan-waar-brittanje-soldate-in-die-hel"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/5530","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=5530"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/5530\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=5530"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=5530"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=5530"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}